Graad 2: Wiskundevraestel en -memo, tweede kwartaal

  • 6

Prent: gersonmartinez16, https://pixabay.com/photos/dog-pet-mascot-animals-puppy-pets-3691491/

Is jy in graad 2 en wil jy vraestelle uitwerk om jou met jou hersiening te help? Lee-Ann West se Wiskundevraestelle maak jou voorbereiding vir Wiskunde so maklik soos om na foto’s van oulike hondjies te kyk. Gebruik die gratis oefenvraestel en memo om voor te berei vir jou tweede kwartaal-Wiskundetoetse.

Klik hier om die vraestel gratis in PDF-formaat af te laai.

Klik hier om die memo gratis in PDF-formaat af te laai.

Lees ook:

Wiskunde, graad 2: eerste kwartaal – vraestel en memo

Indeks: notas, toetse en vraestelle

 

  • 6

Kommentaar

  • Esme Taljaard

    Goeiemôre, wil net hoor of julle dalk ook boekies beskikbaar het omdat ek nie so maklik toegang het om uit te druk nie. Ek stel belang vir Graad 2 (my kleinseun) wat vele agterstande het en ek wil graag ekstra werkies met hom doen.

  • Hi daar, het julle al graad 2 derde kwartaal-memo's en -toetse vir Afrikaans. Het oral gekyk, maar kry net eerste en tweede kwartaal se toetse en memo's.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top