Kommentaar

Onderwyshulp: Hoe wyd lê die betekenis van lees? Die toepassing van metakognisie en modellering

Geraline 2022-10-04 In elf jaar wat my seun skool gaan, het een onderwyseres ons op die regte pad. Ná elf jaar: net een.

Toyota US Woordfees 2022: ’n onderhoud met Johan de Villiers van die Libertaskoor

Etta Martin 2022-10-04 Wonderbaar!! Mag die Libertaskoor steeds van krag tot krag gaan!! Absoluut só kosbaar!!

Sandveldstories deur Ferdinand Deist: ’n FMR-resensie

Boekflooi (met opset) 2022-10-04 Baie dankie vir die heerlike resensie. Ek is op die oomblik besig om Die pomporrel-kônsert en ander Sandveldstories (1988) te lees. Met goeie geluk het ek albei bundels, ook hierdie een, in die hande gekry op BidorBuy. ’n Leesfees in onse ou deurmekaar

Moederland deur Madelein Rust: ’n boekresensie

Andries van der Walt 2022-10-03 Gelukkig sal ek nie meer daar wees om dit te vervaar nie. "I never think of the future – it comes soon enough". – Albert Einstein

Moenie die waarde van storievertelling in skole onderskat nie

Suzanne Ross 2022-10-03 Dit is baie belangrik om daarop te let dat alhoewel die KABV-dokument tyd inruim vir stories dit soms as vergoeding vir goeie gedrag vertel word. Baie onderwysers lees ook eerder stories as om dit te vertel. Beide stories vertel en stories lees het wel wa

Internasionale betrokkenheid by Afrikaans neem toe

Jennalee Goeda 2022-10-03 As 'n Afrikaanse student is dit vir my baie indrukwekkend dat ons taal "Afrikaans" internasionaal bestudeer word en dat die Universiteit van Gent 'n hele Afrikaanse biblioteek het.

Parkrun

Juan 2022-10-03 Lekker het ek nou saam jou paakran sit en kyk, ou Steyn. Wonner wat ons als oor sit en wonner het ...

Resensie: Blydskap: Mindfulness-wenke vir ’n vreugdevolle lewe deur Johannes de Villiers

helena bode 2022-10-02 Waar kan ek dit koop? In Somerset-Wes, of Pretoria?

Suid-Afrikaanse samelewing weer eens by ’n kruispad: Gesprekke by die Etienne van Heerden Veldsoirée

Marietjie Warrington 2022-10-01 Baie dankie vir 'n uitstekende relaas, Izak! En ja, sonder twyfel, die apartheidsjare was 'n riller sonder ophou.

’n Gesprek tussen Estelle Kruger en Fanie Olivier oor sy vertaling van Mister Angelo Alzheimer

Leone 2022-10-01 Baie dankie vir hierdie interessante en insiggewende gesprek!

Erfenisdag is g’n braaidag nie

Tobie Muller 2022-10-01 Dis vir my mooi om mense in hul drag te sien wat hulle as tradisioneel hulle s'n beskou. Ongelukkig is daar nie enige spesifieke drag wat ek tradisioneel van as kultuur beskou nie. Kleredrag wat voorheen my kultuur probeer uitbeeld het, verteenwoordig nie

Die koue binne my

Anze Bezuidenhout 2022-10-01 Baie dankie Andries en Charles, ek waardeer julle saamlees en kommentaar.

Persverklaring: McGregor gedigtefees, skryfkompetisie 2022

Ou Biltong 2022-10-01 Antiek-volwasse kat asb. 98 jr

Thicker than sorrow deur Khadija Heeger – ’n map van collective history

Khadija Heeger 2022-10-01 Thank you, Dankie, Kaise Kai gangans Veronique Jephtas en Litnet vir die review. My hart loop oor.

’n Aanwins vir die siel, ’n lesersindruk in Jerry Mofokeng wa Makhetha se boek I am a man

Johan 2022-10-01 Die waarde van die boek lê vir my veral ook by die ontdekking van manlikheid wat in die titel uitgedruk word: 'I am a man'. Benewens gender, kan dit ook op selfaanvaarding en trots wys en gee dit erkenning aan mans (mense) wat soek na hulle identiteit en

’n Gesprek tussen Estelle Kruger en Fanie Olivier oor sy vertaling van Mister Angelo Alzheimer

JOHAN COETZEE 2022-09-30 Dankie Estelle en Fanie. Ek het die lees hiervan baie geniet en reken dat julle verdere agtergrondinligting vir die lesers hiermee oopbreek. Dit sal lekker wees om nog menings oor hierdie gesprek te sien...

Graad 7: Afrikaans Huistaal – vraestelle en memorandums

Naomi Meyer 2022-09-30 Hallo! Dankie vir jou navraag. Hier is 'n indeks van die graad 7-vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/#graad7. Blaai gerus daardeur en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-fo

Graad 7: Afrikaans Huistaal – vraestelle en memorandums

Vanessa Bennett 2022-09-30 Ek op soek na Afrikaans Huistaal-vraestelle van 2021, asb.

Die koue binne my

Anze Bezuidenhout 2022-09-30 Baie dankie liewe Cornien; ek waardeer jou kommentaar en saamlees.

Die koue binne my

Charles Skeen 2022-09-30 Puik werk Anzé

Enkellopend

Hanrié Viljoen 2022-09-30 Verskriklik baie dankie Mich! Ek waardeer dit opreg.

Die koue binne my

Andries Fourie 2022-09-30 Kan nie beter as dit nie. Skitterend Anzé.

Die koue binne my

Cornien 2022-09-29 Wow, Anze, dis diep ... Ek voel hom. Uitmuntend geskryf!

The doomed Warsaw airlift: South Africa’s finest hour

Andries van der Walt 2022-09-29 You can bet your bottom dollar that this government will ignore the event next year. There were no "struggle heroes" involved. For this government, it was probably just another white man's war. But who knows? We may just be surprised because Russ

Die koue binne my

Anze Bezuidenhout 2022-09-29 Baie dankie, Wendy-blom, ek waardeer baie.

Die koue binne my

Anze Bezuidenhout 2022-09-29 Baie dankie, liewe Amanda, ek waardeer baie.

Erfenisdag is g’n braaidag nie

Gustav van Rooyen 2022-09-29 Bettina, jy veralgemeen so uit die heup uit. Wat wel waar is, is dat die gepaargaande foto bo-aan jou artikel die inhoud van jou artikel korrek weerspieël.

UJ-debuutprys 2022: Commendatio vir Swatland en Man op ’n fiets êrens heen

Ina van Schalkwyk 2022-09-29 Uitstekende commendatio!

Die koue binne my

Wendy Leigh 2022-09-29 Baie geluk aan 'n meesterskrywer! Geweldig trots op jou. Dit is asemrowend mooi geskryf, liefste Anzé.

Enkellopend

Mich 2022-09-29 Ek is absoluut gaande oor hierdie gedig, Hanrie.

Aardklop 2021-persverklaring: Opwipfees, 28 September – 3 Oktober

Retha 2022-09-29 Die fees loop nou dood. Koebaai, Aardklop. Eers word agteroorgebuig om mense buite ons tradisie te akkommodeer, en nou word verskillende dorpe betrek. Maak nou maar vir elke dorp 'n fees.

Bossies berou

Loretta 2022-09-29 Dankie Heids, ek waardeer jou saamlees baie! xx

A sterile vow: Die gelofte and the transformation of myth

Raed-na-Gael 2022-09-29 Wat sou die Engelstalige landgenote, hier gebore en geanker oor twee eeue, se kultuur wees?

Die koue binne my

Amanda 2022-09-29 Hartswoorde soos net Anzé kan. Bravo!

Voëlvry

Anze Bezuidenhout 2022-09-29 Wow, wat 'n besonderse gedig! Baie geluk, Loretta.

Die koue binne my

Anze Bezuidenhout 2022-09-29 Baie dankie vir jou saamlees en mooi kommentaar, Loretta.

Die koue binne my

Anze Bezuidenhout 2022-09-29 Baie dankie, LitNet, ek waardeer dit baie.

Die koue binne my

Loretta 2022-09-29 Nog 'n pragtige gedig, Anze. Baie geluk met die plasing.

Hupstoot of remskoen: kykNET se Storiefilms

Nic van Rensburg 2022-09-29 Netjies in die kol, Schalk.

Die inspirerende onnie agter Kakamas se tienertoneelprestasies

Elsa van der Walt 2022-09-29 As oud-onderwyseres is dit die mooiste onderwysstorie wat ek in 'n lang tyd gehoor het! Dankie, Barnie en ouers!!
Top