Venessa Kleyn2022-10-14Ek sou graag 'n kursus wou volg om 'n storie vir jongmense te skryf. My idee is daar maar, ek spel power en ek sou dit meer pittig en in die regte order wou uiteensit. Hoe kan julle my help en wat is die koste om uiteindelik met 'n boek in die hand te sit
Hanno Visagie2022-10-14Ek het dit ook onlangs teengekom dat dr Dan Sleigh van die hedendaagse pogings deur selfs prominente taalkundiges in boeke en artikels, om die ontstaansgeskiedenis van Afrikaans te herverbeel en te verouder na die 1400's, as pseudogeskiedenis ontbloot.
Hans Richardt2022-10-13Ek het hierdie jaar weer sy boeke gelees, was 'n goeie lees. Dink hy het hare op sy tande met drie seuns gehad...
So baie skrywers vanuit die omgewing waar ek nou bly, oa FA Venter, uit Hopetown.
Die tyd wat PH Nortje in Douglas skoolgehou het, was seker
Hans Richardt2022-10-13Die stilte van dagbreek, voor die dagvoëls wakker word en die grootoor uil kom groet. Die oggendstond het goud in die mond, as man op stoep sit en rook, met 'n eerste rokershoes van Briar pyp...
Hans Richardt2022-10-13Middag uit die sweetwarm Noord-Kaap waar onderbroek tussen boude vasplak.
Angus, ek weet jy glo nog, bv. aan dik biefstuk op kole en mampoer. Ek eet nie meer so baie vleis nie, begin tande verloor van taai vleis ...
Susarie Coetzee2022-10-13Ek het dikwels in my jonger jare jou pa se boeke gelees en myself ingeleef in elke verhaal.
Ek het soos 'n vriendin van die familie gevoel. Ek dink ek is 'n soortgelyke ouderdom as julle kinders, nou 61.
Tans lees ek Ken op die kierie en het besluit om
Angus2022-10-13Beste Thomas,
Gegroet, my vriend, daar waar jy in die vreemde lande bly. Moet maar liewer nie terugkom nie, want hier word die knyptang al vaster gevat. Selfs die sonstrale wat op ons sonpanele val, gaan glo ook belas word. Van Kobus de Klerk het ek la
Naomi Meyer2022-10-12Hallo, hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-
Thomas2022-10-12Angus
Na meer as 10 jaar is ek uiters verras om te verneem dat jy nog leef en steeds die goeie stryd stry. Die vryheid wat ek beleef nadat ek meer as 25 jaar terug deur daardie hek van beperkende godsdienstige denke gestap het, is steeds wonderlik. Wee
Naomi Meyer2022-10-12Hallo, hier is 'n indeks van die vraestelle op LitNet: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur en laai die inhoud gratis in PDF-formaat af. Sterkte met die voorbereiding. Groe
Naomi Meyer2022-10-12Hallo, hier is 'n indeks van die vraestelle op LitNet: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur en laai die inhoud gratis in PDF-formaat af. Sterkte met die voorbereiding. Groe
Naomi Meyer2022-10-12Hallo, hier is 'n skakel na die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. LitNet gebruik kundiges en onderwysers om vraestelle op te stel en
Angus2022-10-11Beste Willie,
Ai! hoe laat jy my nou verlang na al bogenoemde vriende van so tien jaar gelede. Toe het hulle evolusie gedebatteer; en ek kan jou maar sê, hulle is kundiges.
Wat jou aanhaling uit Darwin se On The Origin Of Species betref, jy maak van di