Etienne van Heerden Veldsoirée: fotogalery van die sprekers

  • 1

Die derde Etienne van Heerden Veldsoirée het van 23 tot 25 September 2022 op Cradock plaasgevind.

Gesprekke deur skrywers, gemeenskapsleiers en -aktiviste, akademici, advokate, landdroste en joernaliste het vir behoorlike pitkos in die skaduwee van Karoo-koppies gesorg.

Menán van Heerden het foto's van die sprekers geneem.

Elise Bishop

Heindrich Wyngaard

Mphuthumi Ntabeni

Freek Robinson

Christi van der Westhuizen

Darryl David (feesdirekteur) en Jean Meiring op Buffelshoek, waar Olive Schreiner se sarkofaag is.

Clinton V du Plessis

Etienne van Heerden

Darryl David

Lisa Antrobus-Ker van die Antrobus-familie, wat hul fasiliteite (Die Tuishuise & Victoria Manor) vir die fees beskikbaar gestel het.

Sidney Gilroy

Heilna du Plooy

Marnus Hattingh

Freda Froehlick

Theresa Hardman

Doreen Atkinson (bo) en Henrietta Rose-Innes (onder)

Barend la Grange

Amos Nteta

Rory Riordan

Julienne du Toit

Chris Marais

Hennie van Coller

Tony Jackman

Izak de Vries

Borge:

Die Tuishuise & Victoria Manor

 

Buffelshoek Dirosie Lodge

 

NB-Uitgewers

 

Amazwi South African Museum of Literature

 

Montego Pet Nutrition

Lees ook:

Suid-Afrikaanse samelewing weer eens by ’n kruispad: Gesprekke by die Etienne van Heerden Veldsoirée

Etienne van Heerden Veldsoirée: Programnotas | Programme notes

Program/Programme: Etienne van Heerden Veldsoirée 23–25 September 2022

  • 1

Kommentaar

  • Eugenie Gagiano

    Ek reken Twee Lewens behoort op skool al bespreek word, aangesien sò baie jongmense baie kan baat daarby.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top