Kommentaar

"My lewe in Oesbekistan": Medeklinkers vir Afrika, moltreine, ’n vrat en gebaretaal onder die water

Marzanne le Roux 2022-11-02 Hoe op dees aarde beland jy daar? Musikant? Wat werk jy? Dankie - ek het nou lekker in volkleur als saam beleef 🤗

Kom ons praat oor evolusie

Angus 2022-11-01 Hans, dis waar. ‘n Teorie begin by ‘n postulaat, ‘n hipotese. ‘n Hipotese is egter net ‘n veronderstelling, dis nie bewys nie. Dan spring die wetenskaplike(s) aan die werk; nie om dit noodwendig waar te bewys nie, maar om dit ook verkeerd te bew

Graad 5: Afrikaans Huistaalvraestel en -memo, eerste kwartaal

hans du plessis 2022-11-01 Stuur asb vir my graad 5 Afrikaanse November-vraestelle.

Ligloop op jou lewenspad deur Cas Vos: ’n lesersindruk

Abram Kriel 2022-11-01 Cas Vos se dagstukke is net die teenmiddel wat mens benodig in hierdie donker en moeilike tye. Dis uitstekend!

Kan die akademie uitnemendheid oorleef?

Andrew Nash 2022-11-01 As mens met omtrent 3000 woorde 'n oorsig wil gee van die sentrale ontwikkelinge binne die akademie oor die laaste vyftig jaar of wat, en wil probeer bepaal wat die resultaat daarvan sal wees, dan sal jy sekerlik moet veralgemeen! Die vraag is of die vera

Kom ons praat oor evolusie

Raed-na-Gael 2022-11-01 FC, Angus het in sy vormingsjare skynbaar op "Piltdown man" afgekom en halsoorkop "bekeerd" geraak. So ons glimlag oor sy dinge. Mooi loop.

Hou moed

Naas Ferreira 2022-11-01 Pragtig

Kom ons praat oor evolusie

Hans Richardt 2022-11-01 FC, dis tog logies dat net die oorlewendes weet dat jy dood is. Dis 'n bewese feit. Nie jy of ek of enigiemand anders het al uit die dode opgestaan nie ... Die bybel het baie boodskappe wat nie feitlik gestaaf kan word nie. Die "boodskap" in die bybel is

Graad 11: Wiskundige geletterdheid – tweede vraestel en memo

Louise Heyneke 2022-11-01 Enige vraestelle, oefeninge & memo's vir Graad 11 Wiskundige Geletterdheid, kwartaal 4?

Kom ons praat oor evolusie

F C 2022-11-01 Beste Raed-na-Gael Die gesprek is nutteloos in die sin dat die geen hoop bied vir die mens nie.. Angus praat van erfsonde asof dit iets is wat jy kan erf. Die feit dat jy kan ly onder die gevolge van die oortredings van ander, is duidelik uit die staatska

Kan die akademie uitnemendheid oorleef?

Dr J Van Schalkwyk 2022-11-01 Interessant en 'n paar geldige punte. Ongelukkig heelwat onbewese stellings en bewerings, wat dit niks meer as 'n persoonlike mening maak nie. En om te sê globale perspektiewe in die plaaslike akademie moedig gewoonlik blote 'navolging van globale mag en

Pasverskyn: Op pad na Moormansgat deur Chris Karsten

Chris du Raan 2022-11-01 Ek wil boek koop. Waar?

Suid-Afrika en Rusland se verhouding: die pad vorentoe

Eben Viktor 2022-10-31 Kommentaar op die tweede kommentaar: Kom ons wees puntenerig; op watter manier, byvoorbeeld, is beriggewing oor die marteling en moord van burgelikes in Irpen, Bucha en Izioem ’n “westerse vertolking van die gebeure”? Dis behalwe daarvoor dat dit d

Indeks: notas, toetse en vraestelle

Naomi Meyer 2022-10-31 Goeiedag! Hier is die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Klik op die skakels om die inhou

Graad 8 Eerste Addisionele Taal – Taaloefening en memo met Best Books

Naomi Meyer 2022-10-31 Goeiedag! Hier is die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Klik op die skakels om die inhou

Graad 7: Wiskunde – hersiening, inoefening en vaslegging

Naomi Meyer 2022-10-31 Goeiedag! Hier is die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Klik op die skakels om die inhou

Tegnologie, graad 7: vraestel en memo vir die vierde kwartaal

Naomi Meyer 2022-10-31 Goeiedag! Hier is die indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Ons voeg so gereeld moontlik nuwe inhoud by. Klik op die skakels om die inhou

Tegnologie, graad 7: vraestel en memo vir die vierde kwartaal

Audrey 2022-10-31 Graad 7 Wetenskap, Afrikaans en Engels vir my seun in graad 7.

Graad 7: Wiskunde – hersiening, inoefening en vaslegging

Annishka strydom 2022-10-31 Kan ek asb toetse kry vir graad 7-wiskunde.

Andries Coetzee, akademikus met ’n voet in Afrika en die Amerikas

Albertje Fouche 2022-10-31 Lekker om weer van Andries te lees. Ek het hom leer ken as die stil student in die studentehuis langs ons in Tomstraat 12, Potchefstroom.

On some women writers

Dan Steyn 2022-10-31 "Somer en herfs en winter trek in wye onafgebroke wisseling deur die land maar sy bly draer van die lente want liefde het haar verhef bo die getye." So het ek in tye van vertwyfeling en hartseer my gewend. Dan na die Bybel dan na "Die Groot Verseboek". S

Graad 8 Eerste Addisionele Taal – Taaloefening en memo met Best Books

Ria Potgieter 2022-10-31 Kan u my asb help dat my punte in al my vakke kan verbeter.

Indeks: notas, toetse en vraestelle

Anni Rens 2022-10-31 Goeiedag! Ek wil graag vraestelle vir graad 6 Nov-eksamen Afrikaans Huistaal en Engels 2de taal. Baie dankie, Anni

Kom ons praat oor evolusie

Hans Richardt 2022-10-31 Angus, ewolusie kan in bv ontwikkelling van insekte gesien word of selfs in die mens se ontwikkelling vanaf fetus wat soos paddavis lyk, tot baba. Die mens moes 'n stert gehad het, vandaar die sg stuitjie ... en vis in die bos by sommiges ...

Kom ons praat oor evolusie

Hans Richardt 2022-10-31 Angus, wat is die proses van teorieformulering? As jy akademikus is, is jou verduideliking aan my nie heeltemal reg nie. Die proses begin tog by postulasie. Die verifiëring van "groot knal" se voorafgaande of oorsaak, kan nie akkuraat geverifieër word a

Suid-Afrika en Rusland se verhouding: die pad vorentoe

Eben Viktor 2022-10-31 Ek is bly die eerste deel van die kommentaar word as vrae gestel. Hier is die antwoorde: 1. Die Rooi weermag se teenoffensief in Junie en Julie van 1920 dryf die Poolse magte terug tot by Warskou. Daar word gevrees dat Warskou gaan val. In die middel van

Kom ons praat oor evolusie

Angus 2022-10-31 Hans, dit lyk my die mens is maar so geprogrammeer of geïndoktrineer: as hy ‘n ding sien, of dit nou ‘n klip, of Paley se horlosie is, dan wil hy weet wie het dit gemaak. So dink hy ook dat daar ‘n helse breinkrag agter die big bang moet wees. Hoek

Reaksie op Andrew Nash: "Kan die Akademie uitnemendheid oorleef?"

Theodorus du Plessis 2022-10-31 Die jongste BON Nieuwsflits (BON = Beter Onderwijs Nederland) bevat 'n klompie inisggewende argumente oor die skadelike gevolge van die Verengelsing van universiteite in Nederland (ja, hulle ly aan dieselfde siekte) wat sekerlik ook op ons situasie hier i

Wiskunde, graad 10: Vraestel en memorandum (November)

Naomi Meyer 2022-10-31 Goeiedag! Hier is 'n indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. St

Graad 10: Wiskundevraestel (2) en memo, derde kwartaal-hersiening

Naomi Meyer 2022-10-31 Goeiedag! Hier is 'n indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Klik telkens op die skakels om die vraestelle gratis in PDF-formaat af te laai

Oorsig: Dit is ’n Noord-Kaap Ding-kollokwium oor die Noord-Kaap

Theodorus du Plessis 2022-10-31 Gefelisiteer, SPU en UWK met hierdie belangrike inisiatief! Ons lees graag vorentoe meer omtrent die voortbrengesels van julle seminaar.

Caroline

Diane De Beer 2022-10-31 Natuurlik sal hulle dit koop. Almal weet teen die tyd jy kan skryf ... en ons lees!

Andries Coetzee, akademikus met ’n voet in Afrika en die Amerikas

Andries Coetzee 2022-10-31 Dankie vir die idees! Ek sal hierdie outeurs by my leeslys voeg.

Toyota US Woordfees 2022: Dan Sleigh roskam uitgewers oor verspreiding van pseudogeskiedenis

Magda 2022-10-31 Ons het meer Dan Sleighs nodig om die verdraaide feite wat aan skoolkinders as evangelie opgedis word, te ontbloot.

Heelalsboodskap

Jannie van Niekerk 2022-10-30 Pragtig!

Cape Town launch: A library to flee by Etienne van Heerden

John Mobbs 2022-10-30 Dit blyk 'n insiggewende vrystelling te wees. Sal dit graag wil bywoon.

Graad 10: Wiskundevraestel (2) en memo, derde kwartaal-hersiening

jaunmarie 2022-10-30 Ek sukkel met Wiskunde.

Reaksie op Andrew Nash: "Kan die Akademie uitnemendheid oorleef?"

Andrew Nash 2022-10-30 Baie dankie, Anton, vir jou reaksie op my Woordfees-voordrag. Dit lyk my ons stem in meeste opsigte saam dat die strewe na uitnemendheid, soos gemeet deur ranglyste, op 'n ramp afstuur. Maar vir jou is die beslissende faktor die grootte en kompleksiteit v

Kom ons praat oor evolusie

Raed-na-Gael 2022-10-30 FC, nee, dis nie nutteloos nie. Hans sê iets van die enklawe se evolusie bv. hermiet word nou daar toegelaat hermiet moet onderbroek dra hermiet kan vrou hê Hogere ds sê niks oor hermiet se saamwoon nie Daar's tog in les in alles. Mooi loop.

Kom ons praat oor evolusie

Hans Richardt 2022-10-30 Angus, wie het die "oerknal" afgesit? Dink nou in terme van: iemand of iets het tog die "kosmiese wette" geskep. As jy dink in terme van teorie, wanneer word dit feitelik? Teorie is tog wetenskaplike postulasie?
Top