Penguin Random House, Human & Rousseau en Exclusive Book nooi jou na ’n voorlesing.
Antjie Krog sal op Donderdag 24 November voorlees uit Vetplantfeetjies en Plunder by NALN in Bloemfontein.
1
Penguin Random House, Human & Rousseau en Exclusive Book nooi jou na ’n voorlesing.
Antjie Krog sal op Donderdag 24 November voorlees uit Vetplantfeetjies en Plunder by NALN in Bloemfontein.
1
Kommentaar
Antjie Krog se boek is vir my baie interessant, ek kan my verdiep in haar boeke en vanaand heerlik droom oor 'n drukkie uit haar boeke wat ek dalk raak lees. Dit is baie ontspanne en dit doen my baie goed om die stresvlakke eenkant toe te sluit. Baie dankie daarvoor, jy's awesome, Antjie Krog❤