Graad 8: Afrikaans Eerste Addisionele Taal – toets en memo, derde kwartaal

  • 5

Prent: https://pixabay.com/photos/farm-market-potatoes-spuds-healthy-3901428/

Is jy in graad 8 en wonder jy wat het hierdie Afrikaans Eerste Addisionele Taal-toets deur Dewald Koen met die prys van eiers te doen? Nogal baie! Dit kan jou gedurende die toetsreeks help met jou voorbereiding. (Dit het ook met die prys van aartappels te doen, maar jy gaan die toets gratis hier moet aflaai om te sien waarom dit so is.)

Klik hier om die toets gratis in PDF-formaat af te laai.

Klik hier om die memo gratis in PDF-formaat af te laai.

Lees ook:

Graad 8: Natuurwetenskappe, November-vraestel en -memorandum

Wiskundevraestel en memorandum (November, graad 8, seniorfase)

Graad 8 Eerste Addisionele Taal – Taaloefening en memo met Best Books

Indeks: notas, toetse en vraestelle

 

  • 5

Kommentaar

    • Hallo! Dankie vir jou navraag. As jy op soek is na hulp vir eksamenvoorbereiding, is jy welkom om LitNet se indeks van vraestelle te besoek: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai deur die lys om te soek na die vraestelle waar jy benodig. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Sterkte met die voorbereiding! Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

    • Hallo! Dankie vir jou navraag. LitNet se vraestelle sal jou dalk kan help. LitNet beskik oor oefenvraestelle en memo's wat met eksamenvoorbereiding kan help. Hier is 'n indeks van vraestelle, alles op een plek: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Dit is ingedeel volgens graad en vakgebied. Blaai daardeur om te sien wat beskikbaar is en klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat af te laai. Voorspoed met die voorbereiding. Groete, Naomi Meyer, senior inhoudsbestuurder

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top