Vir Stemme | Voices | Amazwi, LitNet se monoloogprojek saam met die Suidoosterfees, NATi en die ATKV is 15 dramaturge genader om kort, kragtige monoloë in Afrikaans, Engels, Xhosa, Zulu en Sotho te skryf. Die monoloë is deur die Suidoosterfees opgevoer en verfilm, en word saam met die tekste vanaf 21 Junie 2022 weekliks op LitNet vrygestel.
Kyk, lees en geniet die bydraes hier:
Stemme | Voices | Amazwi is supported by the National Arts Council.
Stemme | Voices | Amazwi is ’n Nuwe Skryfwerk-projek van LitNet wat deur die LW Hiemstra Trust ondersteun word.
Kommentaar
Fantastiese projek! Dankie hiervoor.