
Foto: Unsplash.com
Sonsopkoms
na die gedig “Bevrugting” van DJ Opperman
Onaards uit die vallei tussen klip
lê uit klei, die berg ’n skip
en skielik uit die lug het een
sonstraal deur die kloof geglip
2
Foto: Unsplash.com
Sonsopkoms
na die gedig “Bevrugting” van DJ Opperman
Onaards uit die vallei tussen klip
lê uit klei, die berg ’n skip
en skielik uit die lug het een
sonstraal deur die kloof geglip
2
Kommentaar
Mooi, Margaret!
Baie dankie, Rina. Dit beteken baie vir my.