Kommentaar
Bargain Books competition: You could win a hamper full of books!
Loreal Duplessis 2022-11-19 Wilbur Smith
Universiteitseminaar: Jan Heunis SC beskou die Khampepe-verslag
Siebert Lotter 2022-11-19 Ek sal nie eers die moeite doen om Khampepe se volledige verslag te lees nie. Die doel daarvan is slegs om wat die rektor en sy volgelinge wil doen, 'n wettige kleurtjie te probeer gee.
Bargain Books-kompetisie: Jy kan twee liplekker kookboeke wen!
Alta Jordaan 2022-11-19 Sjoe, dit klink na 'n Liplek-lekker prys.
Bargain Books competition: You could win a hamper full of books!
Judy Collins 2022-11-19 Jo Jo Moyes, her characters are very true to life.
Meer as vier-en-veertig, Charlize
Maria 2022-11-19 Ai, arme Charlize. Jy is soos onkundig. Wonder of jy dit dalk met opset doen. Hoop nie so nie, want hier krap jy aan Boere-Afrikanerbloed! En almal wat Afrikaans is, is trotse mense. In my dorp alleen praat die meerderheid Afrikaans en wil nie sommer syfe
Press release: Illegal sharing of Our poisoned land on social media
Joan nolan 2022-11-18 Ek stem volkome saam. Die skrywer stel sy lewe in gevaar deur die boek te geskryf het en die uitgewers ook. So, asb! Ons almal wat dit wil lees, koop asb die boek. Anders is ons net so korrup as ons dit op n onwettige manier lees.
Bargain Books competition: You could win a hamper full of books!
Sharlene Gerber 2022-11-18 Diana Gabaldon she just draws you into her stories, you forget the real life and everything around you.
Bargain Books competition: You could win a hamper full of books!
Jon dalton 2022-11-18 Love roald Dahl and Ian Fleming. I have almost all the Len Deighton books.
Bargain Books-kompetisie: Jy kan ’n stapel boeke wen!
Josephine Heyns 2022-11-18 Chanette Paul se stories is maklik leesbaar, gly deur jou oë soos slokolade! Spannend en romanties, kan nie ophou lees nie! Lekker! Lekker!.
Meer as vier-en-veertig, Charlize
Lunéll 2022-11-18 Sy het net die draakgesteek, been getrek, met haarself gespot. En skielik is almal in 'n laer opgeruk en super-suiwer-Afrikaans, selfs die Engelse saam met ons. Baie snaaks!
Onderwyshulp en leesbegripstrategieë 3: Metakognisie en agtergrondkennis
Johan Anker 2022-11-18 Baie dankie, Dewald, vir die bemoedigende en positiewe kommentaar. Komende van jou verskaf dit motivering om voort te gaan met hierdie soort skrywes. Johan Anker
Meer as vier-en-veertig, Charlize
Michele 2022-11-18 Hoor, hoor! Ek wonder nogal watter skelwoord sou sy uit haar Benoni-Afrikaanse argief gaan haal... 😁
Persverklaring: Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwyswette (BELA)
JD McLachlan 2022-11-18 Dit verbaas my nogal dat die SA Akademie HOM bemoei met hierdie saak (by implikasie ook Afrikaans as onderrigtaal), gesien die feit dat HY HOM aan hoogs onidiomatiese taalgebruik skuldig maak deur die Akademie met 'n vroulike voornaamwoord te benoem. En d
Fresh off the press: Our poisoned land by Jacques Pauw
Mnr. Petersen 2022-11-18 Die boek wat persepsies van die ANC en EFF sal verander.
Bargain Books competition: You could win a hamper full of books!
Viv van Rensburg 2022-11-18 Lucinda Riley Kristen Hannah
Liewe professor Grompot
Curmudgeon 2022-11-18 Oi, The Last time I Saw Richard, lirieke deur Joni Mitchell. Het al vergeet van daai classic.
Bargain Books-kompetisie: Jy kan ’n stapel boeke wen!
Hettie Roux 2022-11-18 Chanette Paul. Sy doen deeglik navorsing oor die agtergrond van haar verhale, dus leer ’n mens baie uit haar boeke. Daarby is haar verhale spannend, meesleurend en haar dialoog uitstekend. Opwindende, en tot aan die einde, spannende leesstof.
Om te skryf, ’n resensie
Marietjie Warrington 2022-11-18 Dagsê Izak. Na die lees van die monumentale en omvattende resensie, sal ek beslis huiwer om na jou as "dofkop" De Vries te verwys – soos gewoonlik net die beste uit jou pen. Al staan my eie joernalistieke vernuf nie meer in sy kinderskoene nie, sal ek
Bargain Books competition: You could win a hamper full of books!
Sharon Henderson 2022-11-18 It's difficult to choose one author as I read a lot, but Wilbur Smith definitely is a favourite! He takes one on a journey where you forget about life's problems as you immerse yourself in the story! My late dad introduced me to his books when I was a tee
Bargain Books-kompetisie: Jy kan ’n stapel boeke wen!
Rachel Steenkamp 2022-11-18 Chanette Paul. Ek dink sy is ’n fantastiese skrywer. Haar boeke is gewoonlik vol raaisels en intrige; ek kan nie wag om van haar nuwe boeke te lees nie.
Bargain Books competition: You could win a hamper full of books!
Pamela Weston 2022-11-18 Harlan Coben
David Attwell, translator Henrietta Rose-Innes and Etienne van Heerden discuss A library to flee
Shaun de Waal 2022-11-18 Very good piece, this, but my review was in LitNet itself.
Bargain Books competition: You could win a hamper full of books!
Lenita Crosato 2022-11-18 Jodi Picoult and Lucinda Riley
Bargain Books-kompetisie: Jy kan ’n stapel boeke wen!
Susan Brand 2022-11-18 Chanette Paul. Ek hou van haar styl van skryf. Hou jou nuuskierig. Voel nie asof mens self storie vooruit kan weet. Sy hou jou geboei.
Graad 6: Wiskunde – hersiening, inoefening en vaslegging
Alida 2022-11-18 Ek het 3 kleinkinders . Tweeling in graad 6 en een in graad 8. Ek vind LitNet ongelooflik as hulpmiddel vir ons om hulle te help. Ek en my man is al oor 70 jaar en is nie meer op hoogte met al die vakke en inhoud nie en litnet help ons baie om hulle te he
Dwarsklappe
Malene Breytenbach 2022-11-18 Crito, wat agter sy/haar anonimiteit skuil, dink hy/sy het die reg om mense beledigende name soos snotjantietie en huppelkind te noem.
Graad 10, Fisiese Wetenskap: Chemie, vraestel en memo – vierde kwartaal
Naomi Meyer 2022-11-18 Hallo! Jy is welkom om die vraestel te gebruik om met jou voorbereiding te help. Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en
Graad 9: Natuurwetenskappe, November-vraestel en -memorandum
Naomi Meyer 2022-11-18 Hallo! Jy is welkom om LitNet se vraestelle te gebruik om met jou voorbereiding te help.Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens gr
Graad 5-wiskundevraestel: kwartaal 1
Naomi Meyer 2022-11-18 Hallo! Hier is 'n indeks van al die vraestelle wat op LitNet beskikbaar is: https://www.litnet.co.za/indeks-notas-toetse-en-vraestelle/. Die vraestelle is ingedeel volgens graad en vakgebied. Klik telkens op die skakels om die inhoud gratis in PDF-formaat
Meer as vier-en-veertig, Charlize
Angus 2022-11-18 Beste Jan Rap, My wêreld, Jan, lanklaas van jou gehoor! Bly om jou weer te sien, man. Nog steeds besig met Afrikaans wat verdwyn? Verander, ja, maar nie sommer verdwyn nie. Niemand praat ook meer die Afrikaans van 1871 nie. Kyk hoe lustig klets die mens
Kom ons praat oor evolusie
Angus 2022-11-18 Beste Hans, Ek glo niks, want glo is sinoniem met raai. Ek wil liewer weet anders voel ek vere vir iets. Ek weet niks van die kerksituasie in Orania nie, behalwe wat jy my vertel, en dit sê vir my julle is besig om ‘n kultus te word. Dominee is die ba
Onderwyshulp en leesbegripstrategieë 3: Metakognisie en agtergrondkennis
Dewald Koen 2022-11-18 Baie dankie vir die insiggewende navorsing, kennis en nuttige wenke wat u met ons deel, prof. Anker.
Graad 10, Fisiese Wetenskap: Chemie, vraestel en memo – vierde kwartaal
Katelynne 2022-11-17 Ek wil graag die Fisiese Wetenskap-vraestelle gebruik vir my eindeksamen.
