Wiskunde: graad 9, tweede kwartaal-vraestel en -memo

  • 11

Prent: Pixabay

Is jy in graad 9 en wil jy hierdie kwartaal wiskunde baasraak? LitNet het gratis hulp. Klik op die skakel hier onder en laai 'n oefenvraestel en memo vir die tweede kwartaal af.

Klik hier om die vraestel in PDF-formaat af te laai.

Klik hier om die memo in PDF-formaat af te laai.

Lees ook:

Graad 9: Natuurwetenskappe, November-vraestel en -memorandum

Graad 9 Eerste Addisionele Taal – Taaloefening en memo met Best Books

Kingswood College: Afrikaans-vraestelle (Julie 2013)

Graad 9: Wiskunde-oefenvraestel en memo – volledige jaar se werk

Graad 9-wiskundevraestel: Junie-eksamen

  • 11

Kommentaar

    • Hallo! Dankie vir jou navraag. LitNet kan help, want hier is gratis oefenvraestelle. Hier is 'n skakel na die indeks van inhoud wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is. Dis ingedeel volgens graad en vakgebied. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Klik op die skakels om die vraestelle gratis in PDF-formaat af te laai. Sterkte met die voorbereiding! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

    • Hallo! Dankie vir jou navraag. LitNet kan help met jou studies, want hier is oefenvraestelle gratis beskikbaar. Hier is 'n skakel na die indeks van inhoud wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is. Dis ingedeel volgens graad en vakgebied. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Klik op die skakels om die vraestelle gratis in PDF-formaat af te laai. Sterkte met die voorbereiding! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

    • Hallo! Dankie vir jou navraag. Dis 'n goeie plan om jou werk te leer, of seker te maak dat jy die beginsels verstaan en dan 'n LitNet-vraestel uit te werk om jou toepassings te oefen, of seker te maak dat jy die werk verstaan. Hier is 'n indeks van die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is - dit is alles gratis: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Daar is ook memo's by elke vraestel waarmee jy jou antwoorde kan nasien. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Baie voorspoed met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top