
Vertaal deur Kobus Geldenhuys
Die superspeurder kom weer te staan teen sy groot vyand, Ramkat, wat die lewe vir die polisie moeilik maak. Ramkat ontsnap uit die tronk en breek in by ’n laboratorium. Hy steel ’n masjien en maak ’n miniatuurkloon van homself, Kleinkat. Intussen ontvries ’n professor ’n psigokenetiese vis om sy brein te bestudeer, maar Hondman breek per ongeluk al die grate in sy lyf. Die professor opereer die vis en maak ’n supervis.


Kommentaar
Waar is die boek beskikbaar. Hondman Kaskenades. Ek bly in Krugersdorp.
Goeiedag! Dalk kan jy die uitgewers met hierdie navraag kontak: http://www.nb.co.za/nb/view-book/?id=9780798183017. Jou naaste Bargain Books behoort ook te kan help. Groete, die LitNet-redaksie