Tyd vir die burgerlike samelewing om weer hande te vat?

  • 1

Tim du Plessis sê Suid-Afrikaners is vandag byna weer waar ons in die tagtigs was – met ons rûe teen die muur. Toe was dit die burgerlike samelewing wat die regering gedwing het om te verander.

Hoe nou gemaak? En hoe kan gewone mense help? Watter organisasies het die vermoë om ’n verskil te maak? Dit is van die vrae wat Freek Robinson aan Du Plessis stel.

Sien ook:

Die burgerlike samelewing in beweging

  • 1

Kommentaar

  • Hannes Badenhorst

    Wat 'n grap. Rûe teen die muur in die tagtigs? As dit destyds die geval was, dan is ons gatte nou ge-'super glue' teen daai muur.
    Dis Tim en Freek en hul soort wat destyds boedel oorgegee het - gaan lees wéér wat die NP gesê het gaan gebeur as jy 'nee'-stem en kyk wat wél gebeur het ná jy (nie ek nie) ja gestem het!

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top