Pasverskyn: Terugblik 2 – Nog 80 sketse van ons geskiedenis deur Fransjohan Pretorius

  • 2

Terugblik 2 – Nog 80 sketse van ons geskiedenis
Fransjohan Pretorius

Uitgewer: Protea Boekhuis
ISBN: 9781485313212

Dié is die tweede versameling van Fransjohan Pretorius se rubrieke oor die geskiedenis van Suid-Afrika van die vroegste tye tot taamlik onlangs wat in die dagblad Beeld verskyn het. Maak kennis met nog helde en hendsoppers, die skurke en sterre van die land se verlede in kort en boeiende rubrieke wat die leser se geheue sal verfris oor al die grootste momente in ons geskiedenis, asook ’n paar minder bekende maar ewe interessante gebeure.

  • 2

Kommentaar

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top