Nee maggies, Koos Kombuis! Hierdie video is heeltemal te kort ...
En net een liedjie met die pragtigste bekfluitklanke.
Maar dankie dat jy opkom vir jou dorpsbiblioteek en die "ou" boeke wat daar te ontdek is. Jip, die tannies agter die toonbank verskil gelukkig van dorp tot dorp - myne gesels ewe lekker saam met die besoekers.
Kommentaar