Kommentaar

Persverklaring: McGregor gedigtefees, skryfkompetisie 2022

wilma niehaus 2022-09-05 Ek wil graag vir die volwasse kategorie in Afrikaans inskryf. Dankie vir die geleentheid. Willemien.

Elders gesien: Hulde aan Piet Egbert Westra

Paul Murray 2022-09-05 Mnr Westra het my baie bygestaan in sekere projekte. Ons was ook een keer saam na die Leipoldtfees. Hy was ’n besondere persoon. RIV.

Top 15 kortverhale van 2013 op LitNet

Nandilene 2022-09-05 Ek is op soek na ’n kortverhaal van Soekie die Seemonster.

Eerste slukkie: So lyk ’n vrou ... deur Ilse Verster

Naomi Meyer 2022-09-05 Goeiedag! Hier is 'n skakel na die uitgewer se besonderhede van die boek: https://lapa.co.za/so-lyk-n-vrou. Kontak hulle gerus direk om die boek te bestel. Groete, Naomi Meyer, LitNet: senior inhoudsbestuurder

Spade Reën Sending (Blourokke)

Nelius Cronjé 2022-09-05 Goeiemiddag. Aan die Blourokke, Parys, Vrystaat. Met wie kan ek een-tot-een kommunikeer met betrekking tot inligting van my oupa se jongste suster wie gedurende die 1950's tot haar afsterwe in Parys 'n lid van die Blourokke was, asseblief? Ek soek beperkt

Eerste slukkie: So lyk ’n vrou ... deur Ilse Verster

Edna 2022-09-05 Waar kan ons die boek online koop - dit kan elektronies ook wees.

Graad 7 Afrikaans Huistaal: Vraestel 1, 2 en 3

Naomi Meyer 2022-09-05 Goeiedag en dankie vir jou navraag. Om navorsing te doen vir jou literêre-navorsingstaak, het ons onlangs 'n artikel geplaas: https://www.litnet.co.za/die-literere-navorsingstaak-vir-afrikaans-huistaal-graad-4-9/. Volg hierdie wenke en vra vir jou onderw

Wat is Gorbatsjof se rol in die wêreldgeskiedenis?

Andries van der Walt 2022-09-05 Ek verstaan nie die rede waarom skrywers en joernaliste veral uit die Naspers-stal altyd name en vanne wil verafrikaans nie. Dit is vir my 'n effens sinnelose gewoonte.

Die slegte nuus van die evangelie deur Johan Retief: Sakkie Spangenberg deel sy indrukke

F C 2022-09-05 Beste Angus Jy skryf: "Terloops, 'mense' maak nie Nederlanders en Hollanders sinoniem nie. Jy sal die linguiste die stuipe laat kry. Taal is baie suinig en indien hulle sinonieme was, sou een al verdwyn het." "The official name of the country is the Kingd

Graad 7 Afrikaans Huistaal: Vraestel 1, 2 en 3

Owen 2022-09-04 Hello, my naam is Owen in graad 7, ek soek asb die eienskappe van die 7 soorte kortverhale. Kan iemand my asb help.

Nuwe kopieregwetgewing: Wat skrywers moet weet

Andries van der Walt 2022-09-04 Daar is geen twyfel dat daar 'n dringendheid bestaan om uitsluitsel te kry oor kopiereg en die digitale bedryf nie. Die Amerikaanse kopieregwetgewing is omtrent die enigste wat dit aanspreek - veral die "fair use"-beginsel. Ek wonder ook oor die gebruik

Top 13: Die Groot Afrikaanse Haikoe-kompetisie

Sarah Engelbrecht 2022-09-04 Linky de Bruin en Martha McLoud spreek tot my.

Afrikaanse haikoes

Sarah Engelbrecht 2022-09-04 Pragtig beskrywend.

DF Malherbe (1881–1969)

Engela Harker 2022-09-03 Baie "interesting" leesstukke en gedigte. DF Malherbe is een van my gunstellingdigters. Hoekom word daar so min van die gedig "Die visser" gepraat? Kan ek 'n uiteensetting of review kry van die gedig? Dit laat my ook dink aan my pa, wat ook 'n visser was.

Afrikaanse rock ’n roll: Brixton Moord en Roof en Raaskopleef raas steeds

Sol 2022-09-03 Raaskopleef en Roxton Brood en Roof. Dankie ouens, daai was alles baie mooi.

An interview with Tracy Terblanche, manager of Bargain Books Walmer Park

Marietjie Warrington 2022-09-02 A great review Izak and Tracy! The superb photography made me feel part and parcel of this unique book store.

Karen se Tafelberg-potjie (vir M)

Marthie Mostert 2022-09-02 So bly jy is my niggie! Jy het iemand se lewe die moeite werd gemaak!

Karen se Tafelberg-potjie (vir M)

Karen Hart 2022-09-02 Baie dankie, Laurie.

Persverklaring: Skrywers kan 1 September ernstig skade ly

Alta Engelbrecht 2022-09-02 Ek stem saam, en teken graag my protes daarteen hier aan.

Fluisterstem van die heelal

Marí 2022-09-01 Pragtig. Dit bring herinneringe aan dinge wat mens diep wegbêre ...

Karen se Tafelberg-potjie (vir M)

Laurie 2022-09-01 Dankie vir die roerende skryf, Karen!

In die sop: ’n Onderhoud met Bertus Basson

Riana van Jaarsveld 2022-09-01 Goeiedag aan die In-die-sop-span. Ek wil graag verneem hoe om 'n plek te nomineer om in die program te verskyn. Dis 'n karige "coffee shop" / restaurant by 'n aftreeoord.

LitNet Akademies Weerdink ‒ "Kill the boer": Hoe moet hierdie woorde in 2022 verstaan word?

Herman Meulemans 2022-09-01 Het gesprek van Freek Robinson met prof. Anton Kok is meesterlijk, grandioos, een regelrechte leidraad om de complexe Zuid-Afrikaanse samenleving beter te begrijpen. Strijdliederen zijn natuurlijk van alle tijden. Je kan ze gebruiken om op te jutten en oo

Die slegte nuus van die evangelie deur Johan Retief: Sakkie Spangenberg deel sy indrukke

F C 2022-09-01 Beste Angus Lyk nie of my verdere kommentaar geplaas gaan word nie.

Persverklaring: Skrywers kan 1 September ernstig skade ly

Marie Louise Kriel 2022-08-31 Ek is gekant teen die Wysigingswetsontwerp op Outeursreg soos dit tans voorgelê is, en ondersteun PASA se voorgestelde stappe.

Manie se Bosveld-baobab

Mich 2022-08-31 Baie dankie vir jul mooi kommentare op my "Manie se Bosveld-baobab"-gedig. Waardeer opreg.

’n Pa se gene en keuses

Denis Drennan 2022-08-31 To allow us to read the inner words that we take form in this testimony, is like being privileged to hike together in the great outdoors. To watch together and share a sacred perspective. How well you sculpted each word to help us think of our own journey

Oordeelsdag: die gevolge van sonde #79

Angus 2022-08-31 Beste Neo Mehlomakulu, Sien jy nou! Jy wil mos jou buurman se os, sy esel en goete begeer!

Wonderlus: ’n filmresensie

Suzi 2022-08-31 Briljante movie. Na aanleiding van die publisiteit wat die naaktonele in hierdie film en in Desert Rose in die media ontvang het, net die volgende: Dit is sinvol en dra by tot die "verhaal" in die produksie. Naaktheid was nog nooit 'n probleem nie en regi

Ludwig Wittgenstein en Karel Schoeman: ’n verkenning van die verbande tussen Wittgenstein se taalfilosofie en Schoeman se woordkuns

Francois Verster 2022-08-31 Baie interessante artikel - twee enigmas teenoor mekaar opgestel, met uitstekende insigte!

Menswees

Andries Fourie 2022-08-30 Uitstekend, Morné.

Oordeelsdag: die gevolge van sonde #79

Neo 2022-08-30 Baie dankie, Morné en Jacobus. Jacobus: dit is die "Stromae-karakter". :-)

Miniseminaar: Oor jeugverhale, Van Coller, en ek en Barrie Hough

Joan Hambidge 2022-08-30 Reinhardt Fourie slaan die spyker op syn kop. Jou lewe is nooit nie die norm of standaard nie en dit is hierom belangrik om jong lesers aan ander kulture en lewenswyses bloot te stel. Barrie Hough se tekste het 'n belangrike impak gehad en 'n standaard ge

Persverklaring: McGregor gedigtefees, skryfkompetisie 2022

Reuben 2022-08-30 Ek gaan inskryf vir die volwasse kategorie in Afrikaans. Dankie, Reuben.

Top 11 2011: Toneelstukke

Menán van Heerden 2022-08-30 Goeiedag! LitNet het ’n versameling dramatekste (insluitend teatertekste, radiodramas en kabarettekste) in die LitNet-spens: https://www.litnet.co.za/litnet-spens/. Groete, die LitNet-redaksie

Top 11 2011: Toneelstukke

Ina maartens 2022-08-30 Ek soek ’n gratis en kort komiese toneelstuk vir volwassenes wat ek kan aflaai om op te voer asb.

Skrywersonderhoud: Willem Krog oor Alleen onder die maan

Naomi Meyer 2022-08-29 Goeiedag! LitNet het onlangs die volgende artikel oor die Afrikaans-navorsingstake geplaas: https://www.litnet.co.za/die-literere-navorsingstaak-vir-afrikaans-huistaal-graad-4-9/. Hier word bronne aangedui waar jy kan soek na inligting oor skrywers. Ons h

Skrywersonderhoud: Willem Krog oor Alleen onder die maan

Janine Kruger 2022-08-29 Middag!! Is besig met 'n graad 11-taak ... Vraag: het Willem Krog enige toekennings ontvang?

Persverklaring: Etienne van Heerden Veldsoirée 23–25 September 2022

Izak de Vries 2022-08-29 Beste Ria. Die finale koste vir die fees sal binnekort gebubliseer word. Intussen sou jy die onderskeie verblyfruimtes kon nader vir kwotasies - die detail is in die perverklaring vervat. Dankie vir die navraag.
Top