Reguit met Robinson: Kroonstad neem eienaarskap

  • 1

Die gemeenskap van Kroonstad, Kwêla se Dorp van die Jaar 2022, ruk self hul dorp reg, onder die vaandel van die organisasie Ignite & revive. 

Freek Robinson gesels met die sakeman André van Pletzen, ’n stigterslid van hierdie niewinsgewende inisiatief.

Kroonstad (Foto: Leo za1, CC BY-SA 3.0, via Wikimedia Commons)

Lees ook op LitNet Akademies:

Deliktuele aanspreeklikheid van plaaslike owerhede vir die versuim om infrastruktuur te onderhou 

Kyk ook:

Reguit met Robinson: Wankel jou munisipaliteit?

Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Piet le Roux

Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Dan Plato

Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met John Mathuhle, Barend la Grange en Giel Bekker

  • 1

Kommentaar

  • Jacques Wessels

    Die plaaslike mense is al wat die verskil sal maak op gemeenskapsvlak, soos in Kroonstad. Dis nie politieke partye of amptenare nie, maar plaaslike mense wat die mense verantwoordelik hou.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top