Kommentaar

Elders gesien: Groot skrik teen Tafelberg

Selwyn Milborrow 2022-05-27 Mooi, mooi, mooi is jou woorde!

Persverklaring: PEN Afrikaans oor die voorgestelde naamsverandering van die Afrikaanse Taalmonument

Charl Adams 2022-05-27 NAME Daar is al vir geruime tyd 'n openbare diskoers oor standbeelde, monumente en die benaming van openbare strate, parke, geboue en ander gedenkwaardighede. Dit het spoed opgetel met die #Rhodesmustfall beweging en ook in die VSA en Verenigde Koninkryk

Oor plek, inheemsheid en mag

Hans Richardt 2022-05-27 Dan dink ek nou aan eind paragraaf, om ander uit te sluit en te klassifiseer. Deesdae is jy uitgesluit as jy "wit is uit vorige bevoordeelde verlede"? Dink aan regstel aksie, swart ekonomiese bemagtiging, kanseleer kultuur ens ens. Die ideale reënboogna

Die Charter of Compassion 12 jaar later

Barend van der Merwe 2022-05-27 Dit is goed dat daar aangedring word op gelyke regte vir mans en vroue. Dit is gewoon omdat vroue en en mans gelyk behandel behoort te word. Die idee dat vroue beter sal regeer as mans is egter 'n illusie. Of 'n vrou beter sal regeer as 'n man hang van di

Ek wil

Mich 2022-05-27 Neo, ek sê mos nog heeltyd jy het uitsonderlike talent en skryfstyl. Nie almal gaan jou altyd verstaan nie (en soms 'n questionmark gooi...) maar die wat wél die moeite doen om dit weer te lees en dieper verstaan ...sal weet jy is begaafd.

Boekbekendstelling van Meer as jou seerkry deur Johannes de Villiers by NALN

Anita Marais 2022-05-27 Johan, ek wil so graag hê dat jy op een van my vroueoggende moet kom praat. Ek is op 'n plaas buite Wolmaranstad en my hart is stukkend. En ek word nie beter nie.

Reguit met Robinson: Is transformasie bloot ’n mooi woord vir die US?

Emil Arthur 2022-05-27 Prof Nico is hoogs intelligent. Yster!

De Boerenopstand tegen Willem Adriaan van der Stel (1705–1707): De rol van “De Negen” Vrijboeren

marius van nieuwkerk 2022-05-27 OK, Brian and thank you! See also my website www.mariusvannieuwkerk.com. More info about Marlene van Niekerk and Bloemendaal and Overveen in SA, around 1600!

Keira – ’n storie van oorbegin deur Corné Welman: ’n resensie

Alta Povey 2022-05-27 Waar kry ek die boek te koop en wat kos dit?

Uitnodiging: TT Cloete-huldigingslesing

Elize Hanekom 2022-05-27 Niks kan 'n boek vervang nie.

Persverklaring: PEN Afrikaans oor die voorgestelde naamsverandering van die Afrikaanse Taalmonument

Rochelle 2022-05-27 Dis 'n geskiedkundige gebou, die rede vir ons taal. Fokus op weekloosheid en los die geboue se name.

De Boerenopstand tegen Willem Adriaan van der Stel (1705–1707): De rol van “De Negen” Vrijboeren

Brian van Niekerk (Willem Sterfanius Johannes van Niekerk) 2022-05-26 Marius, your article is well researched. Thank you for the work done. I am a nineth generation Nieuwekerk and have been researching the South African side as far as it forms part of my tree.

Duine

Johann Crous 2022-05-26 Aan Maretha Maartens, baie dankie vir jou opmerking. Dis vir my 'n groot pluim(pie). Wat betref die ander wenners: Baie geluk! Ek voel ek is in uitgelese geselskap.

Van toeval en toeverlaat (Met apologie aan Ingrid Winterbach)

Rina Cascione 2022-05-26 Nini Bennet, jy het weereens gesorg dat mens vasgenael aan jou woorde bly. Watter ongelooflike verhaal van Koepcke, veral met die Amasone se gevare.

Aankondiging van wenverhale: Toegang – ’n kortverhaalkompetisie

Ronél Steyn 2022-05-26 Baie geluk aan die top 5! Welverdien.

Real fiction: The revival of the Franschhoek Literary Festival

Herman Lategan 2022-05-26 Excellent, thank you.

Elise Bishop verduidelik Graaffrikaans

Christa Hahn 2022-05-26 Ai toggie, ons sal altyd die bitterbekke met ons hê. Ek beskou my as 'n taalpuris, maar het Graaffrikaans as ons eie kontreitaal aanvaar.

Silwerskermfees 2017: kortfilms

Reney Warrington 2022-05-26 Plesier!

Elders gesien: ’n Gedig vir Hemelvaartdag

Peter Abrahams 2022-05-26 Baie mooi.

Wind

Woutrine Foord 2022-05-26 Pragtig, liewe vriend.

Silwerskermfees 2017: kortfilms

Marioné Marx 2022-05-26 Ons het 'n skooltaak gekry wat handel oor kortfilms, en hierdie inligting was baie nuttig, dankie! "Die man met die snor" en "Venster" was twee van die films wat ons behandel het.

Reguit met Robinson: Is transformasie bloot ’n mooi woord vir die US?

Francis Charles Sonn 2022-05-26 Prof. Nico Koopman stel hierdie wesenlike probleem só pragtig en duidelik. Die probleem van rassisme - subtiel en andersins - smeek daarvoor om duidelik aangespreek te word.

Indemnity: ’n filmresensie

Nico Loubser 2022-05-26 Beslis die beste Suid-Afrikaanse aksieprent ooit - jy word ingetrek en meegesleur deur die puik spel, asemrowende aksietonele en knap regie! Dankie vir die uitstekende resensie, Leon!

Die rooi tekkies

Sonica 2022-05-25 Al 5 stories is baie boeiend en hou jou gevange tot die laaste woord. Dis net baie opvallend dat al die stories oor die dood handel.

Ek wil

Neo 2022-05-25 Dankie vir die lees en kommentaar, Morné en Feng. xoxo

27 April 2011

Neo 2022-05-25 Baie dankie, Mich. xoxo

Elise Bishop verduidelik Graaffrikaans

Robert Blake 2022-05-25 Dis ook bekend as swak taal of as jy beleefd wil wees, Englikaans!

Die wetenskap van evolusie in 112 bladsye: Waar kom ons vandaan? deur Andreas en Schalk Engelbrecht

Angus 2022-05-25 Beste FC, Daar was ’n tyd toe ongelowiges verbrand is, maar gelukkig is daardie tyd nou verby. Ongelowiges moes darem nog in hulle kassies wegkruip, en om nie my werk te verloor nie, het ek en baie ander maar voorgegee dat ons gelowiges is. Daar is s

Die rooi tekkies

Johan de Nysschen 2022-05-25 Veels geluk aan al die wenners!

Die Charter of Compassion 12 jaar later

Joan 2022-05-25 Watter vroue in Suid-Afrika inspireer ons nog, wie is jonk genoeg om te lei? Beslis nie een vrou in die regering nie.

Die Charter of Compassion 12 jaar later

Juliana Coetzer 2022-05-25 Hoor, hoor. Dankie Bettina dat jy dit sê soos dit is.

Nonnetjie van Aardt se laaste dag op aarde

Bernard Odendaal 2022-05-25 So 'n sweepslag van 'n slot!

Wiskunde: graad 9, tweede kwartaal-vraestel en -memo

Naomi Meyer 2022-05-25 Hallo! Dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van die graad 9-vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/#graad9. Blaai deur die lys om te sien om die Wiskunde-vraestelle op te spoor

Die wetenskap van evolusie in 112 bladsye: Waar kom ons vandaan? deur Andreas en Schalk Engelbrecht

F C 2022-05-25 Beste Angus Dit is verstommend dat iemand wat beweer dat hy voorheen ‘n diaken in ‘n kerk was, die kommentaar lewer wat jy lewer. Dit is veral jou minagting van Christus wat jy in jou kommentaar na verwys as ‘n towenaar. As jy nie geweet het nie is

Ramadaan on Dorp Street

Ayesha Matthews 2022-05-25 Beautiful story mashallah. Living abroad all these years you tend to forget the daily blessings of home and this story and people reminds us where we come from. Bokaap, Dorp street, there will never be such a unique, rich in history, fun-filled neighbourh

Ek wil

Feng 2022-05-24 Verstaan nie mooi wat so aanstootlik is nie. Nietemin, pragtige gedig.

Nonnetjie van Aardt se laaste dag op aarde

Trisa Hugo 2022-05-24 Wow, Maretha! Wat 'n verhaal!
Top