Persverklaring: Die Adam Small-fees se program is bekend

  • 3

  • 3

Kommentaar

  • Janine Myburgh

    Wow, wat ’n fees was dit nie! As jy dit gemis het, is jy armer. Dankie aan almal wat gehelp organiseer het, al die deelnemers en al ons besoekers. Tot volgende jaar, as die Here ons spaar. Teken die datum aan; altyd die laaste naweek in Februarie.

    Kaapse groete,
    Janine

  • Lynette Myburgh

    Dankie, dankie aan Darryl, Jenine en die span vir ’n uitsonderlike geleentheid. As kind van die vallei is dit een van die hoogtepunte op my persoonlike kalender. Wat ’n verrykende ervaring. Ek geniet die skrywers vreeslik en word geïnspireer om meer te lees. Die boek Bloody Sunday het my aangegryp, en Ashwin het my ontroer met sy gedigte. Ek love Jitsvinger en kan nie wag om Berryl Bothma se boek te lees nie. Sien beslis uit na volgende jaar, God willing!

  • Janine Myburgh

    Baie dankie vir die kommentaar en ondersteuning Lynette! Elke jaar ’n lekker uitdaging, maar goed om te weet mense waardeer dit! Tot volgende jaar!

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top