Sê nou maar-SA skoleseminaar: Chareldine van der Merwe reageer

“Dis belangrik dat ouers wanneer hulle besluit in watter taal hulle die kind wil laat skoolgaan, moet nadink oor die taal waarin die kind die beste kan presteer en maksimum resultate kan behaal. Dit moet ook ’n taal wees waarin ouers hulle kinders kan ondersteun.”