Kommentaar

Wydlopende kommentaar deur akademici op Van Coller-debat

Andries van der Walt 2022-08-08 Die herrie wat rondom prof Hennie van Coller se Volksblad rubriek losgebars het, is 'n tipiese voorbeeld van die Amerikaanse konsep van "cancel culture" Ek is g'n akademikus nie.'n Gewone mens as jy wil, maar ek het die hele debakel rondom die rubriek ein

Eerste slukkie: Meer as jou seerkry deur Johannes de Villiers

Estelle 2022-08-08 Dankie, dis nou 'n goeie boodskap van hoop in ons onsekere tye van eensaamheid, wanhoop en verwoesting in Suid-Afrika.

Om te skep: Cradock-paragrawe en lesse van lepels

Jean Joubert 2022-08-08 Jy mag maar 'n lepel op jou lapel dra.

Eerste slukkie: Meer as jou seerkry deur Johannes de Villiers

Barend van der Merwe 2022-08-08 Nee, nou wil mens die res ook lees!

Kansellasie

Andries van der Walt 2022-08-08 Die groot debat in Amerika sedert 2016 wat ook nou soos alles Amerikaans oorgewaai het hierheen. Word veral gebruik om mense te verneder, beledig en in 'n slegte lig te stel. Veral gewild onder konserwatiewe Amerikaanse politici. Kan in dieselfde asem gen

Herontmoeting

Hamilyn Fritz 2022-08-08 I love this poem!! What inspired you to write it?

Hersieningsvraestel en memorandum vir Wiskunde (graad 4)

Naomi Meyer 2022-08-08 Hallo! Dankie vir jou navraag. Hier is 'n indeks van die graad 4-vraestelle wat op LitNet gelaai is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/#graad4. Blaai gerus daardeur om te sien watter inhoud hier beskikbaar is. Klik telkens op die

My winter word gemmer

Ileana Rudman 2022-08-07 Beautiful writing and I am so glad I met Bliksem and seen your beautiful mum again. Karen, you saved me when I first came to this country and couldn't understand a word of what people were saying. Memories of our school days are so precious to me an

US se Afrikaans en Nederlands-departement rig ope brief aan Akademie: Onthef Van Coller van sy pligte

Andries van der Walt 2022-08-07 It is strange that in this whole debate, if on can call it that, nowhere any mention is made about the authors of the books. They are after all the ones who created the content that Van Coller was writing about. If he is guilty of being "woke" do the auth

Die slegte nuus van die evangelie deur Johan Retief: Sakkie Spangenberg deel sy indrukke

Angus 2022-08-07 Beste FC, Dankie vir jou inligting oor die RKK. Dit sal nuttig wees, veral vir iemand soos Raed-na-Gael, wat vreeslik belangstel in die Roomse doktrines. Jou ander skrywes en aanhalings is egter maar net snert, soos jy dit noem. Neem nou maar bv die inli

Die narratiewe bekragtiging van die positiewe ontvangs van Seneca se voorsienigheidsleer tydens die Protestantse Kerkhervorming

Christine Louw 2022-08-07 Goeienaand. Ek is 'n afgetrede predikantsvrou. Getroud met Frans van Zyl Louw. Ons was vir 40 jr in bediening! Ons was altyd “meer liberaal” as ander tydgenote, veral omdat my skoonpa die groepsgebiedewet moes inplementeer olv PW BOTHA! Dit was 'n moe

Herinneringe aan my onderwysloopbaan – op reis na akademiese uitmuntendheid en innovasie

Lou van Dyk 2022-08-07 'n Pad met duwweltjies wat in triomf eindig. Baie geluk Estelle! Ek kan verstaan dat die gebruik van humor in die aanleer van 'n taal so suksesvol is. Ek dink terug aan die uitstekende kinderboeke deur Bill Peet, wat met humor sy boeke geskryf en geïll

vroegmôre

CJ Laing 2022-08-07 Treffend: "'n sirkel, my kind, het gewoon te veel skerp hoeke." Lief die wyse waarop jy deur herhaling beelde afwissel, die winterlug soek die krake in die nag, maar die dag syfer deur die krake in die nag. Mens is deurgans bewus van onheil wat wag bui

Gespierde Afrikaans

Erwin Rode 2022-08-07 Ai, ek verlang al jare 'n tesourus in Word. Kan NWU of Pharos nie 'n plan maak nie?

Familiebesoek

Theo Wewege 2022-08-07 So waar en so mooi. Jou woorde vat aan 'n mens se hart.

Press release: Intriguing new South African drama Desert Rose

GERT 2022-08-07 Wat gebeur nou na episode agt? Volgens inligting moet daar 13 episodes wees van Dessert Roe?

Poëtiese taal: Dol heuning deur SJ Naudé, ’n resensie

Max Boulogne 2022-08-07 Jy's reg, hy's 'n Pretorianer.

US se Afrikaans en Nederlands-departement rig ope brief aan Akademie: Onthef Van Coller van sy pligte

Anoniem 2022-08-07 Goed so. Dié wat kommentaar lewer, verstaan nie hoe eksklusief dit soms voel om as queer persoon in jou eie taal verjaag te wees nie. Hoekom is dit dan dat daar so min Afrikaanse spasies is vir gay mense? Daar is tog net soveel Engelse mense wat nie daar

Wydlopende kommentaar deur akademici op Van Coller-debat

Estelle Venter 2022-08-07 Wat vir my die meeste van die optrede van sekere deelnemers aan hierdie debat verstom, is dat hulle argumenteer sonder enige verwysing na die feite. Tom McLachlan doen op allerlei “outydse” (lees: moreel verheffende) deugde (“wellewendheid en erkent

Wydlopende kommentaar deur akademici op Van Coller-debat

Elize 2022-08-07 'Close reading' van Van Coller se rubriek sal nie help nie, omdat die probleem nie met die ontleding van enkele sinne raakgelees word nie. Die probleem is die toonaarde van die hele rubriek, dit naamlik dat gesonde funksionele gesinne onder andere en bedu

kykNET & kie se oorgeklankte Turkse telenovelas: ’n onderhoud met Waldimar Pelser

Marette Liddell 2022-08-07 Kan ons ASB die stemakteurs se name én foto's kry vir in Die Ysterhand se Greep.

Om te skep: Cradock-paragrawe en lesse van lepels

Magdaleen du Toit 2022-08-07 Dankie Bibi! 'n Lepelvol plesier te midde van serieuse debatte, politieke stompsinnigheid en Hoëveldse laatwinter-veldbrande.

Die vrou in die hek

Andries G H van der Walt 2022-08-06 Toemaar moenie bekommer nie. Jou kragdadige, gesofistikeerde beurt sal nog kom. Moet jou nie te veel aan fopnuus steur nie.

Gespierde Afrikaans

Hanno Visagie 2022-08-06 Is daar 'n gratis aanlyn Afrikaanse verklarende woordeboek waar 'n mens 'n woord kan opsoek en kyk watter sinonieme aangebied word?

Gespierde Afrikaans

Hanno Visagie 2022-08-06 compromise = om te skik / skikking.

Regte outydse suurlemoenstroop

Nellie 2022-08-06 Haai Amanda. Ek was ook in die laat 60 in Haemstede. 😊

Wydlopende kommentaar deur akademici op Van Coller-debat

Tom McLachlan 2022-08-06 Baie dankie, Joan, dat jy my daarop wys dat "'n Skrywer 'n prys [mag] aanvaar en dan kommentaar of kritiek lewer op die tydsgewrig, die politiek-van-die-dag, of watookal." Ek het geen rede om te glo dat dit in die dun lug van hoë akademiese en literêre

Gespierde Afrikaans

Tertia Henriques 2022-08-06 'n Mooi Afrikaanse woord vir 'compromise', asseblief?

Die vrou in die hek

Pieta vD 2022-08-06 Ai, hoe het ek dit nou geniet. Blote genot. Maar: "Ons kan dankbaar wees as ons fase 8 of 10 vryspring." 'k sal graag 'n opvolg essay van Nini wil sien oor so 'n jaar of wat, eina! Groot probleme. Die ou masjienery is gaar verby. Hulle is soos my ou lyf,

Die slegte nuus van die evangelie deur Johan Retief: Sakkie Spangenberg deel sy indrukke

Angus 2022-08-06 Beste Raed-na-Gael, In die Catholic Encyclopedia lees ek die volgende: “The theory of evolution rests on a theistic foundation. In contradistinction to this is another theory resting on a materialistic and atheistic basis, the first principle of which

Kansellasie

Philip Cronjé 2022-08-06 Al ooit 'n swaar, skerp voorwerp moes dra met die wete dat dit jou hande enige oomblik kan sny? So voel daardie kanselleermes hier teen my nek. Mooi skerp gedig wat diep raak.

Kinderboeke: Rafiek Mammon se Faizel versamel sterre in Afrikaaps

Cornelia Bryant 2022-08-06 Ek het ook dadelik aan Abdoltjie gedink!

Wydlopende kommentaar deur akademici op Van Coller-debat

Chris Marnewick 2022-08-06 Ek stem met respek saam met Hennie van Deventer. Dit verbaas my ook dat persone wat hulleself as akademici beskou en beskryf so skril en venynig tekere kan gaan. Dit sal dalk help om elke opponent (literêr of andersinds) as "my geleerde vriend" aan te sp

Die vrou in die hek

Mich 2022-08-05 Hoe het ek hiérdie nou geniet, Nini. Dit is voortreflik, nes die Prof sê. Van die begin tot die einde. Dankie!

Flora se geheime taal deur Madine Swart: ’n onderhoud

Heleen Lerm 2022-08-05 Wie is die illustreerder, Janet Snyman? Van waar is sy? Op Jeffreysbaai was daar eens so 'n persoon. Dit is 'n wonderlike idee vir 'n boek, vele dank, Madine Swart!

Kinderboeke wat verheug, vermaak en verruim

Joke d'Ath 2022-08-05 ’n Wenner is ’n wenner! Ek het Richard Scarry in 1979 aangekoop, toe genoem Tjorries en lorries en goed wat ry, en het vir my en toe my seuntjie van drie jaar oud groot vermaak verskaf. Die goue tor wat gevind moes word op elke bladsy was ’n uitdagi

Ous Dulcie

Georges LORY 2022-08-05 Eindelik ’n gedig oor Dulcie!

Die slegte nuus van die evangelie deur Johan Retief: Sakkie Spangenberg deel sy indrukke

Raed-na-Gael 2022-08-05 Angus, Ek is nie skugter om my aanhalings te erken nie – ek verskaf vers en kapittel oor waar dit te vinde is, en laat dit dan aan die belangstellendes oor om self te lees en te oordeel. Dit is duidelik dat jy selektief met jou "feite" omgaan. Hi

Die slegte nuus van die evangelie deur Johan Retief: Sakkie Spangenberg deel sy indrukke

F C 2022-08-05 Beste Angus Wikipedia is nie altyd die beste bron nie. Hier is die RK-kerk se amptelike 2004 standpunt. "The Catholic Position: What is the Catholic position concerning belief or unbelief in evolution? The question may never be finally settled, but

Kinderboeke wat verheug, vermaak en verruim

JOHAN Coetzee 2022-08-05 Goeie artikel, maar wonder waarom hier geheel en al geen verwysing na Naledi se uitsonderlike kinderboeke is nie? Veral Lizette Rabe se besonderse Blou Feetjie en Ronél van der Watt se Hoephoepieland. Sonder hierdie twee boeke is geen gesprek oor kinderb
Top