Kommentaar
Laat die kinders hoor
Natasha Stols 2022-07-26 Goeiemiddag. My seuntjie van 7 se juffrou het vandag vir my ingelig dat my kind moet gaan vir gehoortoetse omdat sy aandag baie dwaal en hy voer nie opdragte reg uit nie. Ons weet nie waar om te begin soek vir iemamd om te help nie en het ook tans gee
Hennie van Coller’s politicisation of children’s literature polemic
Theresa Papenfus 2022-07-26 Dankie hiervoor. Dis verhelderend en insiggewend, en bied ’n breër perspektief en ’n wyer verwysingsraamwerk as waarbinne die kwessie tot dusver beoordeel is. Nou gaan ek die ander artikels oor kinderliteratuur waarna jy verwys, soek.
Wiskunde met LitNet: graad 5 – breuke
Naomi Meyer 2022-07-26 Hallo! Dankie vir die navraag. Hier is 'n skakel na die indeks van spesifiek graad 5-vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/#graad5. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaa
Graad 5, Junie: Afrikaans Huistaal ‒ vraestel en memorandum
Naomi Meyer 2022-07-26 Hallo! Hier is 'n indeks wat jou direk na graad 5-werk neem: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/#graad5. Jy kan dalk ook na hierdie boek kyk, want hier is spesifiek begripstoetse vir Afrikaans Eerste Addisionele Taal-leerders: http
Hennie van Coller’s politicisation of children’s literature polemic
Marinus Schoeman 2022-07-26 Baie dankie vir hierdie uitstekende en goed beredeneerde artikel. O, dat ons Afrikaanse literêre establishment (hoofsaaklik van Stellenbosch allure) so heerlik op hulle plek gesit kan word! Jammer Prof Van Coller dat jy as so ’n bekwame, toegewyde en g
SASNEV-persverklaring: Van Coller moet verskoning vra
Sieb 2022-07-26 Ja, amen. Vryheid van spraak word ten alle koste beskerm, op voorwaarde dat jy op voorskrif van die politieke kollektief praat. Jy weet mos, daai storie van die plaasdiere, nè?
Persverklaring: Hennie van Coller bedank as voorsitter van die SA Akademie se Letterkundekommissie
JD McLachlan 2022-07-26 As Naudé so ernstig aanstoot geneem het teen wat Van Coller geskryf het, sou die eerlike en morele stap gewees het om die prys van die hand te wys. Dit was immers die Letterkundekommissie onder voorsitterskap van Van Coller wat Naudé vir die Hertzogprys
Dit sou inderdaad skokkend wees: ’n analise van Hennie van Coller se ope brief aan SJ Naudé
Heilna du Plooy 2022-07-26 Om in dispute betrokke te raak, is nie iets waarvan ek hou nie, maar daar is tog enkele opmerkings wat ek wil maak oor hierdie debat rondom ’n rubriek en ’n toespraak. Waaraan ek dadelik gedink het, by die lees van die rubriek en die latere reaksi
Hennie van Coller’s politicisation of children’s literature polemic
Breyten Breytenbach 2022-07-26 Delicious, Darryl! Hoe vang jy dan nou ’n klomp welstrewende witmense met hulle skaamte om hulle enkels …
Graad 5, Junie: Afrikaans Huistaal ‒ vraestel en memorandum
Rosa Hermina Drotsky 2022-07-26 Graad 5 Afrikaans Tweede Taal-begripstoetse, asseblief.
Hennie van Coller’s politicisation of children’s literature polemic
Paula Hartzenberg 2022-07-26 Darryl, jou perspektief is besonder fyn hier, en versterk my eie aanvoeling. Die bedoeling was nie om homoseksualiteit per se by die argument te betrek nie, maar eerder die werklikheid daarrondom.
When we want success for ourselves, we must want success for others
Pascaline 2022-07-25 I like this article very much; it makes me want to believe in my dreams more and support local talents and businesses.
SASNEV-persverklaring: Van Coller moet verskoning vra
Marietjie warrington 2022-07-25 Dis so jammer wanneer daar ’n hartseer bom in reeds onstuimige waters bars. Kan deernisvolle dialoog en simpatieke samesprekings nie gevoer word om die seer met ’n olyftak te vervang nie? En dan net ’n laaste vraag: waar begin en eindig vryheid van
Hennie van Coller’s politicisation of children’s literature polemic
Francois Verster 2022-07-25 Darryl, ek hoop nie jy word gestriem oor jou ewewigtigheid nie. Ek gaan my nie oor die hele debakel uitlaat nie, want ek weet in elk geval nie genoeg daaroor nie, ek lees ook nog op, soos jy gedoen het - respek aan almal is my leuse, so is ek grootgemaak
Uitnodiging: AfriKI – Kunsmatige Intelligensie en Afrikaanse poesië
Chrislyn Robinson 2022-07-25 Dit klink vreeslik interessant!! Maar ek is ongelukkig nie daardie tyd beskikbaar nie. Enige moontlikheid dat dit opgeneem sal word?
Hennie van Coller’s politicisation of children’s literature polemic
Piet Roodt 2022-07-25 Prof Van Coller se kommentaar was ewewigtig en berekend. Hy verdien steun.
Die wetenskap van evolusie in 112 bladsye: Waar kom ons vandaan? deur Andreas en Schalk Engelbrecht
F C 2022-07-25 En so kom ’n debat tot sy einde. Lees ’n mens egter artikels soos ‘Fossil apes and human evolution’ (Science, Mei 2021), dan is dit duidelik dat daar nog steeds onduidelikheid is oor die gemeenskaplike voorouer. Wat ’n mens kan aflei dat daar ge
US se Afrikaans en Nederlands-departement rig ope brief aan Akademie: Onthef Van Coller van sy pligte
Charl Adams 2022-07-25 Dit is interessant hoeveel invalshoeke hierdie gesprek oor Van Coller se homofobiese uitsprake reeds het. 1) Vanuit die gay gemeenskap is daar uiteraard verontwaardiging dat, soos Van Coller impliseer, bestialiteit enigsins vergelykbaar is met 'n man of v
Persverklaring: Hennie van Coller bedank as voorsitter van die SA Akademie se Letterkundekommissie
Hennie van Deventer 2022-07-25 Ek weet van minstens twee mense wat Hennie van Coller se woorde as nie-kwaadwillig vertolk het: Darryl David wie se verfrissende bydrae op LitNet in die stortvloed van reaksies ietwat verlore geraak het, en ekself. Dis jammer dat die Akademie 'n leier
SASNEV-persverklaring: Van Coller moet verskoning vra
Jan Rap 2022-07-25 Waar kry mens wat Van Coller gesê het?
US se Afrikaans en Nederlands-departement rig ope brief aan Akademie: Onthef Van Coller van sy pligte
Jan Rap 2022-07-25 Sou graag wou weet wat Van Coller gesê het maar die skakel vat my na News24 toe en daar's geen manier wat ek R100 'n maand gaan betaal om een koerant te lees nie, die toegang tot honderde ander ten spyt.
Wiskunde met LitNet: graad 5 – breuke
Michelle 2022-07-25 Soek graag die vraestelle van graad 5 kwartaal 3; ek het jou hulp nodig, asb.
Omvattend en deeglik: ’n lesersindruk van ELP Stals se Die geskiedenis van Die Broederbond
B Brink 2022-07-25 Ek stem saam met jou uitlatings. Dit is genotuleer dat Verwoerd in 'n toespraak gevra het waarom byvoorbeeld Engelse prokureurs deur Afrikaners aangestel word. Hierdie tipe uitlatings sou sekerlik as "amptelike beleid" vir AB-lede gegeld het.
’n Nuwe klimaat
Gerhard van Huyssteen 2022-07-25 Welgedaan, Andries. Jy het nou die saadjie geplant vir ons eie Afrikaanse prof dr dr Moritz-Maria Von Iglefeld-romanreeks. Alexander McCall Smith, staan links: Jy het kompetisie! Hier kom prof dr Bernardus Visser(-Van Wyk?) ...
Gesprek: Omstrede kwessies in Afrikaanse en Nederlandse jeugliteratuur
Philip Nel 2022-07-25 Interessante akademiese projek. Beslis "breedsprakig", soos Janneke bevestig. Ek praat as oud-eksaminator en boekvoorskrywer vir die TOD. Wat van 'n (slim) vraelys om die reaksie van LEERDERS op 'n omstrede voorgeskrewe boek aan te toon? My slim kleindogt
Hennie van Coller’s politicisation of children’s literature polemic
Gerhard van Huyssteen 2022-07-25 Thanks for your perspective, Darryl. I can't agree with you more when you say "that we must create safe spaces for people to have open discussions". And that is, in my opinion, one of the fundamental mistakes made by Van Coller in his original opinion pie
Hennie van Coller’s politicisation of children’s literature polemic
Johan Diedericks 2022-07-25 Gebalanseerde ontleding
US se Afrikaans en Nederlands-departement rig ope brief aan Akademie: Onthef Van Coller van sy pligte
Andries Bisschoff 2022-07-25 Die politiek korrekte mafia het gepraat! Stem net met ons saam of hou jou bek. Al gehoor van vryheid van spraak?
Gespierde Afrikaans
Erwin Rode 2022-07-25 Die tweetalige Pharos-woordeboek sal jou help. Dit hang alles af van die spesifieke betekenisaspek en of die 'n werkwoord of 'n selfstandige naamwoord is. Ek sien egter in die algemeen niks verkeerds met ekwivalent nie.
When we want success for ourselves, we must want success for others
Najwà 2022-07-25 Good story and he is inspiring.
Gespierde Afrikaans
Tertia 2022-07-25 Is daar nie 'n beter woord in Afrikaans as "ekwivalent" nie, asseblief?
’n Nuwe klimaat
Johann de Lange 2022-07-24 Plesierig. Waar is Etienne Leroux noudat ons hom nodig het? En waar is die formidabele Gert Garries?
When we want success for ourselves, we must want success for others
Thouwybah Phillips 2022-07-24 Love your essays.
SASNEV-persverklaring: Van Coller moet verskoning vra
Marne Pienaar 2022-07-24 Ek is nie daarvan oortuig dat die voorsitter van die LK om verskoning hoef te vra nie. Bedank gewoon. Ek het reeds op ander forums my ontstigtenis uitgespreek as onder meer 'n dubbele weduwee en namens my biologiese kind, stiefkinders, oorlede eggenote en
Ons moeder Krotoa
Christian Martin 2022-07-24 Pragtag saamgevat. As 'n Khoi-afstammeling voel ek trots dat iemand die tyd gevat het om ons moeder van die nasie ere te bring.
When we want success for ourselves, we must want success for others
Salome Mvududu 2022-07-24 Well done ... This story is really motivational.
When we want success for ourselves, we must want success for others
Tanya 2022-07-24 Beautiful story that is really inspiring.
