Nuut by Tafelberg: Agter my glimlag deur Lindie Stander

  • 4

Lindie Stander was op die kruin van haar loopbaan toe sy in ’n bloedbevlekte bed in ’n staatshospitaal wakker word. Elise Kruger, die karakter wat Lindie in Binnelanders vertolk het, het sonder waarskuwing van kykers se televisieskerms af verdwyn. Lindie het besef dat sy die rol van die geliefde Elise – en haar lewe soos sy dit ken – kwyt is. In haar kenmerkend rou stem vertel Lindie haar hartverskeurende maar tog hoopvolle verhaal soos net sy kan – sonder skroom en met ’n goeie skeut humor.

Klik hier vir nog inligting oor dié publikasie.

  • 4

Kommentaar

  • Sal bitter graag die boek wil lees. Sukkel al jare met angs en depressie en vreeslike swak selfbeeld.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top