Leon Claassen van die graderingsagentskap Ratings Afrika vertel aan Freek Robinson hoe hulle te werk gaan om die land se grootste 100 munisipaliteite te gradeer en waarom daar rede tot kommer is.
Waar gaan dit goed? En wanneer sal dienslewering wat talle munisipaliteite betref, totaal in duie stort?


Kommentaar
Dis goed om te weet dat die hele land nie in sy glory is nie.
Wie betaal die graderingsagentskappe?
Die vraag is: wat doen die plaaslike inwoners aan die probleem? Die politieke en ander amptenare sal net verander as hulle in die publiek/media gekonfronteer word. Kom ons maak werk daarvan en sit nie net en kla nie.