Kommentaar

Graad 2: Wiskundevraestel en -memo, tweede kwartaal

Elsabé 2022-08-24 Hi daar, het julle al graad 2 derde kwartaal-memo's en -toetse vir Afrikaans. Het oral gekyk, maar kry net eerste en tweede kwartaal se toetse en memo's.

Die slegte nuus van die evangelie deur Johan Retief: Sakkie Spangenberg deel sy indrukke

Angus 2022-08-24 Beste FC, Ek twyfel of daar enige Nederlanders was in die Joodse Raad wat Jesus aan Pontius Pilatus uitgelewer het om gekruisig te word. Hy word ook gekruisig, ironies, as die koning van die Jode. In die tyd toe Jesus veronderstel was om te lewe, was die

Omstredenheid en kleuter-, kinder- en jeugliteratuur

Estelle 2022-08-24 Dankie Betsie, vir 'n helder en oorkoepelende siening oor hierdie kontemporêre vonke en vure soos wat jy dit uitstekend bespreek.

Blydskap in moeilike tye: ’n onderhoud met Johannes de Villiers

Lenie van Rooyen 2022-08-24 Wat 'n voorreg om na so 'n positiewe mens te luister vanoggend. Ek reeds paar vriende gevra waarvoor hulle alles dankbaar was sedert ons laas gesels het. Byna almal het dadelik gesê ag niks eintlik nie. Groot was hulle verbasing toe sommer basiese dinget

Graad 8, Afrikaans Huistaal: vraestelle en memoranda

Naomi Meyer 2022-08-24 Goeiedag! Hier is 'n skakel na ons indeks van vraestelle en memo's wat spesifiek toegespits is op graad 9-leerders: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/#graad9. Blaai hierdeur en klik telkens op die skakels om die vraestelle en memo

Blydskap in moeilike tye: ’n onderhoud met Johannes de Villiers

Annemarie 2022-08-24 Môre, Johannes, wat 'n dankbare persoon is ek vandag om hier te wees ... net om na ook 'n dankbare mens te ontmoet. Mag elkeen van ons ons dankbaarheid elke oggend "nuut" ontdek. Dankbaar maak my nederig en om daai glimlag op iemand se gesig te sien. Dan

Elders gesien: Hierdie is ’n ode aan alle goeie Samaritane

Hettie 2022-08-24 My het gesê die Here is nie net in die Hemel nie maar kom in baie gesigte ... Dankie, Joseph.

Graad 8, Afrikaans Huistaal: vraestelle en memoranda

Leora Minnaar 2022-08-23 KAN EK ASSEBLIEF SEPTEMBER-VRAESTELLE EN MEMORANDUMS KRY VIR GRAAD 9.

Elders gesien: Hulde aan Piet Egbert Westra

Nico M Ferreira 2022-08-23 Die huldeblyk raak onbewustelik ’n belangrike aspek van die Suid-Afrikaanse Instituut vir Biblioteek- en Inligtingwese aan, naamlik die rol van Nederlanders in die ontwikkeling van die Suid-Afrikaanse Instituut vir Biblioteek- en Inligtingwese. Natuu

Die slegte nuus van die evangelie deur Johan Retief: Sakkie Spangenberg deel sy indrukke

F C 2022-08-23 Beste Angus, Jy maak jouself skuldig aan veralgemening. Net so min as wat ons vandag kan sê dat dit net Zoeloes was wat aan die Julie-onluste deelgeneem het, kan ons sê net Jode het betoog. Jerusalem was ’n kosmopolitiese stad. Daar was Joodse p

Elders gesien: Hierdie is ’n ode aan alle goeie Samaritane

Pierre Joubert 2022-08-23 Dankie Joseph, mag die Here jou ryklik seën.

Die energiekrisis na 11 jaar herbesoek

Koos Holtzhausen 2022-08-22 Dankie aan LitNet wat die tabel reggestel het.

Etienne van Heerden (1954–)

Naomi Meyer 2022-08-22 Hallo Henko, dankie vir jou navraag. My raad sal wees om te kyk of jy by die dorp se biblioteek kan uitkom. Dalk kan julle dit met julle onderwyser ook bespreek en sodoende 'n geleentheid na die dorp se biblioteek (of die naaste biblioteek) reël. As dit

SêNet: Kommentaar van ’n nagraadse student van professor Van Coller

Reusedwerg 2022-08-22 Ek is nie by magte om kommentaar of uitsprake namens enige persoon te maak nie. Ek het nie die nodige insig of agtergrond oor wat die professor gedoen het nie, behalwe dat hy agv sy mening in die openbaar/sosiale en ander media verguis en gegesel is. Ek h

Confessions oor kerkwees deur Jaco Strydom: ’n lesersindruk

Ansie Russell 2022-08-21 Ek't nog nie die boek Confessions oor kerkwees gelees nie, hoop dat ek dit een van die dae te siene sal kry.

Tien voor een deur Adele Vorster: ’n resensie

Annemarie Groenewald 2022-08-21 Bravo, Adéle!

Oordeelsdag: die gevolge van sonde #79

Morné Du Preez 2022-08-21 Net jy Neo kan dit verwelk.

Seen elsewhere: In one’s dotage, memory seems the only sensibility

Eugenie Gagiano 2022-08-20 Daar is mense wat jy ontmoet wat absoluut net jou lewe verryk. Elise is beslis een van hulle. Twee Lewens lees lekker en ek sal beslis aanbeveel dat dit in Engels gedruk word.

Persverklaring: Dankie, Lottoland maak drome waar

Yvonne Sibel 2022-08-20 Goeie middag. Dankie, Lottoland. Ek wens julle kan ons ook help. Ons is besig met die kinders. Ons het hulle geleer brei. Hulle het al klaar hul sokkies gebrei. Ons nodig baie goed. Ons wil graag 'n verskil in die geneenskap maak en die kinders uit die st

Pasverskyn: Twee lewens deur Elise Bishop

Christa Hahn 2022-08-20 Die emosies wat hierdie boek weer eens by my wakker gemaak het, is hoe ongenadig kinders en volwassenes is teenoor ons medemense; mense wat eintlik uitroep vir aanvaarding.

Pasverskyn: Twee lewens deur Elise Bishop

Rinds 2022-08-20 Beslis in 'n lekker skryf styl geskryf. Elise gaan soveel mense bereik met Twee Lewens. Wel gedaan.

Pasverskyn: Twee lewens deur Elise Bishop

Prof Aubrey Theron 2022-08-20 Ek was as kliniese sielkundige vir 14 jaar betrokke by die evalueering van transgender persone. Derhalwe kan ek sê dat Elise Bishop se boek 'n welkome bydrae tot kennis oor die onderwerp maak. Haar skryfstyl maak dit maklik vir die leser om te verstaan

Book review: Hoerkind by Herman Lategan is "a rare privilege"

Adinda Vermaak 2022-08-20 'n Boek wat 'n mens nie kan neersit as jy begin het nie! Skitterend geskryf en gelukkig word die hartseer en bittere ervarings afgewissel met positiwiteit. Koop dit en lees dit. Jy sal nie spyt wees nie!

Etienne van Heerden (1954–)

Henko Fourie 2022-08-20 Ek soek enige gedig van Etienne van Heerden. Ek soek dit vir 'n skooltaak. My ouma kan nie bekostig om vir my 'n digbundel te koop nie. Ek is in 'n kosskool en kan nie by biblioteke kom nie. Ons skool het nie 'n biblioteek nie. Dit is vir my moeilik.

Dare to read this? A review of Sabotage by Kyle Cowan

Ian 2022-08-20 Seditious conspiracy is a crime in various jurisdictions of conspiring against the authority or legitimacy of the state. As a form of sedition, it has been described as a serious but lesser counterpart to treason, targeting activities that undermine the s

Die slegte nuus van die evangelie deur Johan Retief: Sakkie Spangenberg deel sy indrukke

Angus 2022-08-19 Beste FC, Die Bybel is nie ‘n historiese werk nie, maar in die storie soos dit in die Bybel geskryf staan, word Jesus gekruisig volgens die wil van die mense, die Jode. Gaan lees maar weer Markus 15 e.v. Die Joodse Raad hou vergadering , neem Jesus

Reguit met Robinson: Kroonstad neem eienaarskap

Jacques Wessels 2022-08-19 Die plaaslike mense is al wat die verskil sal maak op gemeenskapsvlak, soos in Kroonstad. Dis nie politieke partye of amptenare nie, maar plaaslike mense wat die mense verantwoordelik hou.

Persverklaring: Program van Hessequa Harmonie bekendgestel

Jennifer Hartnick 2022-08-19 Uitstekende program. Sien uit daarna.

Die feite, flaters en hoop rondom menopousale vet, dieet en oefening

Elmari 2022-08-19 Baie interessante en insiggewende artikel.

Wiskunde met LitNet-video: Graad 10, analitiese meetkunde, deel 1

Izak de Vries 2022-08-19 Lize, loer asseblief na ons indeks: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/

Graad 12: Afrikaans Eerste Addisionele Taal – vraestel en memo

Izak de Vries 2022-08-19 Die antwoorde is in die memorandum.

read between the lines

Eduan 2022-08-19 Die gedig vat my terug na my dae op Potch, maar ons het gummy berry juice gedrink by Bourbons en baie goedkoop vodka by Yoof. Dankie vir die herinnering van sorglose dae op die bult, toe deadlines nog kon wag.

Ter wille van die vaders deur Marzanne Leroux-Van der Boon: ’n boekresensie

Estelle Klopper 2022-08-19 Is dit moontlik dat julle die hele reeks in omnibusse kan sit? Ek het die eerste twee gelees en weer gelees.

Die feite, flaters en hoop rondom menopousale vet, dieet en oefening

Carla van der Spuy 2022-08-19 Lekker, leersame artikel!

Wiskunde met LitNet-video: Graad 10, analitiese meetkunde, deel 1

Lize 2022-08-19 Ek soek ou vraestelle en memorandums vir Graad 10 Wiskundige Geletterdheid, asseblief.

LitNet Akademies Weerdink: Die mens is sy liggaam – ’n semi-outobiografiese herwaardering van Johan Degenaar se filosofiese mensbeskouing

Trudie Blanckenberg 2022-08-19 Dankie vir hierdie skrywe. Eintlik ironies dat die sogenaamde hoër intelligensie van die mens die grootaap lei tot globale oorheersing en sodoende die hooggeagte dier laat afstuur op selfdood - sonder enige hiernamaals.

read between the lines

Kharla 2022-08-18 Diep.
Top