Nuut by Lux Verbi: Kies die lewe: Leer dans in depressie deur Ivor Swartz

  • 2

Ivor Swartz is ’n depressielyer, maar hy kies die lewe. Ivor pleit dat ons geen mens oordeel vir wat hulle in die donkerste oomblikke gekies het nie. Hy gesels oor depressie onder tieners en reik ’n sagte hand uit na ouers wat ’n kind aan selfdood verloor het. In hierdie intens persoonlike, dog toeganklike reis gee Ivor nie maklike antwoorde nie, maar vra dat ons ons oë sal oopmaak vir mense rondom ons, en dat ons hulle sal ondersteun.

Klik hier vir nog inligting oor dié publikasie.

  • 2

Kommentaar

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top