
Prent: https://pixabay.com/illustrations/bucket-cleaning-wash-capacity-pen-1643406/
Is jy in graad 10 en voel jy asof jy jou kapasiteit vir die jaar bereik het as jy aan jou derde-kwartaal-Wiskundepunt dink? As jy onseker is wat hiermee bedoel word, moet jy verkieslik nie na ’n Afrikaans-handboek kyk wat jou sal inlig dat dit ’n anglisistiese stelling is nie. Hersien wel jou Wiskunde deur Lee-Ann West se vraestel gratis af te laai en seker te maak jy het jou werk onder die knie.
Klik hier om die vraestel gratis in PDF-formaat af te laai.
Klik hier om die memo gratis in PDF-formaat af te laai.
Lees ook:
Afrikaans EAT: wenke vir onderwysers en toetse vir graad 10-leerders


Kommentaar
Ek sukkel met Wiskunde.
Goeiedag! Hier is 'n indeks van vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Klik telkens op die skakels om die vraestelle gratis in PDF-formaat af te laai. Gebruik dit gerus vir voorbereiding en hersiening. Groete, en voorspoed met die voorbereiding! Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder
Baie dankie, LitNet.