Klik hier om die feesprogram in PDF-formaat vir Pretoria af te laai.
Klik hier om die feesprogram in PDF-formaat vir Linden af te laai.
Klik hier om die feesprogram in PDF-formaat vir Potchefstroom af te laai.
Die Aardklop-kunstefees vind van 6 tot 9 Oktober 2022 plaas.
Lees ook:



Kommentaar
Ons wou gister (Sondag) 'n draai by Aardklop maak, maar is by die hek van die monument voorgekeer. Alle vertonings vir die dag was reeds uitverkoop. Ons wou net by daar gaan rondloop en die stalletjies besoek, maar is vriendelik meegedeel dat al die stalletjies reeds uitverkoop was (10h30). Was die bywoning so oorweldigend? Nodeloos om te sê, ons was bitter teleurgesteld daaroor!