Hemelkrane

Foto: Canva
Die hemelkrane is oop
en op sinkplate se rûens
speel reëndruppels klavier
so wens ek jy was hier
Want vroegmôre
wanneer die dag
helderrooi verkleur
verlang ek na die
dame wat ek diep
in my hart adoreer.
3Hemelkrane

Foto: Canva
Die hemelkrane is oop
en op sinkplate se rûens
speel reëndruppels klavier
so wens ek jy was hier
Want vroegmôre
wanneer die dag
helderrooi verkleur
verlang ek na die
dame wat ek diep
in my hart adoreer.
3
Kommentaar
Ek luister na die melodieë van jou dakplat musiek en begryp die agogiek is die digter wat praat. Mooi gepen.
Sterk opening by hierdie gedig, Zebbie. Baie geluk.
Baie dankie vir julle kommentaar. Waardeer opreg.