Kommentaar

Afrikaans: ’n Tydlyn vir skole

Luan Staphorst 2022-06-06 Adam Small het in Kaaps geskryf, nie 'Afrikaaps' nie (vergelyk Small se inleiding tot Kitaar my Kruis (1973)). Quentin Williams definieer 'Afrikaaps' as 'n 'nuwe' vorm van Kaaps wat in die 1980's ontwikkel het (vergelyk Orderson se artikel oor Afrikaaps i

’n Heilige oomblik

Amanda Le Roux 2022-06-06 Wonderlik mooi, Estelle. Dankie.

Soek dringend woorde van lied

Hermanus Basson 2022-06-06 Ek is opsoek na die woorde van die lied "Vul my, o gees van God/waai deur my".

Elders gezien: De broers Louw, canonieke stemmen in het Afrikaans

Barend van der Merwe 2022-06-06 Ek was daar in Desember 2020. Het maar net so oor die draad gestaan en kyk. Wens ek kon meer sien. Ja daar is verskeie redes vir dié situasie. Sutherland is nie gerieflik geleë nie. Dis sommer lelik uit die koers uit. Al minder en minder mense weet ook

Drie vroue en 'n meisie deur Hans du Plessis: ’n resensie

miemie Hanekom 2022-06-06 Ek gaan die week nie na die voorlesing Drie vroue en 'n meisie kan luister nie. Ek kry dit nie op potgooi nie. Help asb.

Elders gesien: RIV Abraham Viljoen

Annemarie van der Walt 2022-06-06 Dankie, dankie. En nou gaan ek dit weer lees.

Drie vroue en ’n meisie: ’n onderhoud met Hans du Plessis

Bernhard Eigenhuis 2022-06-06 En so ken ek die mense van Varkensfontein ... sal graag hulle kant van die storie wil hoor.

Hersieningsvraestel en memorandum vir Wiskunde (graad 8)

Naomi Meyer 2022-06-06 Goeiedag! Dankie vir jou navraag. Daar is heelwat gratis oefenvraestelle op LitNet gelaai en dit kan leerders help met eksamenvoorbereiding. Hier is ‘n skakel na die indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/inde

Hersieningsvraestel en memorandum vir Wiskunde (graad 8)

Richard 2022-06-06 Hi, mag ek asb vraestelle kry van kwartaal 1 en kwartaal 2.

die swart hond

Jo Rademeyer 2022-06-06 Ek ken daai swart hond en hou nie van hom nie, nes jou ouma. Hou hom ver weg van jou af. Puik verwoord. Dankie.

Graad 8, Afrikaans Huistaal: vraestelle en memoranda

Naomi Meyer 2022-06-06 Goeiedag! Dankie vir jou navraag. Daar is heelwat gratis oefenvraestelle op LitNet gelaai en dit kan leerders help met eksamenvoorbereiding. Hier is ‘n skakel na die indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/inde

Graad 5, Junie: Afrikaans Huistaal ‒ vraestel en memorandum

Wiskunde: graad 7, tweedekwartaal-vraestel en -memo

Tegnologie, graad 7: Toets jou kennis – vraestel en memo

Hoe lees ons Van Wyk Louw vandag

Breyten (Buitetjank) Breytenbach 2022-06-06 WOORDVLAM (vir al die ingehoktes) hierdie sonnet wil ‘n stukkende net span om die vermoede te vang dat Nicolaas Petrus Louw wat na die dood se stilteryk uit moes wyk onderlangs sy genoegdoening sal grom as hy moet weet hy is nog steeds die g

Scindapsus en sunfilters

Margi Donkin Haarhoff 2022-06-05 Once again you have taken me home, Elise!

kykNET & kie se oorgeklankte Turkse telenovelas: ’n onderhoud met Waldimar Pelser

Debbie 2022-06-05 Baie teleurgesteld. Hou niks van die Turkse stories nie. Lyk onnatuurlik en die toneelspel is baie swak.

Tegnologie, graad 7: Toets jou kennis – vraestel en memo

Flooi 2022-06-05 Kan ek asb graad 7- en 9-vraestelle kry? Ek help my kleinkinders naweke, asb.

Wiskunde: graad 7, tweedekwartaal-vraestel en -memo

chloe 2022-06-05 Duisende dankies. Word waardeer.

Wiskunde: graad 7, tweedekwartaal-vraestel en -memo

chloe 2022-06-05 Ek sukkel baie met wiskunde en kort hulp voor ek eksamen skryf.

Melankolie en geluk hand aan hand met Brel en Piaf: Brel/Piaf – a revue of their songs

Dirk Vercuil 2022-06-05 Dankie, Maryke! Brel en Piaf kom 'n baie lang pad. Boonop is dit is al amper 4 dekades dat ek 'n pad met André en Ms Mandy geloop het. Ek voel elke keer melankolies oor die tweeslaapkamer woonstel in Brighton Court, langs Pieter se Theatre on the Bay, wa

kykNET & kie se oorgeklankte Turkse telenovelas: ’n onderhoud met Waldimar Pelser

Belinda 2022-06-04 Ons wil so graag "Gebroke harte" klaar gekyk het. Kan ons nie net een eers klaar kyk voor julle vir ons nuwes wys nie? Maak mens so bietjie mismoedig om die nuwes te begin kyk, want sal ons die hele reekse kan voltooi? Is daar enige ander platform waar on

Graad 6: Afrikaans Huistaal – Junie-hersieningsvraestelle en memorandums

Aladin Ford 2022-06-04 Ek dink hierdie hersiening sal my seun help. Nie net met die Junie-eksamen nie, maar ook in die res van die jaar.

Wie het God geskep?

Apie 2022-06-04 Waarom het die Christen-God, yahweh, so laat te voorskyn gekom? Hy is dan die enigste God. As daar so baie gode voor Hom was, en waarom is die Bybel se stories so naby aan Egiptiese en Babiloniese mites?🤔 Gaan lees gerus die epos van Gilgamesj. Daar is

Elise Bishop verduidelik Graaffrikaans

Christa Hahn 2022-06-04 Daar is nog vele Graaff-Reinetters wat puik Graafikaans gebruik. Dit is net natuurlik vir hulle en ek dink dit sal so bly. Dit is nie werklik die meng van tale omdat jy lui is om die regte woord of beskrywing te gebruik nie. Oulike en voorspoedige boere

kykNET & kie se oorgeklankte Turkse telenovelas: ’n onderhoud met Waldimar Pelser

Elzabe van Zyl 2022-06-04 Kan ons nie asb ook Gebroke Harte vanaf die 3de seisoen te sien kry nie? Dit was 'n fantasiese Turkse telenovelle!

Elders gesien: RIV Abraham Viljoen

Carel Boshoff 2022-06-04 Dankie, Breyten.

Elders gesien: RIV Abraham Viljoen

Fanie Breytenbach 2022-06-03 Breyten, jou eerlike omgee en erkenning - ons is almal feilbaar - is so mooi/waar!

LitNet: Afrikaans – "redelikerwys doenlik"?

Sonja Pretorius 2022-06-03 NEE!

Graad 12: Begripslees-vraestel, Afrikaans Eerste Addisionele Taal

Nikita Alison 2022-06-03 Is 'n groot help vir matriek !

Graad 5, Junie: Afrikaans Huistaal ‒ vraestel en memorandum

Evangeline Engelbrecht 2022-06-03 Ek soek tweede kwartaal-Afrikaans-eksamenvraestelle vir graad 5-leerders.

Wit en bruin staan saam oor Afrikaans by ATM (Afrikaanse Taalmonument- en museum)

Hennie 2022-06-03 Het Breyten Breytenbach die monument nie as 'n penis beskryf nie?

Kragkapingskos: Jafels

Jan 2022-06-03 Boepensbrooidjie is darem baie mooier as javel. Javel laat my dink aan 'n ongure persoonlikheid.

Elders gesien: RIV Abraham Viljoen

Marius van Staden 2022-06-03 Hou asseblief aan om te skryf Breyten, ons het dit nodig.

Bet-El deur Helena Hugo: ’n resensie

Suzette Cronjé 2022-06-03 Kan daar nie 'n opvolg vir Bet-el wees nie, met Lutz en Cara as hoofkarakters?

’n Heilige oomblik

Christa 2022-06-03 Dit is hemels. Inderdaad 'n heilige oomblik. Dankie vir die deel, my dag voel sommer rosiger. En laat my droom vir 'n mooi toekoms saam met 'n vreemdeling wat 'n geliefde geword het.

Oor plek, inheemsheid en mag

Sydney Opperman 2022-06-03 Die "Wie is ek"-vraag het seker al deur die kop van Pieternella (dogter van Krotoa) gemaal met haar 50% inheemse en 50% Europese gene. Miskien nog erger by haar kinders, 66,6% Europees teenoor 33.3% inheemse gene. Teen 2010, na 'n genoomwye ontleding deur
Top