
Enige belangstellendes word hiermee vriendelik uitgenooi na die volgende byeenkoms van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns se Werkgemeenskap Potchefstroom. Nielede is ook hartlik welkom.
(Interpreting service in English will be available)
Datum: Donderdag, 27 Oktober 2022
Tyd: 16:00
Plek: Fakulteit Teologie, Molenstraat, Gebou K23 Konferensielokaal 204
Hierdie keer is dit ’n in-persoon-vergadering en ons versoek vriendelik dat almal wat kan dit sal bywoon.
Gasspreker: Brigadier-generaal (dr) Gerhard Kamffer, Voormalige Direkteur Reserwemagte te Leerhoofkwartier in Pretoria; tans die Projekoffisier vir Projek KOBA-TLALA van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag.
Onderwerp: Die geheime diens van die Zuid-Afrikaansche Republiek (ZAR) 1894–1900
Koste: Gratis
Taalmedium: Afrikaans, maar ’n tolkdiens na Engels sal ook beskikbaar wees. (English interpretering services will be provided).
Virtuele skakel:
https://zoom.us/j/92170498875?pwd=Z2x1NTVHWUZvck1yK1FTN3FVYkg2dz09
ZOOM ID: 921 7049 8875
Wagwoord: 472128


Kommentaar
Ons wil, maar kan dit nie bywoon nie. Kan die voorlesing asb. ook geplaas word op die ABO-facebookblad? Dit sal waardeer word.