Barend van der Merwe2022-12-14Afrikaans is 'n ideologiese probleem vir die magshebbers. Die agteruitgang van Afrikaans en ander tale onderstreep die mites van 'n Grondwet van wigte en teenwigte. Minderhede se ruimtes is onderhewig aan die tiranie van meerderhede. When in Roum... Die s
Frederik van Dyk2022-12-14Op ‘n sydelingse punt, ek sien nie hoe die begrip “konserwatief” beskrywend is van ‘n posisie om Afrikaans op ‘n vars en nie-dominerende wyse ter wille te wees as lewenskragtige akademiese taal aan bv die US nie.
Ook nie hoe “konserwatiefâ
F C2022-12-14Beste Hans
Die "gemeenskaplike voorouer" waarna Angus verwys, is: "There is theoretically, however, a common ancestor that existed millions of years ago. This ancestral species does not constitute a 'missing link' along a lineage but rather a node for div
Snotjan2022-12-13Ah! Ek het gehoor van die bot. Wou ook registreer maar het toe nie. Miskien kan ons nou uiteindelik uitvind waar is die Krugermiljoene né...
Hans Richardt2022-12-13Raed-na-Gael, man ja, klink lekker. Ongelukkig is daar BAIE voorkeure, maar ek het platboompot vir die braai, sodat die oorskiet koue vleise later vir middagete of aandetebroodjies "getrek" kan word. Ek moet heel naeltjies kry ... en varkspek, wild is dro
Fanie de Villiers2022-12-13Dankie Fred! Ek het in Oxford House in Gillespiestraat, Durban, vir Johan gaan kuier; twee maal. Laat 90's, as ek reg onthou. Nie oorgeslaap nie, want by my skoonfamilie buite Pietermaritzburg oornag. Johan het my ’n paar plekke in Durban gewys.
Snotjan vannemerwe2022-12-13Dit lyk baie baie interessant, dankie Stefaans. Ek wens ek het meer tyd gehad vir misdaadboeke. Het darem doktor Pistorius se boeke gelees.
Fanie de Villiers2022-12-13"Johan saw unlimited potential in the unlikeliest places" ... Ja, sy een gedig was nie verniet "Die steeg" nie.
"A rock festival on a Boksburg farm" ... ek was daar. Vroeë 80's.
"... the absence of things" ... Johan het die eerste draft van my boek
Veronica in Canada2022-12-13I would like to get in touch with anyone from the Bizana district, especially from the Bircher family, as I am working on the diaries of Dr George Batchin Thompson, district surgeon of Bizana in which "Bircher" is mentioned.
Vrede gevind in my Jesus2022-12-13My hart is baie seer om al hierdie goed te lees. Wat ek nie verstaan nie, is hoekom altyd met kerke en gelowe besig wees? Die Here is in beheer en geen mens nie. Die Here is lief vir jou, ongeag of jy bekeer is of nie. Kan ek net sê, ek het die Spadereen
Jean Meiring2022-12-13Baie dankie! Boeiend. Die uitdrukking "die fok-familie" laat my dink aan die Fok-familie, gelei deur mnr Canning en mev Eliza Fok, die Chinese weldoeners wat by Murray Edwards-kollege op Cambridge die oprig van ’n gebou befonds het: ’n gebou dus wat F
Coenraad2022-12-12Curious that no reference is made in the book itself to Karel Schoeman's HUGE contribution to the topic (including Armosyn van die Kaap – not referenced by Nasson either). The book seems to ride firmly on the coattails of Schoeman's work.
Naomi Meyer2022-12-12Goeiedag. Die boek word uitgegee deur NB-Uitgewers en hier is die besonderhede van die boek op NB se webwerf: https://www.nb.co.za/en/view-book/?id=9780798183321. Jy kan hulle kontak om die boek te bestel, of dalk by 'n boekwinkel soos byvoorbeeld Bargain
Charisse Beukes2022-12-12Ek het hierdie jaar my debuutboek: My kind druip ... (dit het regtig gebeur) die lig laat sien.
Dit is nie-fiksie en self gepubliseer. Tydens die gebeure het ek gevoel dis 'n ervaring wat gedeel moet word. Tydens die skrywe is dié oortuiging bevestig.
Alet Mihalik2022-12-11The Nutcracker was superb! The corp de ballet was outstanding, the decor and costumes breathtaking, the little children cute and the main dancers excellent.
Sandra Pretorius2022-12-11Skryf vir ons 'n bietjie wat jy dink van die onbeholpe resensies van Chris Karsten se nuwe boek in Rapport en Vrye Weekblad asseblief.
Gerhard David Fortuin2022-12-11Ek wonder hoe het die Groepsgebiedewet die bruin gemeenskap in Beaufort-Wes en distrikte geraak, want ek weet my grootouers het in die dorpsgebied gewoon, die Balie-geslag en Fortuin-geslag.
Dorothy Basson2022-12-11Goeiedag! Waar kan ons die boek van Louisa Holst - The South African Air Fryer Cookbook - bestel.
Asseblief laat weet my!
Baie dankie.
Angus2022-12-10Hans, ek wil jou tog antwoord op wat jy van Darwin se teorie te sê het. Miskien moet jy sy boek, On The Origin of Species weer onderhande neem. Daarin word oa sy bevindinge op die Galapagos-eilande bespreek. Elke eiland het sy eie besondere lewensomstand
Raed-na-Gael2022-12-10Hans,
Oukei, ek verstaan.
Ek't 'n ribbokboud in 'flashfreezer' ( -18° ), vir kersfees se potjie. Maar braai eers uie en knoffel saam tot bruin, sit dit by in potjie en gooi toe met suiwer droë rooiwyn (niks ander vloeistof nie) en prut tot gaar. Top kor
Mansell Upham2022-12-09As pointed out - already two years ago - in the article: "The TWO faces of Krotoa" at the following link https://mansellupham.wordpress.com/2020/09/28/the-two-faces-of-krotoa/
Hans Richardt2022-12-09Raed-na-gael, jou vroeër vraag wie besluit oor verblyfreg. Eeerstens, lede van die gemeenskap doen aansoek om op keuringspanele van Orania dorpsraad te sit, vir verblyfreg. Nee, ek is nie betrokke nie.
Die proses kan aanlyn ook gedoen word deesdae en afh
Hans Richardt2022-12-09'n Oekraïense burger wat navorser was by Universiteit in Karkiv, Oekraïene, Ilya Ivanovich Ivanov, wou sjimpansee en mense kruis. Dit was in sy ewolusie navorsing oor moontlikheid dat mense uit ape afstam en die Bonobo is geneties na bewering agt-en-neg
Hans Richardt2022-12-09Snotjan, byname is reeds verdag, dit daar gelaat.
Geloof is persoonlike saak, wat deur mense in kollektief met rituele beoefen word.
Wat die ewolusie betref, hou ons in tradisionele kerke, dit stigtelik volgens 'n roetine. Daardie deel, is ook ewolusie, v