Hoe gaan dit met Eben en sy vriende? Wat maak hulle wanneer die missiele val?
Hoe kan ons die inwoners van Oekraïne help?
In die onderhoud het Eben ’n aantal skakels genoem. Hy het hulle per e-pos aangestuur.
Donasies:
- Oekraïne se ambassade in Suid-Afrika se Facebookblad
- Ukranian association of South Africa: uaza.co.za
- Gift of the givers: https://giftofthegivers.org/
Betroubare inligting is hier te kry volgens Eben:
- https://ssu.gov.ua/en
- https://minre.gov.ua/en
- https://suspilne.media/210261-perelik-oficijnih-derzavnih-kanaliv-dla-otrimanna-operativnoi-informacii/
- https://zaxid.net/ofitsiyni_kanali_dlya_otrimannya_operativnoyi_informatsiyi_perelik_n1536721
Betroubare inligting is hier te kry volgens PEN Oekraïne:
Luister ook:
Reguit met Robinson: A Zoom conversation with Imtiaz Sooliman, founder of Gift of the Givers
Kommentaar
Werklik 'n intense ervaring om te weet Izak sit in sonnige SA, maar gesels met Eben in ysige toestande in Oekraïne, ‘n oorlog-geteisterde land duisende kilometers weg. En luister hoe duidelik die twee mans hoflik en kalm oor die aangeleentheid gesels, quite mind boggling! Dit het my heeltyd hoendervleis laat kry ...
In dieselfde asem kan mens nie anders nie as om ook te dink aan die presidentspaar en hul kinders wat aangedui het hul bly - wat ook al.