F C2022-11-07Beste Hans
Die punt is as daar niks na die dood is nie - wat is die nut van 'n aardse bestaan?
Hoekom probeer om op Mars te kom teen miljoene Rande as dit maar ook net 'n planeet in 'n verganklike heelal is?
Die feit is dat alles wat die mens ook al prob
Naomi Meyer2022-11-07Hi, thank you for your enquiry. Glad that you find the test papers helpful. Our papers are mostly available in Afrikaans and here is a link to the exam papers available on LitNet: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Best wishes, N
Naomi Meyer2022-11-07Goeiedag. Dankie vir jou navraag. Dalk kan dit hulle help om vraestelle voor die eksamen uit te werk om hulle met hulle voorbereiding te help. Hier is 'n skakel na die volledige indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/i
Naomi Meyer2022-11-07Goeiedag. Dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die volledige indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Ons voeg so gereeld
Naomi Meyer2022-11-07Goeiedag. Dankie vir jou navraag. Hier is 'n skakel na die volledige indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Ons voeg so gereeld
Naomi Meyer2022-11-07Hallo! Dankie vir jou navraag. Hier is 'n indeks van graad 8-vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/#graad8. Blaai daardeur en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af t
Magda Laurens2022-11-06Ai, jy moet boeke skryf! Ek lees baie en jou stuk hoe jy Oesbekistan beleef, is skreeusnaaks! Ek dink LitNet het nou die beste skrywer ontdek. Jy vloek nie en jou beskrywings en taalgebruik is ontsettend goed. Na die boek ... kan daar 'n fliek gemaak word
Anne-Marie Mischke2022-11-06Dankie tog dat iemand dit uiteindelik aanroer: die probleem met "aangebode" resensies. Crito se argumente is heeltemal geldig. Nog 'n kwessie wat hy nie aanraak nie, is mense wat 'n appeltjie met 'n skrywer te skil het of, aan die ander kant, dik vriende
Amanda Els2022-11-06Ek is mal daaroor sit vasgenael en wil niks mis nie. Dis baie goed oorgeklank. Ek hou baie van die idee, daar word tee en koffie gedrink, nie altyd n drankie nie. Ek hou van die idee dat almal eende van dieselfde dam is en gemengde rasse nie in jou keel a
Johan Claasen2022-11-06Dankie Emile, ek het heerlik gelees. Jou beskrywings is in die kol. Terloops, ek en vroulief Lynette het jou verlede jaar in die Irish Pub in Tashkent raakgeloop waar jy musiek gemaak het. is jy steeds in Tashkent?
Van den Vos Reynaerde2022-11-05Vir ander perspektiewe op Nolan, sy teologie en dié van die Kairos-meelopers:
https://web.archive.org/web/20010922002446/http://www.sairr.org.za/publications/pub/fof/1997q4/cover.htm
https://web.archive.org/web/20020727041746/http://www.sairr.org.za/pu
Andrew Nash2022-11-05Ja, miskien. Maar my standpunt is dat uitnemendheid aan die universiteit meer as net 'n persepsie is; dit is 'n stelsel wat sistematies afgedwing word, tot groot skade van akademiese integriteit. Miskien het die titel van my stuk die hele argument nie oor
Dr J Van Schalkwyk2022-11-05Eintlik is u standpunt, mnr Nash, dat die persepsie van uitnemendheid die (werklike) akademie (gaan) verongeluk. Die titel van u stuk is dalk nie heeltemal so beskrywend van die inhoud nie. Uitnemendheid in die akademie kan tog nie sleg wees daarvoor nie
Gerda-Marié van Zyl2022-11-04Goeienaand Albert. Ek hoop jy sal my kan help. Wat word die persoon genoem wat gewoonlik in die voorste ry in die gehoor sit en vir die akteur sy woord "mimiek" of "lipsê" indien hy sy teks vergeet? Ek vermoed daar word nie meer van so 'n persoon gebruik
Franci2022-11-04Sjoe maar dit bly seer-mooi.
Elke keer staan ek oorbluf as ek die pragstorie weer lees.
'n Woordprentjie wat sorgsaam ingekleur is, waarin ek die pampoenkoekies kan ruik, die kaneelsuiker kan proe en Elisa se gevoeltes kan voel.
Johan2022-11-04Anton van Niekerk spandeer baie tyd om te verduidelik dat "uitnemendheid" op sigself nie die probleem is nie, maar die neo-liberale betekenis daarvan. Dit was uit die staanspoor van Nash se betoog tog voor-die-hand-liggend; ek weet nie hoekom mors hy sove
Johan2022-11-04Max Weber het hierdie tendens reeds 100 jaar gelede raakgesien. 'n Ander waardesisteem word die stukrag van universiteite.
“Now we can see very clearly that the latest developments across broad sectors of the German university system are moving in the