Kommentaar

In memoriam: Leopold Scholtz

David Willers 2022-10-21 Wat 'n skok! Hier en daar het ons paaie gekruis. Ek het altyd groot waardering vir sy altyd akkurate insigte gehad. Leopold was 'n talentvolle individu.

"Die toekoms is blink": ’n onderhoud met Kobus Burger, RSG se nuwe programbestuurder

Corlietha Swart 2022-10-21 Perfekte persoon op die regte tyd en plek! Ons luister! Geniet dit!

My woorde

Leonie van Rensburg 2022-10-21 So mooi!

Indeks: notas, toetse en vraestelle

Naomi Meyer 2022-10-21 Hi there! Thank you for your enquiry. Most of our exam papers are available in Afrikaans. Here is a link to the index of exam papers available on LitNet: https://www.litnet.co.za/category/akademies/skole/notas-toetse-en-vraestelle/. Feel free to scroll an

Kommadagga writers roll up their sleeves for the benefit of the community

Liziwe Ndalana 2022-10-20 Thank you so much LitNet for this beautiful feature.

Oor die stemme in die woestyn in die Afrikaanse media

Isaac A. Engel 2022-10-20 Baie dankie, Heinrich Wyngaard vir u insiggewende artikel. Die stel van feite is nie 'n gekerm of kla nie. Lees jou deursnee Afrikaanse koerant of tydskrif en dis heel duidelik wie die teikenmark is: wit Afrikaanssprekendes. Kyk na die foto's by advertens

Kom ons praat oor evolusie

Raed-na-Gael 2022-10-20 Hans ja, My oudste dogter se skoonfamilie wat hulself as Afrikaner (Noordoos O-Kaap) beskryf, het so vyf - ses jaar gelede met einste dorpsraad vergader om te hoor oor verhuising soontoe maar is toe afgewys. Rede - daar is genoeg boere en hul soek soos j

My woorde

Elsabé Smit 2022-10-20 So pragtig geskryf👌

My woorde

Jannie van Niekerk 2022-10-20 Pragtig.

Gedagtes van ’n beroerte-oorlewende

Pieta vD /Jacobus Uys 2022-10-20 Hierdie is slegs algemene kommentaar op vrae wat hierbo gevra word. My dogter het my daarop gewys dat hier nog vele navrae en kommentaar oor tyd bygekom het. Gevolglik is my reaksie 'n bietjie laat. Kortliks: My hart gaan uit na elkeen van u. Die gedeelt

My woorde

Esmerelda Ellis 2022-10-20 Fantasties!

My woorde

Elsa Winckler 2022-10-20 Pragtig - só trots op jou!

My woorde

Johan de Nysschen 2022-10-20 Baie mooi, Thilde.

Blik na buite

Bernard Odendaal 2022-10-20 Kort-kort kon ek lekker giggel. Dankie, Crito.

Elders gesien: Stem van rede raak stil

Gesina 2022-10-20 Saluut, sê ek ook. Ek het en sal nog graag sy skrywe lees.

Uncaptured deur Mosilo Mothepu: ’n lesersindruk

Barend van der Merwe 2022-10-20 Dankie, Elridus.

Indeks: notas, toetse en vraestelle

Jaen 2022-10-20 Hi, I am looking for the questions and answers for the following subjects for the following grades: Grade 5: English, Sosiale Wetenskappe in Afrikaans, Lewensvardighede in Afrikaans. Grade 7: EBW in Afrikaans, Eng, Lewensvardighede in Afrikaans.

Kom ons praat oor evolusie

Hans Richardt 2022-10-20 Angus, so terloops oor selfsugtige geen-teorie: Dis vas geskryf in ANC-wetgewing oor die erkenning van tradisionele gemeenskappe in SA. Die wetgewing werk op persentasies, soos meeste ANC-wette, waar nie meer as 12% van die bevolking bv. Engelse of anders

Kom ons praat oor evolusie

Hans Richardt 2022-10-20 Raed-na-gael, Orania is dorpsraad, maar het die munisipale status sonder staatsbegroting en subsidies. Maw, dis duur hier, veral om aandeel in eiendom te bekom. Baie van die "agterlike" huise is miljoene werd. So, dis arm miljoenêrs hier, waar ons stad w

Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda

Naomi Meyer 2022-10-20 Goeiedag! Hier is 'n indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai gerus daardeur om te sien wat beskikbaar is. Klik telkens op die skakels

Ons erfenis: Internasionale boekklub soek naam

Winston 2022-10-19 Ek hoop nie dat ek te laat is om 'n naamvoorstelling te maak nie, maar dit is die naam wat ek sou gee vir die boekklub: "Boesemvriend".

Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda

Winston 2022-10-19 Hello LitNet Ek soek dringend vraestelle vir Afr HT en Afr EAT asook Sosiale Wetenskappe, beide leerareas. Verkieslik vraestelle van 2019 tot 2022. Baie dankie.

Die tiende Tuin van Digters, ’n visuele oorsig

Breyten Breytenbach 2022-10-19 Dêmmit mense, julle toor mos nou met die voëlvrytaal! Skaam vir julle om Sjymbos so in die oë te sit … Keps af en diep buig in erkentlikheid voor François Lötter en sy span begeesterdes, en al die fantastiese deelnemers en toehoorders. (Wys mos n

Kom ons praat oor evolusie

Raed-na-Gael 2022-10-19 Hans, Verwysende na jou kommentaar hierbo, 10/16: Lyk my nie daar in die Orania-enklawe is iets soos 'Helpende Hand' nie. Die ou klompie daar lyk erg gefrusteerd met mekaar.

Oor die stemme in die woestyn in die Afrikaanse media

Andries van der Walt 2022-10-19 Wanneer gaan ons ophou om te kerm en te kla oor Afrikaans? Afrikaans sal nie ondergaan nie. Dis 'n feit. Iemand moet net besluit om die leiding te neem en 'n strategie vir die taal vas te lê vir die toekomstige groei van Afbejammer. Ons bejammer on

Top 11 2011: Toneelstukke

Naomi Meyer 2022-10-19 Dankie vir jou navraag. In LitNet se spens is daar allerlei ongepubliseerde dramatekste wat gratis vir gebruik aangewend kan word. Klik hier om deur die stukke te blaai: https://www.litnet.co.za/category/nuwe-skryfwerk-new-writing/drama/. Solank die artik

Top 11 2011: Toneelstukke

Riana Rosslee 2022-10-19 Ek is dringend op soek na snaakse Afrikaanse toneelstuk vir hoërskoolleerders. Nie moeilik en nie te lank nie. Asseblief as iemand my kan help.

Kom ons praat oor evolusie

Hans Richardt 2022-10-19 Angus, sosiale en sosiologiese antropologie? Wel, mens moet seker in daardie rigting neig om 'n tuisland van soort te vestig en uit te bou ... braaivleis en dop ingesluit.

Die tiende Tuin van Digters, ’n visuele oorsig

Breyten Breytenbach 2022-10-19 Dêmmit mense, julle toor mos nou met die voëlvrytaal! Skaam vir julle om Sjymbos so in die oë te sit … Keps af en diep buig in erkentlikheid voor François Lötter en sy span begeesterdes, en al die fantastiese deelnemers en toehoorders. (Wys mos n

Kom ons praat oor evolusie

Angus 2022-10-19 Beste Hans, Jou beskrywing van die lewe daar in Orania kom baie ooreen met hoe ek my die plek voorstel. Suidlanders trek daar laer met hulle woonwaentjies vol geroeste blikkieskos. Goeie gelowiges, wat met kieries loop, Bybel onder die arm, wag om opgera

Elders gesien: Rus in vrede, Franci Swanepoel

Charmaine 2022-10-19 Rus sag, Franci. Weet dit was nie net Willem nie, maar vele meer se loopbane geraak. Dis jou tyd om 'n breuk te vat in die arms van God.

Kiesers sonder keuse

Loretta 2022-10-19 Baie dankie vir die plasing, LitNet - dis 'n groot eer.

Kiesers sonder keuse

Loretta 2022-10-19 Bie dankie, ek waardeer die saamlees.

Kiesers sonder keuse

Loretta 2022-10-19 Baie dankie, liewe Anze. xx

Kiesers sonder keuse

Loretta 2022-10-19 Baie dankie, Andries.

Maanskyn en dorings bring sonskyn

Selwyn 2022-10-18 Ek wens ek was in die Kaap nou om die play te gaan kyk, hoop dit kan PE toe kom. Ek het nog nooit 'n theater show live gesien nie behalwe soos Kinders van die Ses en Joe Barber op film, uitstekende werk.

Kom ons praat oor evolusie

Hans Richardt 2022-10-18 Raed-na-gael, net as by "knopstores" was.

Zeus van Wyngaardt en die skrikgodin deur Julio Agrella: ’n resensie

Julio Agrella 2022-10-18 Dankie Alta. Ek waardeer jou gawe woorde en ondersteuning. Hopelik is daar nog 'n paar Zeus-verhale opgesluit in my twee-vinger-tikkende-skootrekenaar.

Hennie van Coller’s politicisation of children’s literature polemic

Elise 2022-10-18 Darryl, having met both you and Hennie for the first time only recently at the Veldsoirée in Cradock and Elsabé only through her very positive comments a propos my autobiography Twee Lewens and not having been aware of the controversy you’ve painstaki

"Die toekoms is blink": ’n onderhoud met Kobus Burger, RSG se nuwe programbestuurder

Herman Lategan 2022-10-18 Die regte persoon op die regte tyd.
Top