Graad 7: Wiskundevraestel en -memo, eerste kwartaal

  • 4

https://pixabay.com/photos/snow-white-seven-dwarfs-cheesy-433887/

Al is jy in graad sewe, onthou jy sekerlik dat Sneeuwitjie sewe dwergies in die sprokie leer ken het. Onthou ook om jou Wiskunde sommer vroeg te begin oefen – met hierdie handige vraestel en memo wat deur Wilhelm du Toit opgestel is.

Klik hier om die vraestel gratis in PDF-formaat af te laai.

Klik hier om die memo gratis in PDF-formaat af te laai.

Lees ook:

Graad 7, hersiening van die eerste- en tweede kwartaal se werk: Wiskunde

Graad 7-wiskundevraestel: kwartaal 1

  • 4

Kommentaar

    • Goeiedag! Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Rol daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Gebruik die vraestelle gerus vir persoonlike voorbereiding. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Sterkte met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top