Kommentaar

Die wetenskap van evolusie in 112 bladsye: Waar kom ons vandaan? deur Andreas en Schalk Engelbrecht

F C 2022-05-12 Beste Angus Nou skryf jy: “Al die Bybelverhale is mitologie en moet nie letterlik geïnterpreteer word nie. Ongelukkig kan die Christelike geloof nie anders nie.” En dit, Angus, is snert en snert is onsin, iets wat nie sin maak nie, want veral die la

Persverklaring: Afskaling van aktualiteitsdekking op RSG wek kommer

Andries 2022-05-12 My volk gaan ten gronde weens gebrek aan kennis. Hosea 4:6

"As ’n kind kan lees, kan hy vorder in die lewe": ’n onderhoud met Chareldine van der Merwe oor die VVA se lewensbelangrike leeskonferensie

Auriel Crouch 2022-05-11 Die kersie op die koek vir my was die "Doen en leer"-demonstrasie. Elke kind kan leer lees. Een op 'n slag kan baie vermag!

Persverklaring: Afskaling van aktualiteitsdekking op RSG wek kommer

Retha 2022-05-11 Ek bly by my Netwerk24-kommentaar: die vervlakking van die rede op RSG is bekommerenswaardig; dit is NP van Wyk Louw se Raka se verwesenliking. Ek wil beaam, RSG is geheel en al in die verkeerde, onbeholpe hande wat geen insig of begrip toon vir sy luist

"As ’n kind kan lees, kan hy vorder in die lewe": ’n onderhoud met Chareldine van der Merwe oor die VVA se lewensbelangrike leeskonferensie

Albertina Roman 2022-05-11 Die leeskonferensie gehou op 7 Mei 2022 by Metro-Oos Onderwysdistrik was WOW! WOW! Ek het die mees fantastiese oggend in die geselskap van uitgelese, goed voorbereide en entoesiastiese aanbieders van Afrikaans deurgebring. Ek het my ingeleef in elke aspek

Daar is ’n gat in ons koerant en in ons lewens: Fred Mouton is weg

Francois Verster 2022-05-11 Ek het so pas verneem dat daar 'n byeenkoms vanaf 11:00 tot 19:00 by Fred en Annemarie se huis is op Sondag 15 Mei.

Reusagtig soos Zelenski, Oekraïne op my TV-skerm: Lag. En húil.

Hans Richardt 2022-05-11 Skewe beelde met oorlading van een kant van die munt.

Persverklaring: Afskaling van aktualiteitsdekking op RSG wek kommer

Waldemar Gouws 2022-05-11 Baie dankie me Hudson vir die skakel na die vraelys. Ek kon daarop noem dat, m.i., die stasie nou in die verkeerde hande is.

Hersieningsvraestel en memorandum vir Wiskunde (graad 8)

LitNet 2022-05-11 Hallo! Dankie vir jou navraag. Ons het 'n indeks van skoleinhoud op LitNet en hier is 'n indeks van die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai

Hersieningsvraestel en memorandum vir Wiskunde (graad 8)

Yolandie 2022-05-11 Dankie vir julle dienste

Daar is ’n gat in ons koerant en in ons lewens: Fred Mouton is weg

Francois Verster 2022-05-11 Baie dankie Andre. Ek het juis die vermelde vraelyk aan Fred gegee met die oog op "Die Groot Drie" (Penguin, 2016), maar hy kon dit nie betyds aan my terugbesorg nie. En nou vorm dit deel van sy huldeblyk.

Graad 5: Afrikaans Huistaalvraestel en -memo, eerste kwartaal

LitNet 2022-05-11 Hallo! Dankie vir jou navraag. Ons stuur nie vraestelle vir lesers nie, maar dis moontlik om dit self van LitNet af te laai. Hier is 'n indeks van die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit

Graad 5: Afrikaans Huistaalvraestel en -memo, eerste kwartaal

LitNet 2022-05-11 Hallo! Dankie vir jou navraag. Hier is 'n indeks van die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Rol daardeur om die vraestelle te vind waarna jy op s

Die wetenskap van evolusie in 112 bladsye: Waar kom ons vandaan? deur Andreas en Schalk Engelbrecht

Angus 2022-05-11 FC, vir baie eeue het die mens geglo dat die man een minder ribbebeen het, totdat die anatomis, Vesalius, bewys het dat man en vrou ewe veel het. Dit het glo 'n groot teologiese opskudding veroorsaak.. Al die Bybelverhale is mitologie en moet nie letterl

Graad 5: Afrikaans Huistaalvraestel en -memo, eerste kwartaal

Trudiegindra 2022-05-11 Stuur asb vir my die volgende Wiskunde- en Afrikaans Huistaal-vraestelle.

Daar is ’n gat in ons koerant en in ons lewens: Fred Mouton is weg

André Badenhorst 2022-05-11 Daar is niemand anders wat so ‘n kundige, menslike en waardige huldeblyk sou kon skryf oor die laaste van die groot drie nie.

Press release: Medium | A retrospective exhibition | Isa Steynberg | ’n Oorsiguitstalling

Celesté 2022-05-10 Baie geluk, Isa! Wanneer 'n mens jou werk opnuut met verwondering onder die loep neem, besef jy hoe goed dit is om in die tyd van 'n groot gees soos jy te leef.

Daar is ’n gat in ons koerant en in ons lewens: Fred Mouton is weg

Johann Lodewyk Marais 2022-05-10 Dit is 'n mooi huldeblyk. Fred Mouton was 'n geniale spotprentkunstenaar en argivaris van tydgenootlike emosies.

Elon Musk en Twitter

Johann Lodewyk Marais 2022-05-10 Dit is 'n insiggewende artikel. Ek sal graag meer oor die betrokke besluitnemingsprosesse wil weet.

Press release: South African theatre legend, Athol Fugard’s acclaimed play, Blood Knot, at The Baxter for a limited season

Jean Meiring 2022-05-10 Who wrote this press release? The most important information - the dates of the limited season - are omitted. Bizarre.

Die wetenskap van evolusie in 112 bladsye: Waar kom ons vandaan? deur Andreas en Schalk Engelbrecht

F C 2022-05-10 Beste Angus In baie eenvoudige taal sodat jy dit ook kan verstaan: Die woord wat met 'rib' vertaal is, dui op die sykant van iets,soos bv ’n gebou/ ’n Rib in die taal is iets wat vas aan iets is. In die verhaal is dus iets uit Adam se sy geneem (ons w

Die vloek van Levitikus deur Ben Viljoen, ’n lesersindruk

Annora Eksteen 2022-05-10 Ek dink ook Barend van der Merwe verwoord die Bybel se onsamehangende prekerasies uitstekend. Dit is ook ongelukkig so dat ongelowiges eweneens soms misdadige dade kan aanvang, en gelukkig is dit so dat gelowiges soms goeie dade verrig en verandering p

Nuwe Geskiedenis van Suid-Afrika

Mauritz Moolman 2022-05-10 Ek reageer weer nadat ek dit gelees het - intussen, 'n groot dankie vir die geleentheid!

Die wetenskap van evolusie in 112 bladsye: Waar kom ons vandaan? deur Andreas en Schalk Engelbrecht

Angus 2022-05-10 Eerlik, FC, ek kan g'n kop of stert uitmaak wat jy wil sê nie; dus moet dit maar ook onbeantwoord bly.

Die wetenskap van evolusie in 112 bladsye: Waar kom ons vandaan? deur Andreas en Schalk Engelbrecht

Raed-na-gael 2022-05-10 Angus, Jy skryf hierbo (05/06), aan my die volgende: "Die Afrikaanse Bybel verdoesel self ’n hele klompie ongemaklikhede as dit byvoorbeeld vergelyk word met die King James." Is die King James die enigste en korrekte vertaling in Engels en word dit al

Die wetenskap van evolusie in 112 bladsye: Waar kom ons vandaan? deur Andreas en Schalk Engelbrecht

Angus 2022-05-10 Raed-na-Gael, Jy skryf: “Die King James is deur EEN ou geskryf – soos hy gedink het dit moet lees/wees, want hy is mos die Engelse koning – sy woord is wet.” En: “King James se woorde beslaan 17% van die NT en 24% van die OT. Sien ... hoekom moe

Persverklaring: Afskaling van aktualiteitsdekking op RSG wek kommer

Mauritz Moolman 2022-05-09 Ek het al my belangstelling in RSG en hul doen en late verloor, bloot omdat ek nie langer kan wurg aan hul onwelkome godsdienstige aanbiedings nie.

Ramadaan on Dorp Street

Bilqeez Jacobs 2022-05-09 Loved reading this :) Thank you for sharing and taking us back. Great childhood memories in Dorp Street! Alghamdulilah.

Ramadaan on Dorp Street

Albertina Oldjohn 2022-05-09 I now know the meaning of the greeting "asalumalaykom". Wow, what a good read and understanding more about Ramadaan. Thank you.

British-born South African author Mary Renault

Nicole Broome 2022-05-09 I've read every one of Mary Renault's books, many are in tatters. My mother danced with David Poole - what a lovely article, Herman!!

Graad 7, hersiening van die eerste- en tweede kwartaal se werk: Wiskunde

LitNet 2022-05-09 Hallo! Dalk kan LitNet se vraestelle help. Hier is 'n indeks van die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai gerus daardeur om te sien wat beski

Teerpad, eikebome en Good’s Motel

Estelle Buitendag 2022-05-09 Elise, jy het jouself weer oortref met hierdie skrywe! Jy is n uitstekende Skrywer wat die leser se aandag hou... al die "pad".

Persverklaring: Afskaling van aktualiteitsdekking op RSG wek kommer

Mari Hudson 2022-05-09 https://www.rsgplus.org/vraelys/ Hier is die vraelys. Vul asb in.

Persverklaring: Afskaling van aktualiteitsdekking op RSG wek kommer

Mari Hudson 2022-05-09 Vul asb die vraelys in en dui julle voor- of afkeure amptelik aan.

Die wetenskap van evolusie in 112 bladsye: Waar kom ons vandaan? deur Andreas en Schalk Engelbrecht

F C 2022-05-09 Angus is bekend dat hy een woord uit 'n sin sal uithaal en dan op dit sy argument bou. Hy vergeet dan gerieflik van die res soos bv "God van die Bybel is ’n wonderlike towenaar.' My kommentaar daarop het ongeplaas gebly.Dit gaan egter nie oor 'sykant' n

Persverklaring: Afskaling van aktualiteitsdekking op RSG wek kommer

jeanette 2022-05-09 Die verdomming van die Afrikaners is skrikwekkend! Wat erg is, is dat ons nou dikwels oorskakel na die Engelse kanaal waar die gesprekke meer om die lyf het.

Graad 4: Afrikaans Huistaal, tweedekwartaalvraestel en -memo

LitNet 2022-05-09 Dankie vir jou navraag! Hier is 'n indeks van die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai gerus daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik te
Top