Sê nou maar-SA skoleseminaar: Loit Sōls reageer

  • 1

Foto van Loit Sōls: Izak de Vries

Angie Motshekga, die minister van basiese onderwys, het onlangs gesê dat landswette en nie beheerliggame nie, die taal- en toelatingsbeleid en gedragskodes by ’n skool behoort te bepaal. Sy het dit na aanleiding van die Konsepwysigingswetsontwerp op Onderwyswette (BELAB) gesê, ’n wetsontwerp wat op die oomblik deur die proses van openbare kommentaar in die parlement gaan.

Naomi Meyer het ’n paar mense gevra om te skryf oor ’n wêreld waar onderrig in die taal wat die kinders by die huis praat, sou kon plaasvind.


Following the Draft Amendment Bill on Education Laws (BELAB), a bill which is currently going through the process of public comment in parliament, Angie Motshekga, minister of basic education, recently said that national laws and not governing bodies should determine the language and admission policy and codes of conduct at a school.

Naomi Meyer asked a few people to write about a world where children are educated in the language they speak at home.


Emva koqulunqo lomthetho osaqulunqwayo wemithetho yezemfundo (i-BELAB), umthetho oyilwayo okungoku nje uqhuba inkqubo yokuvakalisa izimvo zoluntu epalamente, umphathiswa wemfundo esisiseko uAngie Motshekga, kutshanje uthe imithetho yelizwe hayi izigqeba ezilawulayo kufuneka zimisele ulwimi nokwamkelwa kwabafundi. umgaqo-nkqubo kunye neendlela zokuziphatha esikolweni.

Naomi Meyer ucele abantu abambalwa ukuba bathi gqaba-gqaba ngezavenge kwabantwana ngelwimi labu lesuntu.


Hier is Loit Sōls, digter, se reaksie.

Ek sien binnekot dai scenario permy innie national skool-sistim. Die universities doennit al klaa. Ek hette MA innit van Rhodes… Well, ynlik in Creative Writing, but my focus was in Hybrid Tale, waa-onne Goema en Kaaps val. Daa was soek Nguni-based tale. Dit en Afrikaans issie gisien as hybrid tale. Ekkis vannie eeste wave van students wattie course in Goema, moet great uncertainty, en sometimes naar innie pit van my maag,  bigginne-rit, moet dogged determination gicomplete-it, en succesfully gigraduate-it innit.

Virrie skole hou-rie benefits van soë bold move multi-level implications in, meeste van hille positive, reassuring en promising:

spelling errors sal soesse lead-ball val,  

die koggil-barometer vi vikeedt spel sal ampe immediately drop,

die fear-factor vi vikeedt spel sal drastically reduce,

understanding, comprehension, en innerstanding sal probably in leaps en bounds increase,

ek predict, die taal-bias gap tissin students sal greatly vinou, nie net in general, but oek  in debates, tiwyl pride vi jou Moerstaal sal opskep in massive servings,

exams sal nog altydt-ie ’n breeze wies, buttit sallie gi-approach wōdt moettie selle sense van donke foreboding-ie, en questions sal moette mee positive, ligtirre attitude gi-approach wōdt, watte biddyddinde bigrip sal engender in learners.

Ek salle job het asse teacher.

Planets lining up.

Lees ook | Also read

Languages and South African schools: a web seminar

Inwoonskrywer: Loit Sōls

Moerstaāl: ’n gesprek met Loit Sōls

Just imagine SA schools seminar: Bassey Antia responds

Sê nou maar-SA skoleseminaar: Chareldine van der Merwe reageer

Die Konsepwysigingswetsontwerp op Onderwyswette (BELAB): Afrikaans oorleef op skool solank "redelikerwys doenlik"

BAQONDE, boosting the use of African language in education: an interview with Bassey Antia

BAQONDE and multilingual education in South Africa: An interview with Lorna Carson

Khawufane ucinge SA schools seminar: Mphuthumi Ntabeni responds

Sê nou maar-SA skoleseminaar: Danie van Wyk reageer

  • 1

Kommentaar

  • Marietjie Warrington

    Dagsê Loit - ek geniet die idioom waarin jy skryf geweldig - dis prikkeldend, kraakvars en eiesoortig. Hou asseblief aan met jou skryfkuns!

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top