Kommentaar
Die wetenskap van evolusie in 112 bladsye: Waar kom ons vandaan? deur Andreas en Schalk Engelbrecht
Raed-na-Gael 2022-06-09 Angus, Nie geweet die 'anderkant' het ook sulke "ondervindings" nie. 'n Slim outjie het op 'n keer in my kategeseklas my gevra of skape ook hemel toe gaan.
Die rooi tekkies
Hendie Grobbelaar 2022-06-09 Dankie vir die kommentaar. Dit is interessant, Sonica, dat jy hierdie opmerking gemaak het. Ek glo die pandemie en die wêreldgebeure beïnvloed skrywers die afgelope jare baie.
Top 15 kortverhale van 2013 op LitNet
Davinia Williams 2022-06-08 Hi Elsabe de Beer, ek het ook 'n paar goed wat ek al geskryf het. Hoe stuur mens vir julle dat julle kan lees?
Joan Hambidge (1956–)
Nadia Kreel 2022-06-08 Is die gedig 'Tokyo' wat in 2018 in die Engelse publikasie 'The Coroner's Wife' verskyn het, deur Joan Hambidge geskryf?
Graad 4: Afrikaans Huistaal – Junie-hersieningsvraestelle en memorandums
Mona 2022-06-08 Hallo, wil graag Junie-eksamen Afrikaans-vrastelle ontvang, dankie (graad 4)
Graad 1: Wiskundevraestel en -memo, tweede kwartaal
Naomi Meyer 2022-06-08 Hallo! Dankie vir jou navraag. LitNet het 'n indeks van skolevraestelle wat vir hersiening gebruik kan word. Volg hierdie skakel om te kyk na wat beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Ek verwys jou ook graag na 'n boe
Die slegte nuus van die evangelie deur Johan Retief: Sakkie Spangenberg deel sy indrukke
Babs Basson 2022-06-08 Ons is gelukkig om in hierdie lewensfase aan die omvattende kennis, sinvolle insigte en deeglike mededelings van kenners soos Sakkie Spangenberg blootgestel en daardeur verryk te word. Verhale soos dié van Johan Retief wys weer eens hoe belangrik dit is
Die slegte nuus van die evangelie deur Johan Retief: Sakkie Spangenberg deel sy indrukke
George Claassen 2022-06-08 Sakkie, dankie vir jou rasionele, knap, deurdagte bespreking van Johan se boek. Dit staan in teenstelling met die oppervlakkige en irrasionele "ontleding" wat Christina Landman vanoggend op Netwerk24 oor die boek kwytraak. Johan se boek - ironies pragtig
Graad 1: Wiskundevraestel en -memo, tweede kwartaal
Mariana Ehlers 2022-06-08 Ek help my kleinkind ge-diagnoseer met outisme. Sy is 7 jaar oud. Enige inligting om haar te help sal op prys gestel word. Enige lesse bo en behalwe wiskunde. Baie dankie.
Hoe lees ons Van Wyk Louw vandag
Corlietha Swart 2022-06-08 JC Steyn se tweedelige, omvangryke biografie van NP van Wyk Louw, 'n Lewensverhaal, deel I en II, is 'n belangrike bron wat ook vele insigte bied.
Wie het God geskep?
Mr k 2022-06-08 Die mens het God en gode geskep daar is geen god of gode nie dis alles mensgemaak om ons te beheer 😉soos iemand gesê het daar is duisende gode en gelowe maar moenie worry nie, joune is die regte een!😉
Hoe lees ons Van Wyk Louw vandag
Cas Vos 2022-06-08 Beste Pieter, baie dankie vir 'n skitterende artikel oor 'n briljante digter en denker.
Elders gesien: RIV Abraham Viljoen
Kortkoppe 2022-06-08 Net jammer die kortsigtigheid van die wit ANC-ondersteuners van destyds kom so 50 jaar te laat ... maar word darem nou al erken en besef ...
Die slegte nuus van die evangelie deur Johan Retief: Sakkie Spangenberg deel sy indrukke
Angus 2022-06-07 Laat ons maar ruiterlik erken: daar is geen boek soos die Bybel nie. Vir eeue het dit 'n groot deel van die mensdom op 'n vals spoor gebring.
Die slegte nuus van die evangelie deur Johan Retief: Sakkie Spangenberg deel sy indrukke
Gerrit Boonstra 2022-06-07 'n Leersame, omvattende resensie waarop mens peil kan trek. Ns. dit verstom my dat geleerde teoloë nou eers die primitiewe drieverdieping-wêreldbeeld verwerp, asook die dogma van sondeval, van 'n uitverkiesing, van 'n transendente, veroordelende en bes
Die wetenskap van evolusie in 112 bladsye: Waar kom ons vandaan? deur Andreas en Schalk Engelbrecht
Angus 2022-06-07 Al lankal terug die Damaskus-ondervinding gehad, toe 'n klein seuntjie tevergeefs gebid het dat sy eens op 'n tyd mak, maar nou dooie hoenderhaan, weer uit die dood moet opstaan: die Bybel sê mos waarvoor jy bid, sal jy kry.
Die slegte nuus van die evangelie deur Johan Retief: Sakkie Spangenberg deel sy indrukke
Windflits 2022-06-07 Insiggewend. Lees tans "The Immortality Key". Hoogs aan te bevole.
Die slegte nuus van die evangelie deur Johan Retief: Sakkie Spangenberg deel sy indrukke
Willem Semmelink 2022-06-07 Iets wat ek opgelet het, is dat Hebreeuse woorde in voetnotas van links na regs gedruk is en ek dink dit kan in 'n herdruk maklik reggestel word. Die boek gee 'n goeie samevatting van argumente teen fundamentalistiese geloof.
Die slegte nuus van die evangelie deur Johan Retief: Sakkie Spangenberg deel sy indrukke
Rafle 2022-06-07 'n Goed-gebalanseerde en wel-geformuleerde resensie. Dit gee 'n noodsaaklike perspektief op hierdie boek waaroor daar soveel eensydige propaganda is.
Die slegte nuus van die evangelie deur Johan Retief: Sakkie Spangenberg deel sy indrukke
Johan Steyn 2022-06-07 Baie dankie vir die insiggewende resensie. Dit gaan die lees van die boek baie vergemaklik.
Indeks: notas, toetse en vraestelle
Izak de Vries 2022-06-07 Caliena. Hier is graad 7. Sterkte! https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/#graad7
Die wetenskap van evolusie in 112 bladsye: Waar kom ons vandaan? deur Andreas en Schalk Engelbrecht
Raed-na-Gael 2022-06-07 Angus, nou verstaan ek waar jy staan - jy was eintlik nooit oortuig nie. Nou ja, dan wag ons maar vir jou Damaskus-ondervinding!
Die slegte nuus van die evangelie deur Johan Retief: Sakkie Spangenberg deel sy indrukke
Barend van der Merwe 2022-06-07 Bravo! Wonderlike bespreking! Baie dankie. Ek het in 2005, as eerstejaartjie, opgehou kerk toe gaan. Maar eers later, hier in 2012, in volslae ateïsme verval. Sedert daai tyd (2012), het my kerk hulleself besig gehou daarmee om gaymense te bestudeer. Sin
Die slegte nuus van die evangelie deur Johan Retief: Sakkie Spangenberg deel sy indrukke
Carel 2022-06-07 'n Baie volledige resensie, dankie. Ek het veral saamgestem waar jy die verskillende teenstrydighede uitgelig het.
Tien vrae: André Fourie oor Monochroom reënboog
Ebeth Lyon 2022-06-07 Monochroom is 'n boek wat by elke tienerseun en - dogter aanklank sal vind. Die lojaliteit van kindervrienskappe, die pragtige ouer-kind-verhouding, die ontwaking van 'n tienerseun se liggaam, die drif, drang en teleurstellings van seuns wat nooit aanges
Afrikaans: Waarheid en versoening onder een DAK
Anthony "Speedo" Wilson 2022-06-07 Die is vir my die funksie en die Taal Doendinge wat DAK Netwerk gereeld moet aanbied. Daar moet 'n "Afrikaans: Waarheid en versoening onder een DAK II (2) Twee!" beplan word en baie gou! Veral as ons nou kyk na die hele polemiek rondom die Afrikaanse of T
Indeks: notas, toetse en vraestelle
Caliena 2022-06-07 Hi. Ek wil asseblief Natuurwetenskappe, Kwartaal 2, Graad 7 toetse hê. Ek skryf more en wil net weet deurgaan.🙂
Graad 6-wiskundevraestel: kwartaal 1 en 2
Delmarie 2022-06-07 Ek sukkel met Wiskunde en probeer my beste.
Annelie Botes (1957–2024)
Ian. Marais. 2022-06-07 Ek is van mening dat Annelie ons almal baie diep aanraak met kwessies van die dag. Sy is 'n formidabile skryfster. 'n Mens kan net nie genoeg van haar werke lees en herlees nie. Ek wil net eending weet: Waarom verwys sy altyd na Mozart se klavierkonsert n
Enkele dilemmas vir Suid-Afrikaanse Poetin-Rusland-ondersteuners
Hanlie 2022-06-07 Inderdaad. Om Poetin se aksies te ondersteun maak geen sin nie. Op nasionale vlak het SA se beleid oor internasionale aangeleenthede in die verlede veel te wense oorgelaat en die neutrale beleid teenoor die oorlog in Oekraïne word, met reg, wyd gekritise
Meer bek as binnegoed het baie om die lyf: ’n onderhoud oor die ATKV se idiome-bordspeletjie
Marisa Coetzee 2022-06-07 Hi. Wil graag idiomebordspeletjie bestel. Hoe kan ek maak?
Uvalde kon verhoed gewees het
Anthony "Speedo" Wilson 2022-06-07 Dankie Bettina! Weer eens in die kol met nog 'n goeie artikel. Jy kan nie glo dat Donald Trump nou die dag nog die NRA verdedig het nie. Hulle moet maar liewers wapenwette maak wat die liefhebbers van gewere en die tweede amendment kwaad maak, as om weer
Afrikaans: ’n Tydlyn vir skole
Luan Staphorst 2022-06-06 Adam Small het in Kaaps geskryf, nie 'Afrikaaps' nie (vergelyk Small se inleiding tot Kitaar my Kruis (1973)). Quentin Williams definieer 'Afrikaaps' as 'n 'nuwe' vorm van Kaaps wat in die 1980's ontwikkel het (vergelyk Orderson se artikel oor Afrikaaps i
Soek dringend woorde van lied
Hermanus Basson 2022-06-06 Ek is opsoek na die woorde van die lied "Vul my, o gees van God/waai deur my".
Elders gezien: De broers Louw, canonieke stemmen in het Afrikaans
Barend van der Merwe 2022-06-06 Ek was daar in Desember 2020. Het maar net so oor die draad gestaan en kyk. Wens ek kon meer sien. Ja daar is verskeie redes vir dié situasie. Sutherland is nie gerieflik geleë nie. Dis sommer lelik uit die koers uit. Al minder en minder mense weet ook
Drie vroue en 'n meisie deur Hans du Plessis: ’n resensie
miemie Hanekom 2022-06-06 Ek gaan die week nie na die voorlesing Drie vroue en 'n meisie kan luister nie. Ek kry dit nie op potgooi nie. Help asb.
