Kommentaar
Graad 10-wiskundevraestel: vraestel 2
Izak de Vries 2022-06-16 Victor. Graad 10 is hier te kry: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/#graad10
Graad 10-wiskundevraestel: vraestel 2
Victor 2022-06-16 Ek is opsoek na Junie se vraestel, Wiskunde, Meetkunde Gr 10.
Hoe lees ons Van Wyk Louw vandag
Hein Viljoen 2022-06-16 Beste Pieter Dankie vir jou reaksie op my artikel. Ek is altyd bereid tot 'n oop gesprek, maar jy verwring en verskraal my argument darem baie. Kreolisering soos ek dit verstaan, is veel meer genuanseerd as wat jy laat blyk. Daarby dwing jy my standpunt
Liefdesrituele in my kombuiskatedraal
Mich 2022-06-16 Het ek nou dié lees geniet! Dankie, Karen. My tone krul sommer om van pure genot. ( En ek is gaande oor jou verwysing na 'n mollige knoffeltoontjie).
Regarding spiritual auto mechanics and healing: in conversation with Klara Ana Rosa
Elise 2022-06-15 Meevoerend…!
Die slegte nuus van die evangelie deur Johan Retief: Sakkie Spangenberg deel sy indrukke
Angus 2022-06-15 Beste Piet vd Watt, Natuurlik is daar ateïste. Ek is ‘n ateïs. Die voorvoegsel a- voor “teïs” beteken “voel vere vir”. Ek voel vere vir die duisende der duisende gode wat gemaak is deur filosowe en skrywers. Die donderweer en die wind is vir
Die slegte nuus van die evangelie deur Johan Retief: Sakkie Spangenberg deel sy indrukke
Chris Botha 2022-06-15 Dit is goed om oor die bedoeling en waarde van godsdiens na te dink. Prof Andries van Aarde van die Universiteit van Pretoria het ook waardevolle navorsing oor Jesus in die Nuwe Testament gedoen. Dit lyk of ons nog nie alles weet wat 2000 jaar gelede gebe
Die slegte nuus van die evangelie deur Johan Retief: Sakkie Spangenberg deel sy indrukke
Piet vd Watt 2022-06-15 Ek het reeds voorheen gereageer - ek het net weer te sê: DAAR BESTAAN NIE SO IETS (IEMAND) WAT HOMSELF (of deur ander ) AS ATEÏS GENOEM KAN WORD NIE - selfs die mees gesoute wetenskaplike erken nie openlik nie, maar "besef" daar is EEN GROOT MAG (bonaOp soek na Heinz Konsalik
Essie 2022-06-15 Johann, as jy dalk in Centurion bly kan ons dalk help met die Konsalik Boeke wat jy nog kort.
Die wetenskap van evolusie in 112 bladsye: Waar kom ons vandaan? deur Andreas en Schalk Engelbrecht
Raed-na-Gael 2022-06-15 FC, Ek sukkel nie met 1 nie - die rna en dna bepaal evolusie. Nie andersom nie, dis wat Angus mee moeite het - dis hy wat nie buite die boks kan of wil dink nie. Vir baie is dit teen die grein om 'n mistasting te erken. Indien elke liewe gebed wat al gebi
Die slegte nuus van die evangelie deur Johan Retief: Sakkie Spangenberg deel sy indrukke
Raed-na-Gael 2022-06-15 Ek is nie mislei nie. Dit gaan in die geloof nie so seer oor wat ander dink nie, maar oor 'n keuse - wat jy daarvan maak. My geloof onder my uitruk? Ag nee wat, ek glo nie net dat God bestaan nie, by my is dit 'n kwessie van - ek weet dit. Ek het baie
Die slegte nuus van die evangelie deur Johan Retief: Sakkie Spangenberg deel sy indrukke
Fanie Nieuwoudt 2022-06-14 Mathys Lubbe dankie vir die skrywe. Ek weet nie mooi waar Sakkie Spannenberg en Hansie Wolmeraans [nuwe Herforemers] staan mbt godsdiens nie. Dit lyk vir my of die hele herforemingsbeweging tot niet is. As ek na die skepping kyk en die wonder daarvan, is
Elders gesien: RIV Abraham Viljoen
Dennis Cruywagen, skrywer van Brothers in War and Peace, die boek oor Abraham en Constand se bydrae 2022-06-14 Innig dankie, Breyten.
Meer bek as binnegoed het baie om die lyf: ’n onderhoud oor die ATKV se idiome-bordspeletjie
S Strauss 2022-06-14 Ek wil graag die bordspeletjie bestel.
Graad 6: Afrikaans Huistaal, September, oefenvraestel 1
Helen 2022-06-14 Goeie naand Ek is asb op soek na toetse en assesserings vir graad 5 vir kwartaal 3 asb.
Cyril Ramaphosa se stryd: Is die buffel besig om te struikel?
Philip Spies 2022-06-14 Netjiese uiteensetting Theo. Die kalm manier waarmee Ramaphosa die oproer in die parlement hanteer het, en op vrae later in die bespreking gereageer het, laat my wonder of daar nie dalkies van sy kant ook later (na afhandeling van die ondersoeke na die ge
Fresh off the press: New history of South Africa, edited by Hermann Giliomee, Bernard Mbenga and Bill Nasson
Anthony "Speedo" Wilson 2022-06-14 I hope this is not the history of South Africa as written by the winners. Our History does not start with Mandela or die ANC and the Native Land Act of 1913! History should and must always be told honestly!
Martina, die sneeukegel van ’n Europese lente lank gelede
Marguerite Gotthard-Jacobs 2022-06-14 Wat ’n ongelooflike verhaal wat my laat verlang na iets wat ek van droom en na verlang – sulke dae en ondervindings is vir ons slegs ’n fantasie! Jy het dit pragtig beskryf en ek verlang om so ’n boek te lees. ’n Vriendin duisend!!
Cyril Ramaphosa se stryd: Is die buffel besig om te struikel?
Jurie Van Vuuren 2022-06-13 Theo, baie goed gebalanseerde stuk werk. Een van die min wat ek tot nou toe gelees het. Ek voel egter dat meer detail oor Arthur Fraser gegee moet word om nog beter perspektief te gee.
Happy birthday, Athol Fugard | Verjaardagwense aan Athol met sy 90ste
Anthony "Speedo" Wilson 2022-06-13 Baie geluk met jou verjaarsdag, Athol Fugard. Die Bybel sê ons sal 70 jaar oud word en as ons sterk is, 80. Jy, boet, word toe 90, wat sê jy is BAIE STERK! Jy het al jou vyande oorleef en selfs al was jy 'n krieketspeler, sou jy met dié telling die eer
Die verevrou deur Jan van Tonder: ’n lesersindruk
Diana v heerden 2022-06-13 NS: 'n Pluimpie, of eerder 'n pouveer in Jan van Tonder se hoed!
Die verevrou deur Jan van Tonder: ’n lesersindruk
Diana v heerden 2022-06-13 'n Boek wat jy net nie kan neersit nie - dit boei die leser van die begin tot aan die einde. Was baie teleurgesteld toe ek besef ek is op die laaste bladsy. Nogal gehoop vir versoening tussen Candice en Walter ... Die boek behoort aan my matriekseun -
Athol Fugard 90: Teatergedigte
Anthony "Speedo" Wilson 2022-06-13 'n Wonderlike idee om 'n WERLIKE IKOON te vereer! Godspeed on this part of life's journey!
Athol Fugard is 90: A portrait of the artist as a man who jumped at opportunities
Anthony "Speedo" Wilson 2022-06-13 Happy birthday, Maestro! May He that controls the universe bless you even more than the four score and ten! Maestro (noun) - plural: maestros, also maestri /ˈmaɪˌstriː/ - Britannica Dictionary definition of MAESTRO. [count] : a man who is an expert atKlein plattelandse gemeentes as ruimtes om brûe na die hele gemeenskap te bou: ’n Prakties-teologiese ondersoek
Chris 2022-06-13 Ek hou van dié.
Aardbewings: die aarde wat skud en rammel – wat van Suid-Afrika?
Rinda 2022-06-13 Hou daarvan om die natuur te bestudeer.
Die wetenskap van evolusie in 112 bladsye: Waar kom ons vandaan? deur Andreas en Schalk Engelbrecht
F C 2022-06-13 Nou toe nou. Nooit te oud om te leer nie.Wat tot dusver aan die lig gekom het is dat Angus op sy tyd ’n deur-omstandighede-gedwonge huigelaar was. Om te huigel is maar om skynheilig te wees. En daar was volgens hom predikante wat hul in dieselfde kraal
Die slegte nuus van die evangelie deur Johan Retief: Sakkie Spangenberg deel sy indrukke
Dina van Wyk 2022-06-13 Ek let iets interessant op. Almal wat kommentaar gelewer het, het al iewers op hul pad besef dat hulle mislei is. Dit laat my besef dat mense wat nog sterk glo, nie bereid is om te lees wat buite hul verwysingsraamwerk is nie. Hulle is bang dat hul geloof
Desimale breuke: Graad 6-wiskundevraestel en -memo
Izak de Vries 2022-06-12 Nicki: Hulle is hier beskikbaar. https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/#graad6
Wiskunde: graad 8, tweedekwartaal-vraestel en -memo
Izak de Vries 2022-06-12 https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/#graad8 Corlia. By die skakel hier bo is nog Wiskundeoefeninge.
Graad 6: Afrikaans Huistaal, September, oefenvraestel 1
Izak de Vries 2022-06-12 Susan. Hou maar ons ruimte dop. Ons probeer dit gereeld bywerk. https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/#graad6
Wiskunde: graad 8, tweedekwartaal-vraestel en -memo
Corlia Morsbach 2022-06-12 Ek sulkel met Wiskunde.
Persverklaring: Semesterkursus in literêre vertaling | Press release: Semester course in literary translation
Rhonda Lamprecht 2022-06-12 Kan ek meer inligting kry aangaande die vertalingkursus, asseblief? DankieAfrikaans se grootste topverkoper
Hannetjie le Roux 2022-06-12 Ons is ernstig op soek na daardie melodie van "welkom dierbaar woord van God". Wil glo dat dit tog iewers in 'n argief is? Ons Wil dit gebruik met ons Bybelfees in Augustus. Sou iemand inligting het, kontak my, assblief by 0834026994. Hannetjie le Roux, B
Graad 6: Afrikaans Huistaal, September, oefenvraestel 1
Susan Louwrens 2022-06-12 Ek soek na Afrikaanse leesoefeninge met begripsvrae.
