Sarie2022-07-18Jy kan boeke aanlyn koop by Graffiti Boeke.
Wil net byvoeg die Huppelreeks en Liewe Heksie-reekse is ook baie goed. Ou Kuifje en sy kaskenades lees ook lekker.
Francois Verster2022-07-18Ek dink, soos ek ook op Facebook opgemerk het, dat verskillende mense verskillende reaksies lewer omdat verskillende aspekte van die debat hulle raak of interesseer. Trompie was is steeds geen faktor in my lewe nie en in die omgewing waar ek gewoon het en
Estelle2022-07-18Lees gerus nog 'n siening hieroor: https://www.netwerk24.com/netwerk24/stemme/menings/trompie-is-gn-heilige-koei-ons-sal-dit-met-nuwe-oe-moet-lees-20220717
Francois Verster2022-07-17"Dit is moeilik om met absolute oortuiging te sê die Trompie-boeke het hegemoniese manlikheid onder Suid-Afrikaanse, of eerder Afrikaanse mans wat aan die Grensoorlog deelgeneem het, gevestig en versterk." My eerste reaksie is om te skryf: "MfM." Maar ja
Deon Fourie2022-07-17Jou oupa Marthinus Christoffel Fourie, gebore 1883, is my oupagrootjie Gert Jacobus Fourie, gebore 1874. Hulle pa was Marthinus Christoffel Fourie, gebore 1836. Sy tweede vrou was 'n Ier, Dalton.
Deon Fourie2022-07-17Goeienaand, my oupa was ook Marthinus Christoffel Fourie. Gebore 1902 op George. Het vir vyf jaar genealogies navorsing gedoen oor my Fourie-voorsate. My oupa Marthinus Christoffel Fourie is vernoem na sy oupa, wie se name Marthinus Christoffel Botha Four
Hettie2022-07-17Hoe aangrypend is die monoloog nie. Hoe gou het ons vergeet van daardie verskriklike tyd toe die wrede Covid sy sekel geswaai het. Toe ons geliefdes gesterf het. 'n Jaar gelede het die piiiieeeepp my man se einde ook aangekondig. Sommer so vinnig, net toe
Johan Trengove2022-07-17Baie dankie vir die inspirerende en nugtere bespreking van Andrew Murray en sy Bybelse mistieke ervaring. Dit is, myns insiens, die toppunt van die mens se roeping op aarde. Die vraag is hoe om dit in die hedendaagse omgewing te ervaar en uit te dra.
Angus2022-07-17Beste Raed-na-Gael,
Words, words words, soos Hamlet vir Polonius gesê het. Nogtans stem ek saam met Huxley. Hy was 'n ondersteuner van Darwin se evolusiereorie, soos jy sal kan sien ook in jou aanhaling. Huxley was 'n agnostikus en hy verwys na die dest
Joy Doig.2022-07-17I was deeply saddened to hear of your passing, Barry. Your columns, movie reviews etc. were such a joy to read. Always entertaining and very often humorous, sometimes deadly serious. What you never knew, Barry, was that you caused quite a few fights in ou
Santie Dold-Chapman2022-07-16Jy laat my altyd uitsien om nog meer van die Graaff-Reinet-geskiedenis te hoor, Elize. Ek het nie daar grootgeword nie, maar al die 'Karoobossies' van die ongewing is iewers verbind aan mekaar ... Colesberg, Richmond, Middelburg, Noupoort en Murraysburg i
JM2022-07-16My lewensmaat van 10 jaar en 9 maaande is twee weke gelede oorlede. Ons het as lewensmaats in die huidige eiendom saam gebly. Hy het 'n testament en makelaar en het Sanlam as eksekuteur aangestel. Al die meubels in die huis het ek en hy (die oorledene) sa
Chenelle2022-07-16My wortels lê ook in Graaff-Reinet, en nes Elise is ek vanuit die Engelse skool, Union, maar die 'taal' sal ek nooit afleer nie! Dis wie ons is en trots daarop!!!
Gerrit Boonstra2022-07-15Dana is ’n profeet. Hy is misties, wat beteken hy sien die Groot Prentjie. Hy weet alles is deel van die Groot Geheel, alles is verbind in verhouding tot mekaar. Hy spreek dit nie uit in filosofiese terme nie, maar in diep menslike verhale. Daarmee volg
Piet2022-07-15Onthou tog maar wat enige historikus weet – dat jy nie die verlede aan ons huidige waardes kan meet nie. Nietemin is dit goed dat navorsing oor jeugliteratuur gedoen word. Ons moet weet waarvandaan ons kom. Die Europese samelewings is al verby hierdie w
Raed-na-Gael2022-07-15Angus,
Ek en wederhelf stap vanoggend in hierdie heerlike sonnige wintersoggend en geniet die pragtige dag. My gedagte dwaal toe na hierdie geredekawel. Dink ek toe terug aan Tony Petito: "In most instances, all an argument proves is that two people are p
Annora Eksteen2022-07-15Dankie! Interessant.
Ja jinne. Amerikaners is in somersklere binnenshuis as die temperature buite by 0 is en die sneeu val. Hulle draai net die verwarmers oop! Vuurwarm.
Elk geval wat ek ondervind het in Boston Massachusetts in 1993.
Om in lae aan te t
Annora Eksteen2022-07-15My tyd. Welgedaan en kosbaar. As kulture bymekaarkom in vrede, kan ek diep asemhaal.
En om te dink, ek het op Wikipedia gelees in Papoea Nieu-Guinee is 840 tale.
Angus2022-07-14Beste Raed-na-Gael,
Jy besluit sommer dat ek bevooroordeeld is, en dat ek geen poging sal aanwend om positief te beoordeel nie. Sommer so. Is dit nie juis jy wat bevooroordeeld is nie? As iets in stryd met die Bybel is, moet dit verkeerd wees. Iemand wat
Angus2022-07-14Beste Raed-na-Gael,
Ag, man, al daardie gesegdetjies is sommer net linguistiek. Met taal kan jy alles vermag: jy kan 'n pampoen en muise in 'n koets verander, jy kan 'n god maak wat sommer maar net sê "laat daar lig wees", en dan is daar lig, jy kan vier
Susan2022-07-14Ek het ook Trompie- en Saartjie-boeke verslind, maar nooit nagedink oor hoeveel dit ons nageslag se houdings sou kon beïnvloed nie. Totdat ek hierdie deeglike navorsing gelees het. Dit het my oë oopgemaak vir baie mans en vrouens se houdings teenoor and
Cilna2022-07-14Dankie julle, dis nogal baie insiggewend en interessant. Het ook in my jongdae daardie boeke gelees. Toe het ek gedink dis vol pret en avontuur. Maar ek ervaar dat dinge vandag nog nie veel verander het nie.
Raed-na-Gael2022-07-14Angus,
So voorspelbaar. Jou bevooroordeelde toetse sal daarop gemik wees om die inligting as kaf af te maak. Jy sal geen poging aanwend om dit enigsins positief te beoordeel soos jy alreeds hierbo aandui nie. Jy noem dat jy nuuskierig is. Kom ons stel 'n