Kommentaar

Die slegte nuus van die evangelie deur Johan Retief: Sakkie Spangenberg deel sy indrukke

F C 2022-08-05 Beste Angus Die slotsom waartoe jy gekom het, is werklik nie belangrik nie. Wat wel belangrik is, is om te leer wat mense van die volk waaruit Jesus gebore is, van Hom dink. "Judaism 101: One of the world’s oldest religions, Judaism, was founded b

Onderhoud: Pleisters vir die dooies deur Fanie Viljoen

Ben Nkhumane 2022-08-05 In terms of Afrikaans book reviews, asseblief help my African Book Club members with Reviews of the following: 1. Die Meisie op die dak - Cecilia Steyn, 2016 2. Nova: Die begin - Fanie Viljoen, 2010 Hierdie is nie available in ons Munisipale en G

Wydlopende kommentaar deur akademici op Van Coller-debat

Marianne de Jong 2022-08-05 Tom Mclachlan en andere se argument teen S.F. Naudé se kritiek op die voorsitter van die komitee wat aan hom 'n prys toeken, gaan logies nie op nie. Dit kan net so op prof. Van Coller toegepas word en lewer dieselfde afleiding. Op 'n amptelike platform d

Wydlopende kommentaar deur akademici op Van Coller-debat

Joan Hambidge 2022-08-05 Ek dink Willie Burger som hierdie problematiek goed op. Die Bird Island-boek was inderdaad 'n prul en dit moet bepaald gekritiseer word. Ek ondersteun 'n oop gesprek.

Kinderboeke: Rafiek Mammon se Faizel versamel sterre in Afrikaaps

Betsie van der Westhuizen 2022-08-05 Melt en Rafiek, julle verkwiklike onderhoud oor onder andere die Faizel-boeke het my laat wonder of Alba Bouwer en illustreerder Katrine Harries se Abdoltjie (1958), 'n kinderboek met ses kortverhaaltjies waarin die taalgebruik van die verteller en die ka

Die slegte nuus van die evangelie deur Johan Retief: Sakkie Spangenberg deel sy indrukke

Angus 2022-08-05 Raed-na-Gael, Ek het jou gegooglede aanhaling fyn bestudeer en tot die gevolgtrekking gekom dat jy dit nie verstaan nie. Ek gaan ook nou ’n stukkie google aan jou voorhou wat jy moet bestudeer: "The Catholic Church holds no official position on the the

Herinneringe aan my onderwysloopbaan – op reis na akademiese uitmuntendheid en innovasie

Martie Rottier 2022-08-05 Waw Estelle, om alles so bymekaar te sien, jy is ongelooflik begaafd, 'n ware ster! Dit was darem goeie tye toe ons paaie gekruis het Estelle, ook vir my as jou vriendin, ek mis dit!

Herinneringe aan my onderwysloopbaan – ’n afdraaipad na interkulturele onderwys

Mary Mattheyse 2022-08-05 Dankie Estelle, Dit is interessant en inspirerend! Ek is bly dat jy jou rigting gevind het en dat jy soveel betekenisvolle bydraes kon maak.

Herinneringe aan my onderwysloopbaan – op reis na akademiese uitmuntendheid en innovasie

Elise Venter 2022-08-05 Estelle het uitstekende werk gelewer as opvoedkundige en baie leerders en studente se lewens aangeraak en hulle geïnspireer. Ek het as Wiskunde-onderwyser ook baie by haar geleer wat ek in my klasse kon toepas. Ek was per geleentheid deel van haar "Sands

Familiebesoek

Du Toit Maritz 2022-08-04 Pragtig.

US se Afrikaans en Nederlands-departement rig ope brief aan Akademie: Onthef Van Coller van sy pligte

André Badenhorst 2022-08-04 Het my alma mater, eiland van hoop by SU, nou ook verval in 'n waak-en-kanselleerkultuur van misplaaste arrogansie? Sou dit dalk meer gepas wees om die kop van die "multitalige" Stellies se rektor te eis?

LitNet Akademies Weerdink: ’n Perspektief op die Kairos Netwerk-NG Kerk-kontroversie

Kobus Smit 2022-08-04 Dankie vir jou mooi en wyse perspektief op die saak. Tydig en so nodig.

Die vrou in die hek

Prof Melodie Labuschaigne 2022-08-04 Ongelooflik skerp, akkuraat beskryf, Nini! Welgedaan!

Google gee jou vlerke: Google Translate en die afbreek van taalgrense

Karen de Wet 2022-08-04 Baie dankie hiervoor. Ek loop al lank met 'n klippie in my skoen oor gebruikers van Google of Spotify of MS Office (met 'n gratis speltoetser vir Afrikaans) wat nie die opsies, om dit in Afrikaans te gebruik, kies nie. As die aanvraag nie groot genoeg is

Wydlopende kommentaar deur akademici op Van Coller-debat

Hennie van Deventer 2022-08-04 HENNIE VAN COLLER : WAT NOU? Soos dit meermale met prikkelende uitsprake gesteld is, het prof. Hennie van Coller se waarskuwing oor die temas van kinderboeke tot groot omstredenheid gelei. Ek is een van diegene wat nie die rede vir die diepe aanstoot in

Die slegte nuus van die evangelie deur Johan Retief: Sakkie Spangenberg deel sy indrukke

Raed-na-Gael 2022-08-04 Angus, What is doctrine in faith? "Doctrine may be understood as that body of faith or teaching which is received and believed by those comprising a religious community. Legislators in both the Church of England and the Roman Catholic Church have in part

Die slegte nuus van die evangelie deur Johan Retief: Sakkie Spangenberg deel sy indrukke

Angus 2022-08-04 FC: O, ja! Van kleins af is ek geïndoktrineer deur my ouers, die dominee, die ouderlinge, die onderwysers, die radio, die televisie. Eers met die hoenderhaanepisode het ek vir myself begin dink, en tot die slotsom gekom dat Christus nie werklik bestaan n

SêNet: Kommentaar van ’n nagraadse student van professor Van Coller

Nicolaas 2022-08-04 Ja, iemand wat nie homofobe en politiek-korrekte snert agter elke bossie uitskop nie. M.a.w. navorsing wat die moeite werd is. As daar werklik macho, homofobiese, paternalistiese, anti-heteroseksuele en al die ander issues in toentertyd se kinderboeke ing

Herinneringe aan my onderwysloopbaan – op reis na akademiese uitmuntendheid en innovasie

Elise Venter 2022-08-04 Estelle het uitstekende werk gelewer as opvoedkundige en baie leerders en studente se lewens aangeraak en hulle geïnspireer. Ek het as Wiskundeonderwyser ook baie by haar geleer, wat ek in my klasse kon toepas. Ek was per geleentheid deel van haar "Sands

Die woord Jesus

Daniel 2022-08-04 Soos by die berg Sinaï waar hulle gedink het die bul is 'n beeld vir GOD. Lees mooi of hulle ongestraf gebly het.

Hersieningsvraestel en memorandum vir Wiskunde (graad 4)

Annemie 2022-08-04 Hallo, kan ek asseblief graad 4 kwartaal 3 NW-, Engels-, Afrikaans-, Wiskunde-, LV-, Geskiedenis-, Aardrykskunde-vraestelle kry?

Wydlopende kommentaar deur akademici op Van Coller-debat

Joan Hambidge 2022-08-04 ‘n Skrywer mag ‘n prys aanvaar en dan kommentaar of kritiek lewer op die tydsgewrig, die politiek-van-die-dag, of watookal. Dit het al gebeur hier en elders. ‘n Skrywer is nie ‘n handperd van enige komitee nie. Carmen Callill en die Booker-deba

Wydlopende kommentaar deur akademici op Van Coller-debat

Elmarie Viljoen-Massyn 2022-08-04 Het Tom McLachlan nie ook gereageer op die PEN Afrikaans-persverklaring nie?

Nederlandse boeke soek ’n nuwe tuiste

Michelle 2022-08-04 Ivette, dis baie interessant. As ek die datum op jou foto reg lees, dateer jou boeke uit 1882. Ek is seker verskeie instellings sal definitief daarin belangstel. Ek het 'n soortgelyke Nederlandse reeks (Winkler Prins 1935) wat aan my Oupa (senator) Mich

Herinneringe aan my onderwysloopbaan – op reis na akademiese uitmuntendheid en innovasie

Marthie Kruger 2022-08-03 Dis heerlik om die reis te sien uit jou eie oog. Jy neem ons op 'n staproete van tyd.

kykNET & kie se oorgeklankte Turkse telenovelas: ’n onderhoud met Waldimar Pelser

Mercia 2022-08-03 Ek was nooit erg oor oorgeklankte stories nie, maar hierdie twee mis ek vir niks. Briljant, baie dankie.

Die slegte nuus van die evangelie deur Johan Retief: Sakkie Spangenberg deel sy indrukke

Angus 2022-08-03 Beste Raed-na-Gael, Miskien het ek en jy verskillende begrippe van die woord ‘doktrine’. Hoe verstaan jy dit? Vir my is dit ‘n onveranderlike leerstelling van die kerk waaraan vasgeklou word, soos die leer van die Tien Gebooie; dat God vlees geword

Eerste slukkie: God Is daar ’n ander antwoord?

Hannelie Van Zijl 2022-08-03 Dr Ben, Ek weet net - elke knie sal voor Hom buig en elke tong sal bely dat Hy alleen God is. Sterkte.

Kom ôs praat sake vannie hart, Uncle Cyril

Nicolaas 2022-08-03 Bettina, dis skreeusnaaks. Mooi gesê! Jy weet, ek dink die klomp verwar step-aside met sidestep ne. Iemand moet hulle die verskil verduidelik, nè?

Kom ôs praat sake vannie hart, Uncle Cyril

Jan 2022-08-03 Jip, syrupy Cyril.

Geloofsclichés: Het die Here vir jou gesê?

Willie 2022-08-03 Iemand het eenkeer gesê: "As jy God wil hoor praat, lees die Bybel. As Hom hoorbaar wil hoor praat, lees die Bybel hardop."

Die slegte nuus van die evangelie deur Johan Retief: Sakkie Spangenberg deel sy indrukke

Raed-na-Gael 2022-08-03 Angus, "Nee, die evolusieteorie is nie ’n Rooms-Katolieke doktrine nie." Hulle aanvaar dit dan, dan vorm dit mos deel.

Graad 2: Wiskundevraestel en -memo, tweede kwartaal

Naomi Meyer 2022-08-03 Hallo! Dankie vir jou navraag. LitNet gee nie gedrukte boeke uit nie, maar ons het baie oefenvraestelle wat aanlyn beskikbaar is. Volg hierdie skakel om die indeks te bekyk: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Sterkte met die voor

Graad 2: Wiskundevraestel en -memo, tweede kwartaal

Esme Taljaard 2022-08-03 Goeiemôre, wil net hoor of julle dalk ook boekies beskikbaar het omdat ek nie so maklik toegang het om uit te druk nie. Ek stel belang vir Graad 2 (my kleinseun) wat vele agterstande het en ek wil graag ekstra werkies met hom doen.

Die slegte nuus van die evangelie deur Johan Retief: Sakkie Spangenberg deel sy indrukke

FC 2022-08-03 Beste Angus Het niemand jou dan geleer nie dat Christus nie gekom het om die natuurlike, soos jou haan se dood, ongedaan te maak nie - maar om te keer dat 'n verganklike orgaan soos jou brein jou nie van Hom vervreem nie.

Taaltoets: Graad 8 Afrikaans Eerste Addisionele Taal

Elsa Weber 2022-08-02 Baie dankie. Groot waardering.

Die slegte nuus van die evangelie deur Johan Retief: Sakkie Spangenberg deel sy indrukke

F C 2022-08-02 Beste George Claasen Dit is die een boek wat saak maak waarvan meer as 5 miljard verkoop is. Dit word beraam dat ongeveer 500 miljoen "Don Quixote" verkoop is. Die grootste probleem is dat die mens as spesie reken dat dit kan verduidelik waartoe hy geen

Die slegte nuus van die evangelie deur Johan Retief: Sakkie Spangenberg deel sy indrukke

Angus 2022-08-02 Raed-na-Gael, nee, die evolusieteorie is nie ’n Rooms-Katolieke doktrine nie. Charles Darwin het beskryf wat hy in die natuur gesien het, en dit gepubliseer in sy boek, On the origin of species. So het die evolusieteorie tot stand gekom. Die RK het, soo

Wind

Marié Swanepoel 2022-08-02 Jy kan maar, Anton! Bravo!
Top