Kommentaar

Elise Muller (1919–1985)

Erika Terblanche 2022-10-25 Dankie, Andries. Terugvoering word altyd waardeer. En met die skryf van die albums kom ek altyd onder die indruk watter formidabele skrywers ons in Afrikaans oplewer!

On some women writers

Ian S. 2022-10-25 Wonderful, Anthony. A beautiful tale brushed with the fine dust of memory. Serendipitously, I read Lessing's The golden notebook only this year with deep admiration (having set it aside after only a dozen pages in my twenties), and immediately felt like t

Persiese poësie en politiek in Iran: Die denke van opperleier Ali Hosseini Khamenei

Louis du Plessis 2022-10-24 WATTER IMPLIKASIES?! Enersyds wil dit voorkom dat Ali Hosseini Khamenei, as toonaangewende Iranese geestelike, ou en eietydse Persiese digkuns subtiel benut om 'n aktivistiese Shia-doktrine en politieke orde te legitimeer. Maar dan lyk dit geleidel

Kom ons praat oor evolusie

Hans Richardt 2022-10-24 Thomas, jou keuse. My predikant gee lesings soos vir proponente, nogals interessant om te verstaan dat die gebeure reeds afgeloop het en dat daar nie voorspellings is, vir moderne tye nie. Oor eiendom koop, jy koop eintlik net aandeelhouer gebruiksreg op

Kom ons praat oor evolusie

Thomas 2022-10-24 Hans Huisvrinne met KdK? Waaroor sou julle praat? Oor die skepping van Liewe Jesus se pa, wat hy toe in 'n woedebui vernietig het en oom Noag se Ark wat die skepping toe van ondergang red? Ek het al 2 aande by die Oewerhotel in Orania oorgeslaap. Ek twy

Die derde graf deur Calvyn van Niekerk

Roelof Crous 2022-10-24 Kan jy so gaaf wees en vir my of jou karakter se papresep stuur, ASB.

Kom ons praat oor evolusie

Raed-na-Gael 2022-10-24 Hans, Dis nie 'n redenasie nie. Ek sê die kind se skoonfamilie sê - hùlle was dáár. Wie het sê oor wie in die dorp wat mag doen en ook inkommers keur, dis mos die dorpsraad. Sover ek weet kan jy nie sommer net intrek daar nie, al is behuising te huu

On some women writers

Ian Bruce 2022-10-24 Thank you for the unique way you share your memories and remind us of the honour we owe our literary lineage.

kykNET & kie se oorgeklankte Turkse telenovelas: ’n onderhoud met Waldimar Pelser

Nancy 2022-10-24 Ek vind Kind van die noodlod absoluut briljant. Die groot jammerte is dat ek die reeks gaan mis wanneer ek na Australië gaan en episodes gaan mis. Is daar 'n moontlikheid om die reeks te koop?

Die Afrikaanse Skryfgids – vir almal wat (wil) skryf

Annatjie Terry 2022-10-24 Ek wil graag ‘n handleiding koop om boek te skryf. Ek het glo skryftalent, maar my tegniese uitleg is hopeloos. Dankie! Annatjie

FilosofieKafee-gesprek: "Waar is ons (nou)?" deur Breyten Breytenbach

Selwyn Milborrow 2022-10-24 Met skoon koring in my lunch box gaan die dag sommer lekker afdraend! Dankie, Breyten!

Onderwyshulp en leesbegrip: Johan Anker beantwoord lesers en opvoeders se navrae

Eric 2022-10-24 Ons het pas 'n nuwe, gejaagde, leeskursus verlede Donderdag deur die Department gedoen. Dit lyk of LSEN nou op die onderwysers vir selfs graad 7's geforseer word. In my beskeie opinie is leesbeleid iets wat nasionaal, provinsiaal en selfs per skool en per

Uncertain

Tommy 2022-10-23 Lig

FilosofieKafee-gesprek: "Waar is ons (nou)?" deur Breyten Breytenbach

Hélène Opperman-Lewis 2022-10-23 Dankie vir die deel. En so paradoks ons voort. Met die afdraende ná 70, tel mens darem bietjie spoed ook op. Wat ‘n genade!

Oor die stemme in die woestyn in die Afrikaanse media

Gene Carstens 2022-10-23 Bes moontlik reageer bruin Afrikaanssprekendes nie op lesersbriewe in Afrikaanse publikasies nie omdat daar 'n gevoel is dat "hulle" maar na hartelus moet babbel en braak - "ons" het ander sorge. Ten spyte van die taal ontbreek 'n ware samehorigheid steed

On some women writers

Herman Lategan 2022-10-23 What a lovely read, thank you.

FilosofieKafee-gesprek: "Waar is ons (nou)?" deur Breyten Breytenbach

Darryl David 2022-10-23 Dearest Breyten. I am glad to read you did not listen to your "Muse". And you continue to speak the truth and shame the devil. There are three types of " struggle poets" I have come to realise. Those who have fallen silent and are thus complicit with the

Geografie, graad 7, vierde kwartaal: vraestel en memo

raydene 2022-10-23 Baie dankie, dit is wat ek soek.

Kom ons praat oor evolusie

Hans Richardt 2022-10-23 Raed-na-gael, ek verstaan nie jou redenasie nie. Die dorpsraad het niks te make met die boerdery of boere nie. Oor die proponente, dis juis hulle wat nie in platteland kan kom swaarkry nie. Angus, Landrover? Jong, daai fansie karre hou nie lank hier in k

Onderwyshulp en leesbegrip: Johan Anker beantwoord lesers en opvoeders se navrae

Jeanette Dippenaar 2022-10-22 Ek ondervind dat leerders en soms opvoeders streekstaal gebruik in die klaskamer. Die vraagstelling in vraestelle is dan in standaard Afrikaans. Dis een van die redes waarom leerders nie verstaan wat van hulle verwag word nie. So is tydskrifte en koerante

Kan die akademie uitnemendheid oorleef?

Waldemar Gouws 2022-10-22 Baie dankie, dr. Nash. U herinner my aan die bekende voorbeeld van juis wat ware integriteit behels, nl. dié van Sokrates. Hy het op die fluit aan 'n nuwe melodie geoefen terwyl die laksman al die gifbeker begin voorberei het, omdat Sokrates mos ter dood

Interview with Dilip Menon - on Learning Zulu and monolingual universities in South Africa

Website litnet 2022-10-22 What about the revival of Hebrew? We can learn a lot from Israel.

Kom ons praat oor evolusie

Angus 2022-10-22 Amper dog ek ek kwalifiseer, want ek is 'n akademikus, en ek is nie ryk nie, ek is skatryk. My Landrower trek 'n splinternuwe woonwa, en ek laat my Angusbeeshaas op 'n luukse gasweber mediumrou braai. Dis tog so jammer; ek glo nie in die duiwel en die hel

Pasverskyn: Op pad na Moormansgat deur Chris Karsten

Fransjohan Pretorius 2022-10-22 Briljant geskryf, voortreflike, deeglike navorsing. 'n Juweel om te besit.

My bôs is warm, Uncle Cyril

Antoinette 2022-10-22 Dankie, Bettina. Jy kan maar aanhou elke week skryf, want jy verwoord my gevoelens baie goed...

Persverklaring: Deon Meyer en Coenie de Villiers se Karoo Suites by Kaapse inryteater

Johan Potgieter 2022-10-22 Ai ons mense in die Karoo sal so graag die opvoering van ons geliefde land wil sien, maar ai dis so ver! Hoekom nie een doen in Graaff-Reinet nie, of so iets? Tot PE kan werk! Asseblief.

Blik na buite

Ilza Roggeband 2022-10-22 Lekker gelees. Net een vraag: Hoekom is dit net Rapport en NW24/Beeld? Hoekom nie Vrye Weekblad se (uitstekende) boekeblaaie ook nie?

Oor die stemme in die woestyn in die Afrikaanse media

Mauritz Moolman 2022-10-21 Ek het Afrikaans die rug gekeer omdat sy verbruikers die rassestert, net soos sy godsdiens, bly rondswaai - of swaai die stert eerder die hond? Wie gee om of die volwasse of onvolwasse aanbieder blas is of nie? As jy mik na 'n wit of bruin gehoor is jy

In memoriam: Leopold Scholtz

Rodney Warwick 2022-10-21 Leopold Scholtz's remarkable wide knowledge of international affairs will not be easily replaced at all by what is generally available now amongst SA journalists. He had as a resource, a vast historical knowledge which verified his positions convincingly.

My bôs is warm, Uncle Cyril

Maritha Snyman 2022-10-21 Ja sowaar, Bettina. Jy slaan die spyker op die kop. Net verskriklik dat kinders moet doodgaan omdat die regering hulle koppe wegdraai

Elders gesien: Woorde as wapens en bakstene

Julio Agrella 2022-10-21 Sidney, as ons mekaar nie ondersteun nie, wie sal dan? Sterkte met nommer 4!

My bôs is warm, Uncle Cyril

Magda Laurens 2022-10-21 Sy skryf oor hoe ons almal voel. My elektrisiteitsrekening is in elk geval nou baie goedkoper, want daar is nie krag om te gebruik nie. Moenie ophou skryf nie.

In memoriam: Leopold Scholtz

Dolf Wieërs 2022-10-21 Van Vlaandere af bied ek mev Scholtz my innige wense van medelewe aan by die heengaan van Leopold, wat ek as 'n oortuigende joernalis baie waardeer het. Sic transit Gloria mundi. Dolf Wieërs, Leuven

My bôs is warm, Uncle Cyril

Maritha Snyman 2022-10-21 Ja sowaar, Bettina. Jy slaan die spyker op die kop. Net verskriklik dat kinders moet doodgaan omdat die regering hulle koppe wegdraai.

My bôs is warm, Uncle Cyril

Pieta van Deventer 2022-10-21 Hierdie vraag pla my al 'n hele rukkie: Ek lees graag u bydraes, en wat ek nou kwyt raak is nie kritiek nie, allermins, maar slegs nuuskierigheid. Die taalgebruik in u rubrieke is nie Kaaps soos ek dit ken met baie eiesoortige en selfs nuwe woorde nie, wo

Elise Muller (1919–1985)

Andries Visagie 2022-10-21 Nog 'n insiggewende en waardevolle albumbydrae deur Erika Terblanche. Dankie daarvoor! Elise Muller se verhale het my jeug verryk en ek keer steeds met waardering terug na haar werk.

In memoriam: Leopold Scholtz

Charl Adams 2022-10-21 Ek het altyd met groot omsigtigheid sy artikels gelees en dikwels, ook in die openbaar met hom verskil. Sy skrywes was altyd goed nagevors vanuit sy nasionalistiese oortuiging en pynlik netjies in voortreflike Afrikaans gestel. Hy was behoudend in sy p

Vat jou goed en trek Ferreira (RIP Annie Molony van Aardt)

Gail 2022-10-21 I have found a reference to the song in an 1880s edition of the Cape Mercury.

My bôs is warm, Uncle Cyril

Anthony "Speedo" Wilson 2022-10-21 DieH ere weet die Here weet so vergewensgeind kan ‘n mens net nie wees nie jy kan mos nie aanhou vergewe en hulle hou net aan en aan en aan en aan ... dawid na 22-jaar as die hoof van gauteng het ons nog steeds nie ... Water Elektrisiteit ‘n Spoorweg
Top