
Onder ’n Turkse halfmaan
in die gietende reën
was jou dansende semiotiek
iets moois om te sien
ons het beweeg met die
knobbel van die naeltjiemaan
halfsirkel
maar heeltemal vry.
1

Onder ’n Turkse halfmaan
in die gietende reën
was jou dansende semiotiek
iets moois om te sien
ons het beweeg met die
knobbel van die naeltjiemaan
halfsirkel
maar heeltemal vry.
1
Kommentaar
Baie dankie, LitNet. Waardeer opreg.