Kommentaar

My Wildtuinreis

Derek 2022-08-15 Ek kan nie soos 'n inheemse Afrikaner skryf nie, maar ek kan goeie Afrikaans in ander waardeer. Wat 'n heerlike opstel - 'n eenvoudige dog doeltreffende uiteensetting van die gevoelens wat 'n mens dikwels nie woorde kry om oor Kruger uit te druk nie.

Persverklaring: kykNET-Rapport-boekpryse 2022: Kortlyste bekend

Debora 2022-08-15 Hannes Barnard se boek "ROET" sal n treffer wees as dit verfilm sou word. Ek sien met verwagting uit na die aankondiging van dié wenner.

Matriekvraestelle: Landboubestuurspraktyke (2018)

Naomi Meyer 2022-08-15 Goeiedag! LitNet het nie daardie hulp met die taak beskikbaar waarna jy op soek is nie, maar ons bied baie ander hulp. Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/.

Graad 7: Wiskundevraestel en -memo, eerste kwartaal

Naomi Meyer 2022-08-15 Goeiedag! Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Rol gerus daardeur om te sien watter vraestelle kan help en klik

Hersieningsvraestel en memorandum vir Wiskunde (graad 8)

Naomi Meyer 2022-08-15 Goeiedag! Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Rol gerus daardeur om te sien watter vraestelle kan help en klik

LitNet-slypskool Om te skryf

Marius 2022-08-15 Wat is die minimum aantal woorde vir die verhaal om oorweeg te word?

Die slegte nuus van die evangelie deur Johan Retief: Sakkie Spangenberg deel sy indrukke

Angus 2022-08-15 FC, ek gaan bykom sodra jy Johan Retief se boek gekoop en gelees het, en sodra jy sin maak in wat jy skrywe.

Press release: PEN International condemns attack on Salman Rushdie

Francois Verster 2022-08-15 Klip in die bos: Hoekom is daar plaaslik geen uitroep van verontwaardiging hieroor nie, maar 'n bonsai-strontstorm oor wat by die Hertzogpryse gebeur het? Nie dat ek beweer dat die kwessies wat daar geopper onbelangrik is nie, dit is, maar waarom is daar

Skoleseminaar: Die Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwys

J.P.Skik. 2022-08-15 Wie het die kind gemaak, die ouer. En die ouer kan self besluit oor sy toekoms en taalonderrig.

’n Swerfjaar vir seniors, aflewering twee: Wees gereed om verras te word

Marietjie Landman 2022-08-14 Wat ‘n voorreg om so ‘n senior-gap jaar te kan vat! Soms word mens deur omstandighede gedwing, wat dan blyk ‘n bedekte seën te wees!

Seen elsewhere: In one’s dotage, memory seems the only sensibility

Ansie Malherbe 2022-08-14 Jy maak altyd goeie herinneringe, verlange na my grootwordjare en blydskap oor alles wat mens kon beleef, in my los! Dankie daarvoor.

Swerfjaar: Leef om die storie te vertel

Mandi Botha 2022-08-14 Ek voel diep genoop om uit my huisboksie te klim, Marita. Al maak ek dit nie landuit nie, maar om stories anderkant my werf te loop leef. Jy gee my miere!

Afrikaans, die moeder van soveel kinders

Kenan Davids 2022-08-14 Baie dankie!

Seen elsewhere: In one’s dotage, memory seems the only sensibility

Rinds 2022-08-14 Dis so waar! Elise, jou skrywe sit mens altyd aan die dink.

Was Distrik Ses 'n slum? Oordeel self

Danie. 2022-08-14 Baie dankie ... dit verduidelik baie. Hierdie inligting is nooit deurgegee aan my nie ... dit was 'n gevaarlike pandemie-gebied.

Seen elsewhere: In one’s dotage, memory seems the only sensibility

Margi Donkin Haarhoff 2022-08-14 I remember Dippenaars well - it was my go-to shop to buy sweets with my pocket-money, being just around the corner from where I lived in number 12 Donkin Street. I also remember believing that Donkin Street was named after me!

Hersieningsvraestel en memorandum vir Wiskunde (graad 8)

Lesley Hoffmann 2022-08-14 Enige vraestelle, asb.

When we want success for ourselves, we must want success for others

Sumayyah 2022-08-14 As always, Zubayr, you inspire and entertain. Love your writing style and how real your stories are. Learnt a thing or three about young Izzart I never knew. What an inspiring "never say die" story. Congrats on his business and success. Insh to you both.

Mooi Annie – die spieël in my raaisel

Karin Mostert 2022-08-14 Estelleke So mooi, so kosbaar om die sirkel van verstaan te begin voltooi. Dit wat net tyd en mens, sy eie stap, mens se eie foute, mens se eie triomf kan bring. Soos jy weet, het ek die geskenk om my ma hier by my te hê. Jou skrywe en jou eerlike wys

Elders gesien: Koöperasie en springbokke

Margi Donkin Haarhoff 2022-08-14 I really enjoy your stories, Elise. They take me back to the Karoo.

LitNet Akademies Weerdink: Die mens is sy liggaam – ’n semi-outobiografiese herwaardering van Johan Degenaar se filosofiese mensbeskouing

A Grundling 2022-08-13 Dis maar eensaam om nie te dink soos die meeste ander mense nie. Die dood is soos 'n droomlose slaap. Ek gaan nie weet ek is dood nie. Dieselfde soos my hond.

Jochem van Bruggen (1881–1957)

Hannelie Sanders 2022-08-13 Baie dankie vir die navorsing en inligting. Ek stel 'n Jochem van Bruggen Venster Museum bekend in Magaliesburg, sy tuisdorp, op 27 Augustus 2022 as deel van die Magalies Rocks the Cradle-naweekfees. Enige belangstellendes is welkom om insette te lewer of

Persverklaring: McGregor gedigtefees, skryfkompetisie 2022

Louise Punt 2022-08-13 Ek stuur in vir Volwasse Kategorie in Engels. Groete, Louise.

Om jou ’n ander se jeug te verbeel

Erika Theron 2022-08-13 Dis so ingehoue en so mooi, Deborah ...

Om jou ’n ander se jeug te verbeel

Carla van der Spuy 2022-08-13 Mooi! En ek het die voorreg gehad om by jou pa-hulle te gaan kuier en stories te skryf. Interessant dat sy talent so vroeg na vore gekom het.

LitNet Akademies Weerdink: Die mens is sy liggaam – ’n semi-outobiografiese herwaardering van Johan Degenaar se filosofiese mensbeskouing

Constant van Graan 2022-08-13 Die probleem met Kriel (en dus Degenaar) se skrywe is nie noodwendig die neerslagtige aard nie. 'n Mense sou selfs hul gebrek aan inagneming van sterk filosofiese oordenkinge wat die teendeel wys kon vergewe (dink maar aan die treffende Kalam Kosmologiese

Wiskunde met LitNet: graad 11 — trigonometrie

Robinho 2022-08-13 LilNet is een van die beste hulpmiddels met akademiese aktiwiteite vir enige vak.

Girls just wanna walk home, Uncle Cyril

Rencia Lourens 2022-08-13 Dankie.

Persverklaring: McGregor gedigtefees, skryfkompetisie 2022

Helma Potgieter 2022-08-13 Ek gaan definitief in die Volwasse Kategorie deelneem.

Nederlandse boeke soek ’n nuwe tuiste

Hans Richardt 2022-08-12 Skenk dit aan die Orania biblioteek, asseblief. Kontak die Orania Dorpsraad of Orania Beweging.

Kingswood College: Afrikaans-vraestelle (Julie 2013)

Kenny Powrie 2022-08-12 Pragtige voorbeelde vir hersiening!

“Wrong Fugard”

Boet Coetzee 2022-08-12 Wonderlike geskryf in smaakvolle Engels. Ongetwyfeld 'n talentvolle dramaturg met 'n passie vir Fugard.

Oekraïens – familie, maar nié ’n variant van Russies nie!

david willers 2022-08-12 Uistekende verduideliking van 'n moeilike en komplekse taalsaak. Baie dankie, Eben.

Die slegte nuus van die evangelie deur Johan Retief: Sakkie Spangenberg deel sy indrukke

Angus 2022-08-12 FC, indien daar 'n vak soos Onlogika was, sou jy die professor daarvan gewees het.

Die slegte nuus van die evangelie deur Johan Retief: Sakkie Spangenberg deel sy indrukke

Angus 2022-08-12 Beste Raed-na-Gael, Aangesien jy so mooi gegroet het, wou ek jou nie antwoord en verder ontstel nie. Ek het dit geniet om op jou skrywes te reageer en is bly dat jy prof. Barret se boek lees. Dis heel interessant, maar kan nogal bo jou vuurmaakplek raak,

Mooi Annie – die spieël in my raaisel

Una Seyffertn 2022-08-12 Liewe kleintyd-beste-maatjie, Hierdie was vir my ’n lieflike openbaring van jou menswees vandat ons as klein kindertjies altyd onafskeidbaar was. Ek kon nooit wág om by jou te gaan speel nie. Weet nie of jy kan onthou dat my ma nooit wou toelaat dat ki

Afrikaans, die moeder van soveel kinders

Janice Philander 2022-08-12 Daar is geen woorde vir die talent wat binne jou is nie, en geen limiet. Jy doen alreeds en gaan nog vele meer inspireer, Kenan. Jy beïnvloed die wêreld een gedig op 'n keer. Hou so aan!

Die slegte nuus van die evangelie deur Johan Retief: Sakkie Spangenberg deel sy indrukke

F C 2022-08-12 Beste Angus Ek hoef niks te bewys nie. Jy doen dit sommer self. Jy skryf: “Jy beweer wat belangrik is, is wat die mense van Jesus van die volk waaruit hy gebore is, van hom gedink het. Ek kan jou verseker hulle het nie veel van hom gedink nie; hulle het

Afrikaans, die moeder van soveel kinders

Lee ann 2022-08-12 Awesome, my kind, wel gedaan.
Top