Is Poetin ’n vaal, onbeduidende man? Is wat ons vandag beleef, Poetinisme, die uiteinde van ’n lang en doelbewuste antidemokratiese veldtog deur Poetin?
Gerrit Olivier, die man wat diplomatieke betrekkinge tussen Rusland en Suid-Afrika bewerkstellig het, sê daar is groot ooreenkomste tussen die Russiese bevolking en die Suid-Afrikaanse bevolking. Wladimir Poetin is egter nie Rusland nie. Hoe het hy dan so ’n magtige houvas op die land?
Kommentaar
Baie dankie vir 'n interessante onderhoud.
Russophobia