André van Pletzen

André van Pletzen is ’n sakeman van Kroonstad. Hy is ’n stigterslid van die organisasie Ignite & revive, ’n inisiatief om die dorp reg te ruk. 

Reguit met Robinson: Kroonstad neem eienaarskap

Freek Robinson, André van Pletzen Onderhoude 2022-08-18

Die gemeenskap van Kroonstad, Kwêla se Dorp van die Jaar 2022, ruk self hul dorp reg, onder die vaandel van die organisasie Ignite & revive. Freek Robinson gesels met die sakeman André van Pletzen, ’n stigterslid van hierdie niewinsgewende inisiatief.

Top