Pasverskyn: Gee Afrikaans ’n kishou in die eksamen – Graad 8 Huistaal, saamgestel deur Martlie Jordaan

  • 2

Gee Afrikaans ’n kishou in die eksamen – Graad 8 Huistaal
Samesteller: Martlie Jordaan
Uitgewer: Best Books
ISBN: 9781776073214

Hierdie werkboek maak dit maklik vir Huistaalleerders in graad 8 om Afrikaanse taalbegrippe in te oefen en vir die eksamen voor te berei. Dit is gebruikersvriendelik en toeganklik, en oefeninge is gegrond op uittreksels uit die jongste jeugboeke en ander tekstipes. Dit sluit begrips- en hersieningstoetse en konsepvraestelle in, en bied ruimte vir antwoorde. Die memoranda is gratis verkrygbaar by www.nb.co.za.

  • 2

Kommentaar

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top