Kommentaar
Enkele dilemmas vir Suid-Afrikaanse Poetin-Rusland-ondersteuners
Bernita Schröder 2022-06-03 Baie indrukwekkend, Eben. Net jammer die ondersteuners van Poetin-Rusland sal dit waarskynlik nie lees of verstaan nie.
Elders gesien: RIV Abraham Viljoen
PJO 2022-06-03 Eersterivier slap. Joiners, geneig om te stem. Dalk oorlewingstrategie? 🤔 Wondersoete taal (met apologie) op die rooilys, inderdaad, en dankie vir 'n verfrissende léés, Breyten.
Ek wil
Neo 2022-06-02 Mr. A, ek moet vir u bedank vir die bemoediging, en mentorskap!!! :-) :-) :-) Dankie dat Mr. A altyd mooi woorde het vir my!!! xoxo
Kaap, kerrie en koesisters deur Fatima Sydow en Gadija Sydow Noordien: ’n resensie
Nico M Ferreira 2022-06-02 Uiteindelik is 'n navorsingsdokument beskikbaar wat aandui dat "koeksisters" en "koesisters" nie dieselfde is nie en ook nie sinonieme is nie. Ek verwys na Rudolph Boraine (2022) "The koeksister: A twisted history? "(UP Dept. Geskiedenis, ongepubliseerde
Graad 8, Afrikaans Huistaal: vraestelle en memoranda
Simone 2022-06-02 Ek help minderbevoorregte kinders met hul skoolwerk.
hang vir my
Rene 2022-06-02 Willem, jy het die vermoë om met woorde te toor. Soveel emosie. Pragtig.
"O moenie huil nie, o moenie treur nie": Nostalgie in tydskrifadvertensies
Ollie Joubert 2022-06-02 Nostalgie pas by my ouderdompie.
"O moenie huil nie, o moenie treur nie": Nostalgie in tydskrifadvertensies
Ollie Joubert 2022-06-02 Pragtig.
Meer bek as binnegoed het baie om die lyf: ’n onderhoud oor die ATKV se idiome-bordspeletjie
Bosjan 2022-06-02 Daar is 'n skakel aan die einde van die artikel: Bestel "Meer bek as binnegoed" hier. In rooi ...
Awie Badenhorst, die eksentrieke wetenskaplike
Mike Schramm 2022-06-02 Awie worked on our science journals for many years. Passionate about his editing craft, many authors have much to thank him for getting the most out their writing. A great sense of humour and real enthusiasm for his music, which he often shared with us. W
Elise Bishop verduidelik Graaffrikaans
Mariette 2022-06-02 Eienaardig dat dit Graafferkaans genoem word. Ek het grootgeword met anties wat jerseys brei en om sulke woorde te gebruik was algemeen ... Ver weg van Graaff-Reinet. So geleer by my ma, wat ook seker 'n vierdegeslag nasaat van Engelse voorouers was. Ek d
Elders gesien: RIV Abraham Viljoen
Pieter Robinson 2022-06-02 Wat 'n voorreg en absolute plesier om werklik briljante Afrikaans en denke te lees. Dankie
Die Taalmonument: ’n simbool van die stryd tussen politici en skrywers
Cobus Bester 2022-06-02 Die artikel herinner my aan Pieter-Dirk Uys se kostelike storie oor hoe hy destyds vir sy vriendin, Sophia Loren, gaan kuier het. Hy het SA-seëls vir haar seun, Milo, saamgeneem, een met die taalpale op. Toe hy aan die seun verduidelik dat dit 'n monumen
’n Heilige oomblik
Denis 2022-06-02 When we allow presence to touch us we thrill. Just reading this verse is another such moment, wrapped in saffron-blue tranquility and imagining the healing breeze of the lagoon. Thanks for sharing this gift.
Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda
Melt Myburgh 2022-06-02 Monique, klik op die skakel onderaan die onderhoud om te sien waar jy die speletjie kan bestel.
kykNET & kie se oorgeklankte Turkse telenovelas: ’n onderhoud met Waldimar Pelser
Heila 2022-06-02 As Sassa-pensionaris was ek redelik teleurgesteld toe ek die aand 195 wou kyk en dit sommer net af was. Ek geniet regtig die programme.
Meer bek as binnegoed het baie om die lyf: ’n onderhoud oor die ATKV se idiome-bordspeletjie
Michelle 2022-06-02 Goeiemôre Waar kan ek die speletjie bestel?
Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda
Monique 2022-06-02 Goeie môre, kan ek asb Geskiedenis vraestelle en memos kry vir graad 6 groot asb
’n Heilige oomblik
Erna 2022-06-02 Baie dankie, sus, vir sulke mooi woorde diep uit jou hart uit!! 💖💖💖
Elders gesien: Die ikoniese Afrikaanse Taalmonument is onder beleg
Erna van Wijk 2022-06-02 Daar is reeds in die veertigerjare van die vorige eeu begin met fondsinsameling om die oprigting van 'n monument moontlik te maak.
Ek is ready
Najan Van Deventer 2022-06-02 Well done, Kenan. Jy het talent wat min het. Kan nie wag vir die volgende een nie! Uitstekend.
’n Heilige oomblik
Johannes Slabbert 2022-06-02 Dit is so sag, verhelderend met diep gewaarwordende emosies van waardering en liefde, soos die lewe altyd behoort te wees.
Herinneringe aan my onderwysloopbaan – en my pad met die onderrig van Afrikaans
Lou van Dyk 2022-06-02 Klink na 'n baie positiewe pad waarna jy terugkyk! Jy kon jou ervaring en wenke later jare so uitstekend deel met jou studente! G'n wonder nie dat 'n vise-kanselierstoekenning na jou kant toe gekom het!
’n Heilige oomblik
Anika 2022-06-02 Dankbaar vir sulke mooi oomblikke op hierdie ongelooflike aarde in hierdie rowwe tye.
Eerste slukkie: So lyk ’n vrou ... deur Ilse Verster
Anita 2022-06-02 Sjoe, Ilze, my hart breek vir jou oor die vreeslike wreedhede waaraan jy blootgestel was. Geen mens behoort deur hierdie hel te gaan nie. Maar jou pyn en vernedering kan vir ander, wat ook hierdeur gaan, hulp verleen hoe om te oorleef en hoe om uit hierdi
