Kommentaar

Suid-Afrikaanse samelewing weer eens by ’n kruispad: Gesprekke by die Etienne van Heerden Veldsoirée

Petrus Harmse 2022-09-29 Wat 'n spul leuens wat as feite oorgedra word. As ek nie in daardie tyd geleef het nie, dan sou ek dit as waar aanvaar het.

Erfenisdag is g’n braaidag nie

Nazli 2022-09-29 Ek wonder ook wat is ons kultuur. Ek wil graag weet sodat ek my boys ook kan leer.

Erfenisdag is g’n braaidag nie

Leon Retief 2022-09-28 As die dra van 'n sombrero dan in die politiek korrekte en woke land wat me. Wyngaard voorstaan kulturele toeëiening sou wees, mag ek darem as spesiale vergunning Meksikaanse of Indiese disse in my kombuis voorberei en aan gaste voorsit? Of is dit iets w

Gesondheidswaarskuwings en alkoholiese produkte

Leon Retief 2022-09-28 Hier is ook 'n goed deurdagte artikel oor die oorbeklemtoning van gevare.

Wiskunde, graad 7: Vraestel en memo (vierde kwartaal)

Naomi Meyer 2022-09-28 Hallo! Hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op graad 7-leerders gemik is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/#graad7. Dit is ingedeel volgens vakgebied. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat

Erfenisdag is g’n braaidag nie

Barend van der Merwe 2022-09-28 Stem nie saam nie. Braai is deel van die erfenis. Ek kan nie my "kultuur" vier nie. Wat is my "kultuur"? My voorgeslagte was kolonialiste. Ek het ook nie tradisionele drag nie. Denimbroek en tekkies is my tradisionele drag. Two-tone-hemp gaan mooi saam me

Book review: Hoerkind by Herman Lategan is "a rare privilege"

Berdine Dirven 2022-09-28 Prachtig boek en een hele mooie recensie! Dank!

Toyota US Woordfees 2022: ’n onderhoud oor onder woorde

Naomi Meyer 2022-09-28 Hallo! Klik op die skakels in hierdie artikel om die volledige Woordfeesprogram, asook die volledige boekeprogram by die fees, af te laai: https://www.litnet.co.za/toyota-us-woordfeesprogram-2022/. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

A sterile vow: Die gelofte and the transformation of myth

F C 2022-09-28 “Waar die hart van vol is, loop die mond van oor.”

Toyota US Woordfees 2022: ’n onderhoud oor onder woorde

Chris 2022-09-28 Kan u moontlik 'n program van die Woordfees aan my stuur?

Gereedstaan-rugsteunkragstelsels: ’n Eenvoudige inleiding tot immuniteit teen beurtkrag

Lydia Davey 2022-09-27 Uitstekend. Insiggewend. Gedetailleerd. MAAR kan ons asb 'n makliker verteerbare opsomming kry sodat ons binne dae 'n haglike situasie kan verbeter.

Rassisme in die fantasie-genre

Annora Eksteen 2022-09-27 Ek is so bly om van The Little Mermaid te hoor. Sal dit graag wou sien volgende jaar. Die aktrise is pragtig en ek hou maar van fantasiewesens. Dalk sal my dogters dit saam met my gaan kyk, dit lyk pragtig gedoen. Ek het Part of Your World baie met my s

Bossies berou

Heidi van Lente 2022-09-27 Beautiful!

Fresh off the press: General Jan Smuts by David Brock Katz

david willers 2022-09-27 Ek stem saam met Johannes.

Suid-Afrikaanse samelewing weer eens by ’n kruispad: Gesprekke by die Etienne van Heerden Veldsoirée

Ludwig 2022-09-27 As daar 'n wit diktatuur was, was daar ook 'n halfdosyn swart diktature, bedoelende die swart tuislande wat swart selfregering toegepas het. Die wit hoofstroomleiers (kerk, politiek, kultuur) het ons uitgelewer aan die Marxiste en oor die afgrond geneem.

Maak my jou woning

Philemon 2022-09-27 Diep-gelowige gedig. Mooi.

Bossies berou

Loretta 2022-09-27 Oh wow Charleine, baie dankie vir die pragtige kommentaar - ek waardeer dit so vreeslik baie. XXX

Bossies berou

Loretta 2022-09-27 Baie dankie, liewe Anze. xx

Etienne van Heerden Veldsoirée: fotogalery van die sprekers

Eugenie Gagiano 2022-09-27 Ek reken Twee Lewens behoort op skool al bespreek word, aangesien sò baie jongmense baie kan baat daarby.

Wie het God geskep?

Louise Brits 2022-09-26 Het ‘n plakker op ‘n buffer gesien: "If you say there is no God, you better be right!"

ATKV|LitNet-Skrywersalbum: Lys van Afrikaanse skrywers

Naomi Meyer 2022-09-26 Die LitNet | ATKV-Skrywersalbums word voortdurend bygewerk en hersien. Ons probeer so gou moontlik by al die skrywers wie se name hier genoem word, asook die ander wat uitstaande is, uitkom. Dankie vir die noem van bogenoemde name! Groete, Naomi Meyer, se

ATKV|LitNet-Skrywersalbum: Lys van Afrikaanse skrywers

Renée Conradie 2022-09-26 Wat van Gerda Taljaard, Frederik de Jager, Cas Wepener, Michèle Meyer en Connie Luyt om net 'n paar te noem?

Wie het God geskep?

F C 2022-09-26 In vergelyking met bv die plaaslike Khoi-/San-bevolking se geskiedenis, is die Egiptiese en ander geskiedenisse betreklik jonk. Dit word beraam dat die mense se voorsate sover as 260 000 jaar gelede hierheen gekom het en so dus ook hul skeppingsverhale.

Rooi plundertog

Anze Bezuidenhout 2022-09-26 Baie dankie, Madelein, ek waardeer baie.

Graad 5: Afrikaans Huistaalvraestel en -memo, eerste kwartaal

Naomi Meyer 2022-09-26 Hallo! Hier is die skakel van LitNet se indeks van vraestelle wat direk na die graad 5-inhoud lei: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/#graad5. Blaai gerus daardeur om te sien watter inhoud hier beskikbaar is. Klik telkens op die sk

Van wanne af is dignity net ’n paper right, Uncle?

Trisa Hugo 2022-09-26 As Uncle maar net hier wou lees!

Graad 5: Afrikaans Huistaalvraestel en -memo, eerste kwartaal

Mariun 2022-09-26 Goeiedag. Ek is op soek na eksamenvraestelle en toetse (Sosiale Wetenskappe), graad 5, kwaartaal 1.

Lentedraai

Madeleine Venter 2022-09-26 Baie besonders!

Rooi plundertog

Madeleine Venter 2022-09-26 Regtig baie mooi!

Fresh off the press: General Jan Smuts by David Brock Katz

hannes van zyl 2022-09-26 Hoog tyd dat 'n nuwe, oorspronklike, verhandeling oor 'n spesifieke periode in Jan Smuts se lewe, die lig sien.

Die skadukant van fotografie

Annora Eksteen 2022-09-26 Vir die eerste keer van die fotografie van dooies gehoor met die kyk van THE OTHERS. 'n Film deur Alejandro Amenábar. Ek het onlangs THE WONDER deur Emma Donoghue gelees waar ook vertel word van die dooie boetie se foto op die kaggelrak waar mens nie

Wanneer inperkings gawes word

Annora Eksteen 2022-09-26 Interessant oor ou pous Paulus met sy malligheid in die vroeg AE. Ek sal bietjie gaan soek wat ek kan vind oor wat Richard Carrier dalk geskryf het oor die dude se seizures. Carrier is 'n navorser wat die Jesus se historisiteit betwyfel.

SêNet: Kommentaar van ’n nagraadse student van professor Van Coller

Annora Eksteen 2022-09-26 Ek is nog steeds toe vrek bang om by die skool se Erfenisdag-boekverkoping op 23 September 2022 in die saal te gaan vra, "Um. Het julle kinderboeke met gay karakters?" Terwyl my hart in my maag klop. Ek in sweet begin uitslaan. Sy sê toe vir my: "Daai sp

A sterile vow: Die gelofte and the transformation of myth

Annora Eksteen 2022-09-26 Wonderful article. Didn't know of DIE GELOFTE. I'm an atheist, so I'll stay clear away, José.

Graad 6: Afrikaans Huistaal-vraestel en -memo, tweede kwartaal

Naomi Meyer 2022-09-26 Hallo! Hier is 'n skakel na 'n indeks op LitNet waar die vraestelle en memo's beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Jy sal dus kan sien waar die Graad 6- en Graad 12-inhoud

Die inspirerende onnie agter Kakamas se tienertoneelprestasies

Lolla Basson 2022-09-25 Mev. Mans het ook Wetenskap aangebied by Hoërskool Kakamas. Sy was regtig 'n briljante onderwyseres en het my baie inspireer. Sy was een van die beste onderwysers. Dankie, Barnie, dat jy haar inspirasie, aanmoediging en motivering laat voortleef!!!

Ha wa lebona

Moitheri 2022-09-24 Jane is a beautiful writer. I love how authentic this is. Congratulations to everyone who made this possible. I love the approach of the talented actor and director.

Wanneer inperkings gawes word

Rina Cascione 2022-09-24 Baie dankie, Nini! Soos altyd, interessant en insiggewend.

Graad 6: Afrikaans Huistaal-vraestel en -memo, tweede kwartaal

Lurica 2022-09-24 Asb hulp nodig met Graad 6 en Graad 12.
Top